Pasgelaai
Encounters documentary film festival celebrates 21 years
2019-06-04"Recently, Encounters has expanded the scope of its programming to encompass new media (virtual reality and interactive documentaries) and other forms of nonfiction storytelling, placing an emphasis on a contemporary, cross-disciplinary approach to both documentary reception and documentary production."
Nuwe vaartbelynde kabinet, of slegs kosmetiese veranderinge?
2019-06-04"Feit bly staan, die gordel is nie regtig ingetrek nie; die boep sit net op ’n ander plek."
Lacuna: an interview with Fiona Snyckers
2019-06-04"It is about a woman by the name of Lucy Lurie (clearly inspired by Coetzee’s character of the same name), who is trying to recover from a gang rape. What makes her situation more unbearable is that a male writer, John Coetzee, has written a bestselling book about her experience. She feels as though it was her story to tell."
Die gaping tussen ryk en arm word word vergroot deur ’n eentalige bestel op alle landsburgers af te dwing
2019-06-04"’n Groot ophef word gemaak van dekolonisering, maar alles word voor die voet verengels, asof Engels nie ’n koloniale taal is nie."
Watter kans staan Afrikaans om te oorleef?
2019-06-04Om aan te voer dat, solank ons Afrikaans praat, sal Afrikaans nie verdwyn nie, is ’n mite ...
Veeltaligheid op universiteit: ’n uitdaging én ’n geleentheid vir identiteitsvorming
2019-06-03"Studente bring hulle unieke lewenstories na die universiteitskonteks, waar skakeling met verskillende taal-, ras- en kultuurgroepe bydra tot die herevaluering en hervorming van identiteite. Interaksie tussen studente op ’n veeltalige kampus bring dus nuwe moontlikhede vir identiteitsvorming. Deur taal kan die omgaan met verskillende individue/groepe verstaan en uitgedruk word."
Programma: Week van de Afrikaanse roman 2019
2019-06-03Van vrijdag 20 t/m zondag 29 september 2019 wordt in Nederland en Vlaanderen de vierde Week van de Afrikaanse roman gehouden. Deze leescampagne richt de aandacht op Afrikaanstalige literatuur in Nederlandse vertaling.
Graad 3, gesyferdheid: vraestel en memorandum
2019-06-03Hier is 'n gratis oefenvraestel om gesyferdheid in graad 3 te oefen.
Die Melktert Kommissie terug met ’n nuwe enkelsnit
2019-06-03"Die hele idee agter 'Weier' en die proses met die opneem daarvan was dat ons wou hê dit moet voel soos ’n oorspronklike Melktert Kommissise song."
Graad 12, Afrikaans Huistaal: begripstoetse
2019-06-03Hier is ’n gratis graad 12-eksamenvraestel om begripstoetse vir Afrikaans Huistaal te oefen.
Persverklaring: ATKV verwelkom Marlene le Roux as direksielid
2019-06-03"Le Roux het ná haar verkiesing gesê dat die ATKV se lede ’n baie belangrike rol speel. Sy het ook beklemtoon dat daar op die jeug gekonsentreer moet word."
Selfbeskikking - privaat Afrikaanse tersiêre opleiding
2019-06-03Ek dink sommige ou albatrosse het by geforseerde etniese amalgamasie-reënboognasie, met Engels as voertaal vasgehaak ...
Testosteroonvlakke
2019-06-03Jan, jy is blykbaar van mening, soos ek jou verstaan, dat daar ’n geleidelike styging in testosteroonvlakke by vroue is van 0,5 nm/l tot 5,1 nm/l en hoër ...
Israeli and South African citizens’ motivations for joining the Palestinian struggle
2019-06-01"Why would one publicly join the Palestinian cause if one is not Palestinian oneself? What about Israel, which also suffers violent attacks? Views on Israel and the Palestinians are often positioned as though there is a conflict between two equal entities."
Israeliese en Suid-Afrikaanse burgers se redes vir toetrede tot die Palestynse stryd
2019-06-01"Waarom sou iemand wat nie self Palestyns is nie, die Palestynse stryd aktief en in die openbaar ondersteun? Hierdie artikel bied ’n oorsig oor die redes waarom Joods-Israeliese en Suid-Afrikaanse burgers aangesluit het by die Palestynse bevrydingstryd."
PEN Afrikaans Vertaalfonds kondig suksesvolle aansoeke aan
2019-05-31PEN Afrikaans kondig met trots drie nuwe suksesvolle aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds, wat moontlik gemaak word deur finansiële ondersteuning van die Trust vir Afrikaanse Onderwys (TAO), aan.
Breytenbach Nobelprijswaardig
2019-05-31"Elk jaar dragen wetenschappelijke academies en universitaire instellingen wereldwijd schrijvers voor met het oog op de Nobelprijs. Op vraag van initiatiefnemers in Zuid-Afrika heeft het Gents Centrum voor het Afrikaans en de Studie van Zuid-Afrika (Universiteit Gent) jaren geleden het verzoek ingewilligd om steun te verlenen aan de kandidatuur van Breyten Breytenbach."
Vir Leon Retief oor sy brief van 13 Mei 2019
2019-05-31So wat sê jy nou eintlik – dat, omdat 5nm/l ’n definitiewe afsnypunt is, die styging van 0,5nm/l na 5,1nm/l nie geleidelik is nie?
'n Absurditeit
2019-05-31Hierdie krieket wêreldbeker nè, skop toe vir ons af met ’n moerse gatslag ...
