Pasgelaai

Video: Vrouedag 2019-gesprek met Diana Ferrus, Ntebaleng Morake en Bernedette Muthien by die Iziko Slave Lodge

Cliffordene Norton Menings 2019-08-13

Op Vrydag 9 Augustus 2019 het verskillende vroue by die Iziko Slave Lodge (Kaapstad) byeengekom om Vrouedag te vier. Diana Ferrus, Ntebaleng Morake en Bernedette Muthien het oor die struikelblokke wat Suid-Afrikaanse vroue ervaar en die rol van jong vroue in die Fallist-beweging gesels. Cliffordene Norton het die geleentheid bygewoon en foto’s geneem.

Brexit: Toekoms onduidelik

Jason Lloyd Rubrieke 2019-08-12

"Gaan Brexit plaasvind of nie – of gaan die Verenigde Koninkryk (VK) die Europese Unie (EU) met of sonder ʼn ooreenkoms op 31 Oktober verlaat?"

 

McGregor-gedigtefees: 23–25 Augustus 2019

LitNet Feeste 2019-08-12

Die McGregor-gedigtefees vind plaas vanaf 23 tot 25 Augustus 2019. Vanjaar se tema is "Die hart van die Maan".

Die groot koelte deur Leon de Villiers: ’n lesersindruk

Anke Theron Lesersindrukke 2019-08-12

"Leon de Villiers is bekend vir sy eerlike hantering van aktuele kwessies, tog is dit sensitief genoeg om nie aanstoot te gee nie. Sy boeke maak dit vir jong lesers moontlik om te verstaan waardeur ander tieners gaan en om ʼn kapasiteit vir empatie te ontwikkel."

Kaap, kerrie en koesisters deur Fatima Sydow en Gadija Sydow Noordien: ’n resensie

Elsibe Loubser McGuffog Resensies 2019-08-12

"My raad is: koop een. Pos dan ’n tweede boek aan jou famile- en vriende in Kanada of waar ook al, sodat jy self aan hul tafel lekker warm kan eet wanneer jy eendag daar gaan kuier."

LitNet Akademies (Opvoedkunde)-seminaar: Skoolhoofde en leierskap

Remona Voges, Monet Nel SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2019-08-12

"Hoërskole sit met tieners wat maklik rebelleer, en waarteen beter om te rebelleer as ’n argaïese tradisie wat op jou afgedwing word? Tradisies moet aanpasbaar wees."

 

Die dekonstruksie van Retta Blom: ’n onderhoud met Zelda Bezuidenhout

Jonathan Amid, Zelda Bezuidenhout Skrywersonderhoude 2019-08-12

"Maar ongeag wat vir my voorlê of waar ek my gaan bevind, ek weet ek sal nie sommer ophou skryf nie."

My vriend se bok en skaap

oester SêNet-briewe 2019-08-11

"As jy vrinne is met ’n boer van die Karoo kan jy selfs ’n bakkievrag jakalsvelle verniet kry saam met jou opgesaagde lammertjie."

’n Pot goud?

Raed-na-Gael SêNet-briewe 2019-08-11

"Sneeutjies op die grond is vervelig, dis die val wat jy moet sien!"

kykNET-Rapport-boekpryse: 2019-kortlyste is hier!

LitNet Boeke en skrywers 2019-08-11

Die 2019-benoemdes vir die kykNET-Rapport-boekpryse, van die rykste boekpryse in Suid-Afrika, is pas bekend gemaak. Die pryse, wat die Jan Rabie-Rapportprys vir nuwe werk insluit, word toegeken vir die beste Afrikaanse fiksie en niefiksie wat in 2018 verskyn het.

Vrouedag-skryfkompetisie: Ystervrou

Christine Visser Skryfkompetisies 2019-08-10

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Christine Visser:

"Snotneus kleintjies, met modderhande,
snaakse geluide, veral in die aande."

Vrouedag-skryfkompetisie: Die veggees

Patricia C Viljoen Skryfkompetisies 2019-08-10

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Patricia C Viljoen:

"sy dra nie
geloof en hoop op haar mou nie
maar diep in haar hart"

Vrouedag-skryfkompetisie: My se ouma

Gaylann Swartz Skryfkompetisies 2019-08-10

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Gaylann Swartz: "Sy het vir ’n baie lang tyd gesê sy gaan vir my skoene koop. Ek het dit nooit regtig ernstig opgeneem nie. Ek het nie besef hoe belangrik dit vir haar was nie."

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

Alisha du Plooy Skryfkompetisies 2019-08-10

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Alisha du Plooy:

"Saam met die manne, uit op die boot,
Geen uitdaging was vir haar te groot."

Vrouedag-skryfkompetisie: Haar briewe

Kate Bester Skryfkompetisies 2019-08-10

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Kate Bester: "Sy smag na haar boeke en Jan se heerlike briewe. Sal sy ooit weer van hom hoor? Hulle het glad nie verwag die Engelse sou weer oorlog verklaar nie."

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

Zaida Swart Skryfkompetisies 2019-08-10

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Zaida Swart: "Die pen in haar hand gly blitsvinnig oor die papier. As daar een iets is wat ek graag van haar wil erf, is dit daai boek!"

Vrouedag-skryfkompetisie: Formidabele vrou …

Driekie Grobler Skryfkompetisies 2019-08-10

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Driekie Grobler:

"moeder, eggenoot, beroepsvrou
voorloopvrou, bymekaarhouvrou"

Vrouedag-skryfkompetisie: Miena

Altea Hill Skryfkompetisies 2019-08-08

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Altea Hill: "Ek besef dat van Miena die huishulp, wat met so min tevrede is, tot die rykste vroue op hierdie aardbodem wil dans 'like nobody is watching' en ons wil net ’n klein bietjie liefde hê."

LitNet: Witwees in Afrika

LitNet Nuusbrief 2019-08-08

LitNet: Witwees in Afrika

NouNet-mening: Bendegeweld op die Kaapse Vlakte – ’n humanitêre krisis

Shirmoney Rhode NouNet 2019-08-08

"Hoe gaan die weermag help om die probleme op die Kaapse Vlakte, waarvan bendegeweld maar net een is, op die lang termyn te help bestry?" Shirmoney Rhode deel haar ervaringe van lewe op die Kaapse Vlakte en gee haar mening oor die weermag wat daarheen ontplooi is om bendegeweld stop te sit.

Top