Pasgelaai
Booksmart: a film review
2019-07-02"Booksmart, a film about high school – the current colosseum where the innocent and not so innocent are fed to lions – is simply not cruel enough to feel authentic, not funny enough to make you cringe at what you are laughing at, and not insane enough to elevate it to mockumentary/spoof status."
’n Ongedoofde lamp: Die dagboek van Anne Frank
2019-07-02"Die aandag aan haar dagboek in die Afrikaanse media by die herdenking van wat haar 90ste verjaarsdag sou gewees het, bevestig vir my dat Anne Frank se dagboek ’n lamp is wat nie gedoof kan word nie, omdat die pit nie uitbrand nie. Dit gooi sy lig wyd en ver."
Persvrystelling: Literatuurfees by NALN - Hulde aan helde-reeks en Literatuurgeskiedenisreeks
2019-07-01Die Literatuurfees by NALN (Die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum) vind plaas tot 4 Julie 2019 in Bloemfontein. Dit behels die gewilde Hulde aan helde-reeks, asook die Literatuurgeskiedenisreeks.
North Facing by Tony Peake: a review
2019-07-01"North Facing is one of a recent stable of coming-of-age books set in South Africa where moral issues are revisited in later life."
Wenner van die Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse poësie vir 2019
2019-06-30"Die sukses van die bundel berus nie slegs op die hantering van hoogs aktuele tematiek nie, maar 'op ’n deurlopende toepassing van ontwikkelde verstegniek om dit lewend en skrynend te maak'."
Leierskapspraktyke van skoolhoofde en megaboere: ’n vergelyking en evaluering in twee verskillende kontekste
2019-06-30"In ’n omgewing waar daar ’n gesonde verhouding tussen die leier en volgelinge is, sal vooruitgang aan die orde van die dag wees."
’n Persoonlike blik op die lewe en loopbaan van Paul Eilers
2019-06-30"Daar is van 28 Junie af ’n reuseleemte in die vermaaklikheidsbedryf." Leon van Nierop onthou Paul Eilers, pas oorlede.
Behind the Fifth Wall
2019-06-27"To compare this scenario, where songs were routinely banned, musicians harassed and/or locked up, and parties and gigs teargassed, with the rock scene of today is like comparing porcupines with export grapes. It’s not only impossible; it’s simply not useful."
Alma Rossouw en André Terblanché loods nuwe werk
2019-06-27Op Donderdag 20 Junie het die skrywer Alma Rossouw en die sanger André Terblanché nuwe werk bekendgestel by die Bôrdienghuis, wat deel is van die Breytenbach-sentrum op Wellington.
Wiskunde met LitNet: Graad 6, derde kwartaal – skryfwyse van getalle
2019-06-27Van nou af kan jy elke week ’n kort video kyk wat gaan oor werk wat julle hierdie kwartaal in die klas sal behandel. Hier is ’n video spesiaal vir graad ses-leerders, waarin Lee-Ann West werk verduidelik wat julle in die derde kwartaal in die klas sal bespreek.
Hier gaat ons! Reise en rampe deur Gerard Scholtz: ’n resensie
2019-06-27"Hierdie is ’n lekker boek om in een sit te lees; maar die stories is so lekker pittig geskryf dat jy ook net af en toe een of twee verhaaltjies kan lees vir verryking."
Runaway hit Kinky Boots extended at The Fugard Theatre
2019-06-27Just two weeks into its South African premiere run, The Fugard Theatre’s production of multiple Tony-Award winning musical Kinky Boots has been extended. Bookings are now open for performances until 27 October.
Vir mans deur Johan Ferreira: ’n resensie
2019-06-27"Die verhalende trant waarmee hy ’n reeks situasies skets waarmee mans te doen kry, en hulle simptome, maak die boek toeganklik. Ferreira is reg wanneer hy inleidend sê dat jy jou waarskynlik êrens in die boek gaan raaklees."
Persvrystelling: Aardklop programbekendstelling 2019
2019-06-27Vanaf 24-29 September sal feesgangers die moelike taak hê om te kies van die smorgasbord toneel, musiek, visuele kuns, boek- en aktuele gesprekke, kinderteater en leefstyl-ervarings wat aangebied word. Kyk hier na die volledige program.
Luisterindruk: Gevlerktes deur Lizanne Barnard
2019-06-27"Gevlerktes is iets uitsonderlik in Afrikaans. Dit klink so oud soos 'die berggans het ’n veer laat val' van Boerneef en so nuut soos HemelBesem se rap song 'Moenie worry nie'."
Moderne konsentrasiekampe glad nie so vergesog nie
2019-06-27"In die afgelope aantal jare was daar talle probleme met kampe waar migrante en vlugtelinge in groot groepe gehuisves is. Menseregtegroepe het nog vroeg in 2019 verslae uitgereik dat die vlugtelingkampe by Calais, Frankryk en Lesbos, Griekeland, onvoldoende is en dat die toestande waarin vlugtelinge gehuisves word, menseregte skend."
Director Mandla Mbothwe on Gugulethu Seven play G7: Okwe-Bokhwe
2019-06-27"The production is based on the historical records of the Gugulethu Seven, seven young members of Umkhonto weSizwe (MK) who were ambushed and heartlessly killed by the South African security forces on the morning of 3 March, 1986, during the anti-apartheid struggle years."
Strafjaart deur Theo Kemp: ’n resensie
2019-06-27"Die roman lees soos ’n klassieke soektogverhaal in drie bedrywe: die held word deur die onbekende gekonfronteer; die held durf die onbekende aan; die held verkry nuwe insig. Die grootste kritiek hier is dat die simboliese verkenning van hierdie onbekende met tye die plotontwikkeling oorheers."
Persvrystelling: Boekbekendstelling van Peter Pan en Laurie deur Marié Heese
2019-06-27Jy word hartlik uitgenooi na die boekbekendstelling van Peter Pan en Laurie deur Marié Heese by Protea Boekwinkel op Saterdagoggend (29 Junie, Stellenbosch).
