Pasgelaai

ATKV-Skryfskool bied aan: Lenteskool vir liefdesverhaalskrywers

LitNet ATKV-Portaal 2019-07-31

Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit, in samewerking met die LAPA Uitgewers, bied van
Donderdag 12 tot Saterdag 14 September 2019 'n slypskool in die skryf van romantiese fiksie aan.

Film-oorvertellings en -reboots: flops of fabulous?

Floris Groenewald Film 2019-07-31

"Dis skrikwekkend om te dink hoeveel tyd, geld, moeite en kreatiwiteit beter aangewend kon wees as Hollywood se skrywers en kunstenaars op oorspronklike projekte gekonsentreer het."

Skryfkompetisie: "Ongetiteld"

Johan Kotze Skryfkompetisies 2019-07-30

LitNet se Vrouedag-skryfkompetisie – Gedig deur Johan Kotzé:

"Ek ken ’n vrou 
wat hou van dans en jolig wees
wat gemmerbier en tertjies maak
om só die vriende te bederf."

Skryfkompetisie: "Ek Jane, jy Grysbaard"

Jan Schaafsma Skryfkompetisies 2019-07-30

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Jan Schaafsma: "Berekenende moordenaars – jagters van stompape. Krygers wat die aangrensende Kahama-sjimpansees in ’n oorlog van vier jaar byna uitwis. Dit is wat Jane Goodall die Kasakela-sjimpansees ook noem. Aap hulle ons na, of is moord en doodslag bloot deel van ons en hul gene?"

Skryfkompetisie: "Blou Oktober"

Melanie van As Skryfkompetisies 2019-07-30

LitNet se Vrouedag-kompetisie: Gedig deur Melanie van As:

"Sewe jaar is soos môre
’n blou Oktober in ’n glaskas
want soms verdwaal ek nog op dieselfde pad."

Sondes van die vaders deur Lerina Erasmus: ’n onderhoud met François Bloemhof

Naomi Meyer, François Bloemhof Skrywersonderhoude 2019-07-30

"Ek het dit nooit as 'haar en my boek' beskou nie. Sekere stukke wat ek in een van my eie boeke heeltemal anders sou aangepak het, het ek so gelos omdat dit Lerina se manier van dink weerspieël."

LitNet Akademies (Opvoedkunde)-seminaar: Skoolhoofde en leierskap

Remona Voges, Darius Erasmus SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2019-07-30

Remona Voges het met ’n musiekonderwyser, Darius Erasmus, gesels om uit te vind wat effektiewe leierskap in Suid-Afrikaanse skole vir hom beteken: "Die genot lê in gelukkige kinders. 'Only if they keep the teacher happy.'"

Verset & opbou: Skrywers en politici as aktiviste vir Afrikaans deur JC Steyn

LitNet Boeke en skrywers 2019-07-30

Jy word genooi na 'n gesprek op die 14de Augustus 2019 by NALN rondom JC Steyn se boek.

Review: Remnants restante reste by Annette Snyckers

Karina Magdalena Szczurek Books and writers 2019-07-30

"Writing in English, Afrikaans and German, Snyckers explores the possibilities of translation and creative expansion."

Veeltalige universiteite: ’n onderhoud met Emma Groenewald

Naomi Meyer, Emma Groenewald Onderhoude 2019-07-30

"Veeltaligheid kan mense verdeel, maar ook mense bymekaar bring. Die onus rus op die individu – indien ek bereid is om 'n ander taal aan te leer, al is dit net basiese kommunikasie, is ek bereid om van 'n ander te leer, respekteer ek die individu vir sy taaldimensie en beweeg ons nader na mekaar."

OB alweer in die sop

Bettina Wyngaard Rubrieke 2019-07-30

"Ek dink sy is absoluut lojaal en pligsgetrou in die uitvoering van haar pligte. Sy doen presies waarvoor sy aangestel is. Sy was waarskynlik net nooit aangestel om die openbare belang te beskerm nie."

Harry Kalmer en die troos van telefoontekste

Marita van der Vyver In memoriam 2019-07-28

"Terwyl ek my vingers oor die skerm rol en Harry se snaakse, slim, simpatieke, aweregse opmerkings lees, kan ek my verbeel hy's nog hier, kan ek myself amper oortuig dat ons jarelange internetgesprek net tydelik onderbreek is. Terwyl die nuus insink – en dit gaan lánk vat om werklik in te sink, weet ek nou al – het ek darem die triestige troos van telefoontekste."

Die tyd raak kort: 'n pastiche ter nagedagtenis aan Harry Kalmer

Jean Meiring In memoriam 2019-07-28

Jean Meiring bring hulde aan Harry Kalmer.

LitNet: Wen met ons kompetisies!

LitNet Nuusbrief 2019-07-26

LitNet: Wen met ons kompetisies!

Uitnodiging: skryf vir LitNet!

LitNet Menings 2019-07-26

Het jy iets iewers in die media gelees wat jou ontstel? Voel jy sekere gesprekke en menings het nog meer toeligting nodig? Ons wil jou stem hoor!

Wie stileer vir Pickard Henn?

Jean Meiring Rubrieke 2019-07-26

"Kyk net die haredos: onderlangs is dit skonerig geskeer en bo sampioen dit geil uit. Die baard is pure hipster-sjiek. So sag soos 'n kussing."

CTCB welcomes international guest artists for Sleeping Beauty

LitNet Teater 2019-07-26

Cape Town City Ballet’s wonderful Autumn/Winter Season continues with popular favourite Sleeping Beauty.  It will be performed at the Artscape Opera House from 17 to 31 August.

The representation of “imagined Africas” in the poetry of Breyten Breytenbach from 1984–2014

Alwyn Roux Akademies en skole 2019-07-26

"For my project, which I will conduct in 2019 and 2020, I am especially interested in Breytenbach’s idea of 'imagining Africa', which is in line with his “Imagine Africa” project at the Gorée Institute in Dakar, Senegal."

Weermagbeurtkrag

Jitsvinger Menings 2019-07-26

"Dis eintlik die gangsters wat ons nie sien nie wat wegkom met die grootste byt uit die misdaadkoek. Gesiglose haaie wat swem in die bloedbaddens rond gedrapeer in tuxedos en uncapped Wi-Fi connection. Hulle toesprake kap soos beitels teen die grafstene van die voortydige dood van jong gestorwenes."

LitNet Akademies (Regte)-onderhoud: ’n gesprek oor die Openbare Beskermer

Christiaan van Huyssteen, Remona Voges, Naomi Meyer Onderhoude 2019-07-26

"In die lig van die uitspraak teen haar en die reaksies op sekere verslae deur Mkhwebane, is ek van mening dat sy nie haarself tans goed van haar taak kwyt nie. Inteendeel dink ek dat haar optrede teenstrydig is met die baie belangrike verantwoordelikhede wat ’n Openbare Beskermer het."

Top