Boekbekendstelling in Gauteng: Debbie Loots se Die boek van gelukkige eindes

  • 0

Kom kuier saam by die bekendstelling van Debbie Loots se nuwe roman Die boek van gelukkige eindes

9 Oktober: Love Books, Melville. Debbie Loots in gesprek met Charles Leonard.
10 Oktober: Uppercase Books, Menlyn. Debbie Loots in gesprek met Phyllis Green.

Onthou asseblief om te RSVP, besonderhede verskyn op die uitnodiging.

Luister hier na die prettige gesprek by die Kaapstad-bekendstelling.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top