Pasgelaai

Musiekproduksie: Krog

Remona Voges, Olga Wyngaard Musiek 2019-08-02

Krog met Hilandi du Toit, Olga Leonard, Babette Viljoen vertoon 7 Augustus om 20:30 by Die Boer. Remona Voges het met die lede van die groep gesels om meer oor die produksie te wete te kom. 

 

In ’n land sonder voëls deur Harry Kalmer: ’n resensie

Jonathan Amid Resensies 2019-08-02

"Gestroop is dalk een manier om dit te beskryf, maar dit laat nie reg geskied aan die magdom betekenismoontlikhede wat die skrywer se woordkeuses en rangskikkings wel tot stand bring nie."

NouNet: publiseer jou mening op LitNet!

LitNet NouNet 2019-08-02

Het jy geweet jy kan op LitNet publiseer? LitNet gaan R1 250 beskikbaar stel aan die skrywers van NouNet-meningsartikels. Jy pen jou mening oor enigiets onder die son neer. Verkieslik iets aktueels, maar dit kan ook oor boeke, reis, of die lewe in Suid-Afrika, die liefde of iets wat jou irriteer, gaan. Laat hoor van jou!

NouNet-mening: Die Stilswye van Stilte

Kanya Viljoen NouNet 2019-08-02

"Maar is ons, as samelewing, besig om stilte te verloor? Is die idee van stilte, soos sekere dierspesies, besig om uit die kollektiewe geheue van die samelewing te verdwyn? Kan ons wérklik stil word?"

Een klein tree vir Major Tom, ’n reusesprong vir David Bowie

Pieter van der Lugt Musiek 2019-08-02

"In 1969, einde Januarie of dalk vroeg Februarie, het David Bowie se fantastiese reis deur die musiekheelal begin met ’n demo wat hy en ’n vriend opgeneem het. Clareville Grove Demos is die tweede houerstel wat vanjaar uitgereik word om Bowie se deurbraak te herdenk."

Le quattro stagioni

Loretta Szikra Poësie 2019-08-02

"Ek hoor hoe vier viole
in tale met my praat"

Selfportret: Gister vandag en môre – ’n pantoen

Estelle Kruger Poësie 2019-08-02

"musiek was deel van jou lewe en toe sterf die note stadig weg"

Integrating technology into the Afrikaans Home Language classroom of Western Cape schools: a case study

Ria Taylor, Michele van der Merwe Academic research 2019-08-02

"How is technology used in the Afrikaans Home Language classroom of schools in the Western Cape?"

Die integrasie van tegnologie in die Afrikaans Huistaal-klaskamer van skole in die Wes-Kaap: ’n gevallestudie

Ria Taylor, Michele van der Merwe LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2019-08-02

"Hoe word tegnologie in die Afrikaans Huistaal-klaskamer van skole in die Wes-Kaap gebruik?"

Cas Vos (1945–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2019-08-01

"Skryf is vir my om tussen woorde asem te haal. My werk is woorde, en skrywe is ’n manier om tot myself te kom. Vir my is dit baie noodsaaklik. Dis ’n doelbewuste bevrydende daad." Cas Vos se ATKV|LitNet-Skrywersalbum is nou volledig bygewerk.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: In my vel deur Azille Coetzee

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2019-08-01

LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies.

Pantonieme?

Hans Richardt SêNet-briewe 2019-08-01

Iets klop nie met staatsbeheerde besighede nie, wat voor 1994 winsgewende besighede was. 

Diskrimineer die IAAF?

Hans Richardt SêNet-briewe 2019-08-01

"Die IAAF diskrimineer of doen hulle?"

Armdruk

oester SêNet-briewe 2019-08-01

"Ek het destyds armgedruk."

Hans Richardt wonder

Hans Richardt SêNet-briewe 2019-08-01

Ek wonder of "Black Centric forum" ook deur sommige LitNet-skrywers, onder andere Bettina Wyngaard, as rassisme beskryf sal word?

Voete tik saam op bekende liedjies in South Pacific

Maryke Roberts Teater 2019-08-01

"Hul sterk stemme het pragtige hulde aan bekende, nostalgiese liedjies gebring."

Mandeladag 2019: Alwyn Roux in gesprek met Andries Oliphant en Yves T'Sjoen  

Alwyn Roux, Yves T'Sjoen, Andries Oliphant Onderhoude 2019-08-01

Ter viering van Mandeladag op Donderdag 18 Julie 2019, het Alwyn Roux met Andries Oliphant van Unisa en Yves T'Sjoen van Universiteit Gent in gesprek getree oor hulle ervaring van die sewentigs en tagtigs in Suid-Afrika, die oorgang na ’n demokratiese bestel in die negentigs, en die eerste twee dekades van die Nuwe Suid-Afrikaanse samelewing.

Jitsvinger wens LitNet geluk met nuwe YouTube-intekenaars

Jitsvinger Visueel 2019-08-01

Wat's aan die gang op LitNet se YouTube-kanaal? Kyk hier! Jitsvinger sê ook geluk.

Troossop met bene

Karen Hart Kos en wyn 2019-07-31

"Ek het so ’n troossop met bene in vir oorlede oom Dawid Kruiper en sy mense van die Khomani San gekook. Dit was toe die afgevaardigdes van die Khomani San van die Kalahari af geryloop het om met Thabo Mbeki, toe nog president, te kom praat."

Skrywersonderhoud: André Krüger oor Redelike hoeveelheid moeilikheid

Jonathan Amid, André Krüger Boeke en skrywers 2019-07-31

"My proses is benaderd chaoties. My proses is die anti-proses. Ek doen wat ek kan, wanneer ek kan en waar ook al ek kan. My notaboek gaan waar ek gaan, want ek het al geleer dat ek myself 'n rat voor die oë draai as ek dink ek sal later die guitige sin, gedagte of idee onthou wat ek nou net uitgedink het."

Top