Oproep om referate: Internasionale kongres oor jeugliteratuur

  • 0


'n Internasionale kongres oor jeugliteratuur in Afrika word einde Maart 2020 by die Universiteit van Pretoria aangebied. Ons hoop om heelwat Afrikaanse kenners van kinder- en jeugliteratuur by die kongres te hê. Klik hier vir nog inligting.

 

Lees ook

Ontlaering 2020: Tweede oproep om referate

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top