Pasgelaai

Geography

Babatunde Fagbayibo New writing 2019-07-18

"... does my mind only think of geography any time I’m with you?"

Reader impression: A captain's journey by Neil Tovey

Barend van der Merwe Books and writers 2019-07-18

"A captain’s journey details a fascinating time in the history of South African soccer, with the sport making the shift from semi-professional to professional."

PEN Afrikaans Nuusbrief: Julie 2019

LitNet PEN Afrikaans 2019-07-18

Oor: Wysigingswetsontwerp op Outeursreg steeds ongeteken; Petisie om vrylating van Tashi Wangchuk te eis; Die MOS-inisiatief; Inskrywings ingewag vir die RSG / Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie; Ingrid Jonker-prys aan Pieter Odendaal; PEN Afrikaans hou algemene jaarvergadering by Tuin van Digters 2019; 'n Oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Junie; Nuwe Afrikaanse boeke in Julie.

Kunstekaap uitvoerende hoof Marlene le Roux internasionaal vereer vir bydrae tot kunste

Marli van Eeden, Marlene le Roux Onderhoude 2019-07-18

"Teaterwese het ’n blink toekoms. Ons het soveel talent in hierdie land wat net ontwikkel moet word."

Suidoosterfees verwelkom nuwe uitvoerende hoof

Marli van Eeden, Jana Hattingh Onderhoude 2019-07-18

"Ek is verlief op die kunste en het ’n feeshart. Kunstenaars is planmakers, hulle weet hoe om met ’n beperkte begroting en infrastruktuur iets uit niks te skep. Hulle sien uitdagings as geleenthede en daarvan is ek graag deel."

Lossie love stories

Riyaadh Lawrence Poësie 2019-07-17

"hoekô sal jy ’n romentic relationship inne warzone wil hê?
Daa’sie tyd om nog te staan en vry nie,
jy moet lieweste dai meisie help duck."

My onbekende vriend …

Emile Butler-O'Brien Fiksie 2019-07-17

"Almal bly stil. Mense koes-koes en maak asof hulle besig is. Hulle vermy oogkontak met hom. Die jong man met sy vuil klere, okkie-kortbroek en gehawende trui wat laag op sy heupe hang."

Resensie: Op die hoek van die sesde straat deur Kanya Viljoen

Estelle Terblanche Teater 2019-07-17

"Op die hoek van die sesde straat is ’n toneelstuk wat geraamtes en onderliggende pyn in ’n gemeenskap ontbloot."

Die ope arms van die wagtende vader

Lina Spies Seminare en essays 2019-07-17

In ’n onlangse LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)-artikel word geskryf oor die uitbeelding van Jesus volgens die Evangelie van Judas.  Hier skryf Lina Spies oor nog ’n Bybelse uitbeelding, naamlik dié van die verlore seun. Sy doen dit aan die hand van ’n kortverhaal van Hennie Aucamp.

Oproep: Perspektiewe op Breytenbach

Yves T'Sjoen NeerlandiNet 2019-07-17

By geleentheid van die tagtigste verjaardag van Breyten Breytenbach op 16 September 2019 word ’n digitale publikasie voorberei waarin die aandag uitgaan na afsonderlike gedigte in sy omvangryke oeuvre. Voorstelle van ongeveer 100 woorde met vermelding van die gedig (en die titel van die bundel waarin dit oorspronklik verskyn het) wat geïnterpreteer gaan word, kan tot 10 Augustus aan Louise Viljoen en Yves T’Sjoen gestuur word. 

Elgin-Grabouw Krimifees | Elgin Grabouw CrimeFest

Izak de Vries Feeste 2019-07-17

Die Elgin Grabouw Krimifees vind van 9 tot 11 Augustus plaas. Hier is die volledige program. The Elgin Grabouw CrimeFest will take place from 9 to 11 August. The complete programme is available.

Persvrystelling: Studiebeurse 2020

LitNet Akademies en skole 2019-07-16

Die SA Akademie stel vir 2020 ’n beperkte aantal studiebeurse beskikbaar vir M- en D-studie in enige vakrigting (geestes- of natuurwetenskappe). Die uitkoms van die betrokke studie (’n proefskrif of verhandeling of enige ander vereiste vorm) moet in Afrikaans wees. Die sluitingsdatum vir die aansoeke is 31 Augustus 2019.

Foto's: SA Akademie se Suidelike Bekroningsplegtigheid

Remona Voges Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2019-07-16

Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het op 10 Julie 2019 dertien gesogte akademiese pryse by die Adam Small Teater in Stellenbosch oorhandig ter erkenning van die besondere bydraes op die terrein van die wetenskap, tegnologie, die letterkunde en die kunste. Remona Voges-Van Huyssteen het foto's geneem. 

Die verset van voegsel -ss- in ’n Vlag aan die tong

Hein Willemse Seminare en essays 2019-07-15

"Dit is maklik om te vergeet dat taal, in dié geval Standaardafrikaans, ook ’n magsinstrument is en as sodanig gebruik word."

Resensie: Wit Wolf deur Stefaans Coetzee & Alita Steenkamp

Carla van der Spuy Resensies 2019-07-15

"Dit is ’n verhaal oor haat en geweld, maar ook met ’n onverdunde boodskap van hoop, liefde en inspirasie."

Boekresensie: Verslag deur Clinton V du Plessis

Dewald Koen Resensies 2019-07-15

"Verslag demonstreer Du Plessis sy fyn aanvoeling vir die menslike psige. Hy is een van die min Afrikaanssprekende digters wat die lot van die gewone man en vrou op toeganklike dog deernisvolle wyse verwoord."

In memoriam: Kerneels Breytenbach skryf oor James Small

Kerneels Breytenbach In memoriam 2019-07-15

"So what as hy ’n ongeslypte diamant was. Diamant was hy, en vir my hardloop hy altyd, soos Julius Jool, met uitgestrekte arms na die lig."

Resensie: Jan, Piet, Koos en Jakob deur Loftus Marais

Karen de Wet Resensies 2019-07-15

"Lees gerus hierdie bundel. Jy sal dit weer wil lees."

Mundino

oester SêNet-briewe 2019-07-15

Mens kry, as jy iemand ontmoet, net daardie gevoel dat jy 'n vriend hier het ...

Dinge om oor bly te wees in SA

Hans Richardt SêNet-briewe 2019-07-15

Toe ek vanoggend 03h00 wakker word met my knopknieë in Long John's ...

Top