Pasgelaai

Historic South African winery Vergelegen named the best winery in Africa

Marli van Eeden, Don Tooth Lifestyle and entertainment 2019-08-15

"Vergelegen is a destination: with its world-renowned handcrafted wines, history spanning over 300 years, heritage, exquisite gardens and refined cuisine, Vergelegen continues to be the choice of the discerning visitor seeking a total sensory experience."

Café Zör in the Bo-Kaap celebrates the diverse culture of the area

Marli van Eeden, Glenn Muller Lifestyle and entertainment 2019-08-15

"Café Zör has its own identity: with its unique setting in a historic building in the iconic Bo-Kaap, the space was created for families, the lonely traveller, tourists, the local community, surrounding businesses, and the misfits and the marginalised – the perfect place to hide away from a sometimes brutal world."

Kanya Viljoen reg om die teaterwêreld op sy kop te draai

Marli van Eeden, Kanya Viljoen Onderhoude 2019-08-15

"Om eerlik met jou te wees, daar is vir my niks anders wat so lekker skryf soos Afrikaans nie. Dalk is dit omdat dit my moedertaal is, maar die klank, ritme, soms absolute anargie van die taal maak dit soveel makliker om daarmee te speel, te verniel en dan weer op te bou."

NouNet-mening: Ons sal die gemors moet uitsort

Pieter Odendaal NouNet 2019-08-15

"Ek skakel my foon aan. Nog ’n artikel oor die ongelyke verspreiding van die effekte van klimaatsverandering in die ontwikkelende wêreld. Nog pollutants in die visse in Valsbaai. En soos die paniek elke dag op my Facebook en in my hart groei, wonder ek of ons dalk verdien om uitgewis te word, en hoeveel van ons nageslag oor sal wees om ons kwalik te neem dat ons nie genoeg gedoen het nie."

#NouNet #Klimaatsverandering #GlobaleVerwarming 

NouNet-mening: Sisteem, watter sisteem?

Ilisna Nel NouNet 2019-08-15

"Die sisteem het net oë vir die ouers, wat is nou so erg daaraan dat ’n kind haar bed natmaak en haar naels in die lewe afkou? Week vir week stry ons in die hof, die sisteem faal ons weer. Papierwerk is nie op datum nie. Huisbesoeke word nie uitgevoer nie." Ilisna Nel vertel van haar ervaring as ’n pleegmoeder.

Vryheid van die pers en die EFF

Bettina Wyngaard Rubrieke 2019-08-15

"Malema word gedek omdat hy sensasionele uitsprake maak wat koerante verkoop. Joernaliste doen mee daaraan om van Malema die populistiese monster te maak wat hy is, en dan kla hulle omdat hy optree soos wat hulle hom uitbeeld."

Klein Klaas en Groot Klaas – deel 4

Olivia M Coetzee Skryfwerk 2019-08-14

"Dis hoe Klein Klaas vi die boer sy sak met die droë pêrrevel ingegie het. En die boer het vi Klein Klaas ʼn groot sak goud gegie, en niks minnerie."

Vonnisbespreking: Die grootte-klassifikasie van kredietfasiliteite ingevolge die Nasionale Kredietwet 34 van 2005

Stéfan Renke LitNet Akademies (Regte) 2019-08-14

"Die doel van hierdie bespreking is om in die lig van die Collotype-beslissing die kategorisering van kredietfasiliteite in verskillende groottes ingevolge die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 (die Kredietwet) in oënskou te neem."

Vrouedag-skryfkompetisie: Hester Wilhelmina

Elaine Cronjé Skryfkompetisies 2019-08-14

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Elaine Cronjé: "Die grys sweetpakbroek wat knap oor haar heupe span en die pienk slippers is ’n wêreld verwyder van die dae toe sy snyerspakkies en groot oorbelle werk toe gedra het."

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

Hanmari Pretorius Skryfkompetisies 2019-08-14

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Hanmari Pretorius:

"vlindervlerkvertroosting
wat jou fladdervingers bring
uvemvane
vlindervrou"

007 in ’n wynkelder: ’n onderhoud met Paul Loeb van Zuilenburg

Naomi Meyer, Paul van Zuilenburg Musiek 2019-08-14

"Ons het twee fantastiese soliste: Juju Domingo en Jarrad Ricketts, albei boorlinge van die Kaap. Op die program, dink ek, is seker al die gunsteling-Bond-treffers."

Nuwe geskiedenis

Jitsvinger Rubrieke 2019-08-14

"In baie aspekte dien hip hop as 'n tipe transformerende pedagogie waarmee ons kennis en informasie politiseer en iets konstruktief vervaardig."

To that young woman eating watermelon

Abigail George New writing 2019-08-14

Poem by Abigail George:

"Enough,
you little show-off! You heathen, or if it is by your choice,
atheist, then, if it pleases you. Are you happy?"

Die aap op jou rug – ’n idioomboeket

Loretta Szikra Poësie 2019-08-14

Gedig deur Loretta Szikra:

"met jakkalsdraai beloftes
wat met leuens vetgestop is
en ’n slapriem
wat die hart op horings neem"

Bybel in Kaaps: Job 2

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2019-08-14

"Job het ʼn stuk van ʼn kleipot afgevat, en hy’t homself daamien gekrap tewyl hy op ʼn ashoep gesit het."

Harry Kalmer, ’n persoonlike huldiging

Erika Murray-Theron In memoriam 2019-08-14

"Harry se dood is ’n skade."

Die oorkantste oewer deur Abel Pienaar en Flip Schutte: ’n resensie

Yolanda du Toit Resensies 2019-08-14

"Beide skrywers is dit eens dat ons in ons denke oor God en lewe die blik op die kosmos moet integreer. Ons moet besef dat ons binne ’n verweefdheid met alles om ons leef; dit sal meebring dat ons die lewe hier en nou sal sien as heilig en daarvolgens wíl leef." 

Decolonise medisyne

Olivia M Coetzee Rubrieke 2019-08-14

"Hospitale en die hele mediese biesagheid is net gemaak vi ryk mense."

Harry Kalmer (1956–2019)

Erika Terblanche, LitNet ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2019-08-14

"Die proses is baie belangriker as die eindproduk. Ek skryf nie vir roem en eer nie, maar vir myself." Harry Kalmer se ATKV|LitNet-Skrywersalbum is nou volledig bygewerk.

Die effek van alkohol op die liggaam

Thomas Mollett Seminare en essays 2019-08-14

"In die lig van die onlangse geval waar ’n Matie-student dood is nadat hy geaspireer het, kyk hierdie artikel generies na wat alkohol aan die liggaam doen."

Top