Universiteit Johannesburg: NP van Wyk Louw-lesing met Karin Cattell

  • 0

Die Departement Tale, Kultuurstudie en Toegepaste Linguistiek by Universiteit Johannesburg nooi u hartlik uit na die NP van Wyk Louw-gedenklesing.  

Spreker: Karin Cattell-Holden
Tema: NP van Wyk Louw as veranderingsagent: ’n Kritiese kompleksiteitslens op sy vroeë prosa
Drag: Dagpak
RSVP voor 30 Augustus 2019
Kontakpersoon: Tara Kok tarar@uj.ac.za / 011 559 4220

Tolking sal beskikbaar wees (Afrikaans na Engels)

Kliek hier om die volledige uitnodiging te besigtig.

***

UJ's Department of Languages, Cultural Studies and Applied Linguistics (LanCSAL) \ has the pleasure of inviting you to the NP van Wyk Louw Memorial Lecture on the topic “NP van Wyk Louw as veranderingsagent: ’n Kritiese kompleksiteitslens op sy vroeë prosa” by Karin Cattell-Holden.

Date: 5 September 2019
Time: 18:30 for 19:00
Venue: University of Johannesburg Boardroom, Madibeng Building
Kingsway Campus, corner of Kingsway Avenue and University Way, Auckland Park
RSVP before 30 August 2019
Contact person: Tara Kok (tarar@uj.ac.za/ 011 559 4220)

Interpreting services will be available (Afrikaans to English)

Click here to view the invitation.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top