Pasgelaai
Jan Rap, vanoggend is ek knorrige ou man
2019-06-18Na toetssessie van drie ure by kliniese sielkundige, voel ek bietjie vuisvoos ...
PEN Afrikaans Nuusbrief: Junie 2019
2019-06-18In hierdie maand se nuusbrief: PEN Afrikaans Vertaalfonds befonds vertalings van Ronelda Kamfer, Nathan Trantraal en Hester Kruger; joernalis Karima Brown wen saak teen die EFF; NB-Uitgewers internasionaal vereer; leesstof uitTaalgenoot se Somer 2019-uitgawe; voorleggings ingewag vir kykNET en M-Net se draaiboekkompetisie; sie wêreld van die skrywer: EKM Dido en Jolyn Phillips oor hul pad na debuteer; 'n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Mei en oor nuwe Afrikaanse boeke in Junie.
Persvrystelling: Ingrid Jonker-prys – Kortlys 2019
2019-06-14Die kortlys vir die Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse debuutdigbundels wat in 2017 en 2018 gepubliseer is, is pas bekend gemaak. Die prys word jaarliks beurtelings aan ’n Afrikaanse of ’n Engelse debuutdigbundel toegeken – die twee tale waarin Ingrid Jonker geskryf het.
Media24 Boeke Literêre Pryse vir 2019 bekend
2019-06-13"Oudregter Andries Buys het vir die derde keer bewys dat dit nooit te laat is om ’n debuutroman te skryf nie."
’n Dosent wat die digkuns in die sneeuvlokkie raaksien: Dewald Koen deel sy studente se poësieplakkate
2019-06-13Dewald Koen, betrokke by die Fakulteit Opvoedkunde aan die Nelson Mandela Universiteit in Port Elizabeth (by die afdeling Aanvangsonderwysopleiding), se passie is Afrikaanse letterkunde en poësie. Hy het onlangs vir sy eerstejaarsklas gevra om plakkate van Afrikaanse digters en hul werk te maak.
Cloete Breytenbach (1933–2019): die fotograaf wat die lensdigter genoem is.
2019-06-13"So sal hy seker deur die meeste oudkollegas onthou word – die ou met die glimlag, sonder woorde; die ou wat jou storie deur sy fotografiese deelname kon red."
Sypaadjie-gesprek: die dubbeltjies in die pad
2019-06-13"Wat het geword van die idee dat foute van die verlede nie herhaal moet word nie en dat almal 'gelyk' sal wees in ’n nuwe vry en regverdige Suid-Afrika?"
Press release: Open Book Festival announces first group of authors
2019-06-13Join The Book Lounge and The Fugard Theatre for the ninth Open Book Festival which takes place from 4 to 8 September this year.
Persvrystelling: kykNET Silwerskermfees – Wen R20 000 met jou oorspronklike draaiboek!
2019-06-13Inskrywings is nou oop vir nuwe oorspronklike draaiboek idees. Lê daar iewers op jou rekenaar ’n draaiboek wat jy glo ’n speelfilm kan word? Het jy al lank ’n idee vir ’n fliek waarvoor mense na teaters toe sal stroom? Nou is jou kans. kykNET en M-Net is op soek na ’n oorspronklike speelfilm-draaiboek.
Herschelle Benjamin vertel wat Jeugdag vir hom beteken
2019-06-13Marli van Eeden gesels met Herschelle Benjamin oor Jeugdag wat jaarliks op 16 Junie gevier word: "Daar is nog voorbeelde van jongmense wat in opstand kom en hul stem laat hoor, maar ook in ander gevalle dit verloor, sodat die wêreld en ons land besef dat jongmense se rol in die samelewing nooit onderskat mag word nie."
Praktiese raad oor die versorging van ’n demensielyer
2019-06-12
LitNet is #opdielug!
2019-06-12LitNet is #opdielug! Kom luister saam: Robyn van de Rhede en Menán van Heerden voer onderhoude met mense wat passievol is oor hul taal. Net op Radio 786. Eerste aan die woord: Universiteit Kaapstad-student Riyaadh Lawrence.
Sypaadjie-gesprek: Bettina Wyngaard lewer repliek op Wenkbrou se repliek
2019-06-12"Gebrek aan diversiteit, gebrek aan kulturele sensitiwiteit is ʼn industriewye probleem."
Mikrodosering?
2019-06-12Heinz Mödler skryf onlangs in ’n dagbladrubriek dat "pasiënte met middelweerstandige depressie en posttraumatiese stres, vir wie daar nie meer raad is nie, kan baat vind deur ’n kort kursus LSD ..., ecstasy ... of magic mushrooms ... te neem". Handré Brand ondersoek hierdie stelling.
Solidariteit en AfriForum se onderwysplanne vir Afrikaans
2019-06-12Dit gaan oor selfbeskikking, vryheid van keuse en assosiasie ...
Bekendstelling van die Winnie Rust-stigting
2019-06-11"Vir ons was die bekendstelling van die Winnie Rust-stigting ’n simboliese, nuwe begin. Ons wou dit graag met ander deel en die trauma van die moord en lang hofsaak na die agtergrond skuif. Ons was gretig om die rol van passiewe slagoffers te verruil vir dié van bouers van ’n beter toekoms vir ander. Ons het geweet dit sou nie maklik wees nie, maar ons moes iewers begin."
Na aanleiding van Bettina Wyngaard se skrywe oor Sypaadjie
2019-06-11Johan Jack Smith en Izak de Vries van Wenkbrou reageer op Bettina Wyngaard se artikel wat pas op LitNet verskyn het: "Om van ’n skrywer uit te maak dat sy haar skuldig maak aan '’n [u]itgesproke verdediging van skeiding en verskillende behandeling op grond van kleur' is ’n wilde aantyging en heeltemal onaanvaarbaar."
Watwou “vergunning”! Afrikaans bied dalk juis ’n oplossing in skole!
2019-06-11"Die omvang van hierdie krisis behoort diegene wat die belange van kinders voorop stel, uit hul polities-historiese bekgevegte wakker te ruk en te laat soek na werkbare oplossings vir skole, eerdat nog ’n generasie kinders so te sê ongeletterd die werksmark betree."
Invitation to the launch of Holding the fort by Toni Strasburg
2019-06-11Kwela and Love Books invite you to the Johannesburg launch of Holding the fort by Toni Strasburg on 18 June, and on 25 June in Cape Town.
