Pasgelaai
NouNet-mening: Ons almal kan weer baat by ’n stukkie Madiba
2019-08-08"Verlede Dinsdagaand sit ek vroeg in my kar by die Nelson Mandela Foundation in Houghton. Ek is hier om die bekendstelling van Zelda la Grange se nuwe kykNET-reeks, Uitsonderlike Roeping, by te woon. Dit is ses uurlange episodes waarin Zelda terugstap op Madiba se spore om te gaan kyk wat hom gevorm het en om seker so ook te verstaan hoe hy ons gevorm het."
Vrouedag 2019: Waarom al die protes?
2019-08-08“Net diegene wat die skoen dra, weet waar dit druk.” Dit was een van die leuses van die Stemreg vir Vroue-beweging, maar in werklikheid ’n onderbeklemtoning van wat vroue probeer oordra het oor hoe hulle lewe regeer is, skaars 100 jaar gelede, skryf Elsabé Brits op die vooraand van Vrouedag.
Vrouedag 2019: Om tee te drink op Vrouedag is nie genoeg nie
2019-08-08"Het ons as Suid-Afrikaanse vroue al so gemaklik geword daarmee dat ons as ongelykes behandel word dat ongelykhede teen ons, ons nie meer ongemaklik maak nie? Ek persoonlik dink vroue het al so tevrede geword dat hulle nie veel meer wil eis nie." #vrouedag
Repliek op brief oor Gedeeltelik Bewolk in Die Burger
2019-08-08
Huldigingsgeleentheid: Harry Kalmer
2019-08-08Die bekende skrywer, Harry Kalmer, se lewe word op 16 Augustus by 'n byeenkoms in Johannesburg gehuldig. Hier is nog besonderhede.
Die AVBOB-poësieprys 2019: woorde om die verlies te verlig
2019-08-08"Hier is die 2019 AVBOB-Poësiepryswenners, in alfabetiese volgorde van taalkategorie ..."
Vrouedag-skryfkompetisie: Ouma Parow
2019-08-08LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Zerelda Esterhuizen:
"haar arms mure wat veilig hou
haar woorde vensters wat verlig"
In gesprek oor witwees in Suid-Afrika met Melissa Steyn en Christi van der Westhuizen / In conversation about whiteness in South Africa with Melissa Steyn and Christi van der Westhuizen
2019-08-08Op versoek van LitNet het Kees van der Waal vrae oor witwees aan twee kenners, Melissa Steyn en Christi van der Westhuizen, gestel.
Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou
2019-08-08LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Loretta Szikra:
"Met klein bietjies bietjies
pêrels van liefde
het jy die wêreld se ballinge
met hoop aangeraak"
The old man and the sea: maskers en pop bring ander dimensie na Hemingway-meesterstuk
2019-08-08"The old man and the sea word gereken as een van die Amerikaanse outeur, Ernest Hemingway, se bekendste werke wat in 1951 in Kuba geskryf is en die jaar daarna verskyn het."
Elders gesien: Uittreksel uit Henk Serfontein se Amsterdam-dagboek
2019-08-08Die bekroonde visuele kunstenaar, Henk Serfontein, reis tans deur Amsterdam. Hier is 'n uittreksel van sy Amsterdam-dagboek, soos gesien op Facebook.
The grading and sequencing of three target tasks within a task-based learning and teaching programme for non-Afrikaans-speaking international university students
2019-08-08"Which aspects should be considered during the grading and sequencing of tasks for a task-based programme?"
Die gradering en ordening van drie teikentake binne ’n taakgebaseerde leer-en-onderrig-program vir nie-Afrikaanssprekende internasionale universiteitstudente
2019-08-08"Die gradering en ordening van take binne die taakgebaseerde benadering speel ’n baie belangrik rol in sillabusontwerp."
Woordfees-musiekmeningspeiling: Wen kaas en kontant
2019-08-07Die Toyota US Woordfees wil graag weet watter musiek jy graag op die Woordfeesprogram wil sien. Lees hier meer oor hul meningspeiling. Jy kan kaas en kontant wen!
Persversklaring: Skryf nou in vir die Toyota US Woordfees-kortverhaalkompetisie 2020
2019-08-07Dit is tyd vir die vyfde Toyota US Woordfees-kortverhaalbundel. Die sluitingsdatum vir inskrywings is om 16:00 op 30 September 2019.
JPJ van Rensburg, professor in Grieks op Stellenbosch, die man wat eerste was om die ou Grieke rêrig Afrikaans te laat praat
2019-08-07"Ek is waarskynlik die enigste (hoewel veel latere) tydgenoot van wyle professor JPJ van Rensburg van Stellenbosch wat nog oorgebly het om, uit eie meelewing as oor- en oog-getuienis, hierdie verhaal in enige diepte te kan vertel."
Winterfoto-kompetisie: Annelize Cloete se inskrywing
2019-08-07Kyk hier na Annelize Cloete se inskrywing vir LitNet se Suid-Afrikaanse winterfoto's-kompetisie.
Winterfoto-kompetisie: Linda Willers se inskrywing
2019-08-07Kyk hier na Linda Willers se inskrywing vir LitNet se Suid-Afrikaanse winterfoto's-kompetisie.
Foeta Krige, die joernalis wat geweier het om ’n skoothond te word: ’n onderhoud
2019-08-07"’n Goeie joernalis is nuuskierig, maar eties, welbelese en ingelig, in voeling met die samelewing maar met ’n gesonde en natuurlike agterdog (George Claassen noem dit ’n 'bullshit detector')."
Vrouedag-skryfkompetisie: Huldeblyk aan Agnes
2019-08-07LitNet se Vrouedag-skryfkompetisie – Vonkfiksie deur Elizma Coetzee: "So begin ’n baie spesiale vriendskapsverhouding. Agnes leer my van deel al het jy niks, ander help al is jy moeg, en ongelooflike uithouvermoë."
