Pasgelaai

Aanvaar Afrika(ans) aan die US

Lia Snijman Universiteitseminaar | University Seminar 2019-08-20

"Dit is tyd dat ons weer eer bring aan hierdie vasteland wat ons taal help vorm het en dat ons ons deel doen om haar ander kinders ook te help."

Winterfoto-kompetisie: Louise van Eeden se inskrywing

Louise Van Eeden Fotokompetisies 2019-08-20

Kyk hier hoe lyk Louise van Eeden se inskrywing vir die winterfoto-kompetisie. 

10 redes om in LitNet Akademies te publiseer

LitNet Akademies en skole 2019-08-20

Rede #10: Die materiaal wat jy skep, gaan talle Afrikaanssprekende studente help om hul vakgebied beter en makliker te begryp.

Vrouedag-skryfkompetisie: Irene

Ilze du Plessis Skryfkompetisies 2019-08-20

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Ilze du Plessis:

"so heilig soos jou Griekse
naamgenoot
het jy jou eie setel op
my Mount Olympus verdien"

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek bewonder – Beryl Markham

Connie Luyt Skryfkompetisies 2019-08-20

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Connie Luyt: "Sy het lank posstukke gevlieg na alle uithoeke van Kenia, siek mense karwei, saam met Bror Blixen olifante opgespoor uit die lug voordat sy Engeland toe is. Daar het die droom van ’n rekordvlug ontstaan."

Vrouedag-skryfkompetisie: Ek sal onthou

Irene de Kock Skryfkompetisies 2019-08-20

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Irene de Kock:

"Daar is soveel wat van jou vergeet het,
maar daar is so baie om te onthou."

Vrouedag-skryfkompetisie: ter wille van

Melody De Winnaar Skryfkompetisies 2019-08-19

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Melody De Winnaar:

"pers was nog altyd vir my die lelikste kleur
omdat ek nie kan onthou om te vergeet"

Vrouedag-skryfkompetisie: Liefste Moeder

Saretha Benadé Skryfkompetisies 2019-08-19

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Saretha Benadé:

"Vandag, ja, vandag mis ek haar.
Maar nie net vandag, elke oomblik van ’n jaar."

Winterfoto-kompetisie: René Bohnen se inskrywing

René Bohnen Fotokompetisies 2019-08-19

Sien hier hoe lyk René Bohnen se inskrywing vir die winterfoto-kompetisie. 

Winterfoto-kompetisie: Antoinette Olivier se inskrywing

Antoinette Olivier Fotokompetisies 2019-08-19

Kyk hier hoe lyk Antoinette Olivier se inskrywing vir die winterfoto-skryfkompetisie.

NALN-video: Skrywers en politici as aktiviste vir Afrikaans deur JC Steyn

LitNet Visueel 2019-08-19

Hier is video’s van die onlangse boekbekendstelling van Verset en opbou deur JC Steyn by NALN in Bloemfontein.

Vrouedag-skryfkompetisie: Paultjie

Elsabe de Jager Skryfkompetisies 2019-08-19

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Elsabe de Jager: "Vier jaar gelede het ons jou weer gebel. Vir die eerste keer in vyftien jaar was jou foon onverklaarbaar stil en het ek sedertdien nog nie weer jou stem gehoor nie."

Uitnodiging na PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering 2019

LitNet PEN Afrikaans 2019-08-19

"Die deure sal oop wees vir lede, hul metgeselle en ander belangstellendes, so kom klink 'n glasie, geniet ligte verversings en vind meer uit oor PEN Afrikaans se werksaamhede."

PEN Afrikaans-nuusbrief: Augustus 2019

LitNet PEN Afrikaans 2019-08-19
PEN Afrikaans-nuusbrief: Augustus 2019

 

Vrouedag-skryfkompetisie: Kyk net Boontoe, my kind

Francois Düminy Skryfkompetisies 2019-08-19

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Francois Düminy: "Ek onthou haar in alles wat mooi is. Pragtige wolkformasies, die natuurskoon, klein diertjies."

Hitler en die sosio-politieke agtergrond van sy tyd

Hans Richardt SêNet-briewe 2019-08-19

"Die Duitsland na WO1 se ekonomie het gegroei deur alle dwelms en dwelmmisbruik te wettig; daarmee saam was bier goedkoop in biersale."

"Die Nuwe Dagbreek" se hupstoot vir die gemoed

Raed-na-Gael SêNet-briewe 2019-08-19

"Ja kyk, ons het beslis ’n nuwe dagbreek nodig." 

A-Z | Elgin Grabouw CrimeFest | Krimifees

Izak de Vries Feeste 2019-08-19

Die eerste Elgin Grabouw Krimifees het van 9 tot 11 Augustus 2019 plaasgevind, en hier is 'n fotoblad. The first Elgin Grabouw CrimeFest took place from 9 to 11 August 2019. Click to experience it through photographs.

Wie was "stigters" van Afrikaans?

Hans Richardt SêNet-briewe 2019-08-19

"'n Taal word nie deur 'n beweging of groep geskep nie, maar die bevolking wat dit praat en bevorder."

NouNet-mening: Somers in Skotland

Herschelle Benjamin NouNet 2019-08-19

"Dit is werklik merkwaardig en spesiaal vir my om as skrywer en jong man weer hierdie tyd van die jaar in Skotland te wees. Edinburg is as UNESCO se eerste stad van Literatuur aangewys en Harry Potter-liefhebbers stroom steeds na die kafees waarin JK Rowling geskryf het."

Top