Pasgelaai
Hermanus, UNESCO City of Gastronomy? An interview with Darryl David
2019-08-19Darryl David talks to Naomi Meyer about the leading of a very special bid.
Vrouedag-skryfkompetisie: Ou Nonnie
2019-08-18LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Johann van der Walt:
"Ou Nonnie jy was ’n merkwaardige vroumens
’n gedig sonder strofes in jou eie reg
Mamma in die moeilikste van tye"
Vrouedag-skryfkompetisie: Meisie van Elandsvlei
2019-08-18LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Handa van der Westhuizen: "Faan kan dit een oggend net nie meer verduur nie. Hy los sy koffie en stap buitentoe. Ek kan sien hy is besig met ’n gesprek, maar met wie?"
Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Ma se liefde
2019-08-18LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Bianca Botha: "Leila staan vir die gietysterpotjie en kyk terwyl haar gedagtes hulle eie gang gaan. Sy het nog nooit iemand soos haar ma ontmoet nie."
Vrouedag-skryfkompetisie: Onthou die engel
2019-08-18LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Juane Nieuwenhuis:
"Engele dra nie wit nie, want die stains sukkel om uit te was.
Engele dra overalls en gemaklike skoene"
Vrouedag-skryfkompetisie: Moord in Niemandlaan
2019-08-18LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Colette Combrink:
"nou wens ek dat ek eerder bladsye en bladsye se bladmusiek moet memoriseer
en jou met daardie simpel fluit kan irriteer."
Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou
2019-08-18LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Coen Basson: "Die Kammanassierivier lê onbegaanbaar in wrede wintervloed, honderd treë breed, vol branderskuimkolke."
Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou
2019-08-18LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Shaleen Jacobs: "Die bossiekop is in ’n korter, netjiese haarstyl. Nog nooit het ek antie Bridgette so mooi gesien nie."
Vrouedag-skryfkompetisie: moederaarde
2019-08-18LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Olga Leonard:
"haar weeklaag syfer deur aardkorse
swaar trosse belofte bot groen"
Vrouedag-skryfkompetisie: Sterk vrou
2019-08-18LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Estia Riekert:
"Vir sulke vroue sal ek met graagte
monumente oprig"
Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou
2019-08-18LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur SS Rimes:
"Stof jou af
Klim terug in jou boot"
Fotogalery: Ses skrywers skryf tesame op Somerset-Oos
2019-08-16In die winter het ses skrywers, in samewerking met PEN Afrikaans, op Somerset-Oos in die Jakes Gerwel Stigting se skrywershuis aan hulle manuskripte gaan werk. Hier is ’n paar kiekies – soos deur die oë van Ronelda S Kamfer.
Louise Viljoen neem SA Akademie vir Wetenskap en Kuns / ATKV-prys vir LitNet Akademies-artikel in ontvangs
2019-08-16LitNet Akademies wens Louise Viljoen geluk vir haar SA Akademie vir Wetenskap en Kuns / ATKV-prys, wat sy op 14 Augustus 2019 in ontvangs geneem het.
Gelyke Kanse: Afrikaans, die sondebok
2019-08-15"Miskien het ons nog nie genoeg gedink oor die perverse kinkel wat sondebokkery in ’n koloniale samelewing soos ons s’n kry nie. Een, twee, drie, vier staan hulle in ’n ry: die rooi gevaar, die swart gevaar, die regse gevaar ... en Afrikaans. Op hierdie nimmereindigende zombie-banket kom sit ons altyd weer aan vir nog ’n gemarineerde, diepgebraaide stukkie van die sterwende droom om in hierdie land 'ons' te kan sê."
Seen on Facebook: Extract from The hidden histories of Afrikaans by Hein Willemse
2019-08-15"We also have to recognise that Afrikaans is at the core of many fellow South Africans’ sense of identity, and they are not necessarily white."
Moussaka – met ’n knippie kaneel
2019-08-15"Met daardie eerste happie al sal jy die kaneel proe en ver weggevoer word tot binne-in die kaneelverkoper se tent. Net solank jy nie vergeet nie – Ouma se kaneel verdien ook ’n plekkie in ons onthou."
Gelyke Kanse: ’n onderhoud met Philip Spies
2019-08-15"Gelyke Kanse glo egter ook dat hulle saak oor meer as slegs taalregte gaan. Dit gaan ook oor Suid-Afrika se volhoubare ontwikkeling."
LitNet Akademies-resensie-essay: Koshuis en Hostel
2019-08-15"Selde die laaste tyd het ’n essay my geraak soos die opsommende een deur Enrico Pedro voor in die boek Hostel, saamgestel deur Hein Willemse en William Murray. Dit het ’n ongemaklike vraag geskep: In al die jare na die seminale Junie-opstande onder swart skoliere wat in Soweto begin het, het ek, en waarskynlik baie ander mense, die UWK se bydrae as ’n randverskynsel gesien."
Historic South African winery Vergelegen named the best winery in Africa
2019-08-15"Vergelegen is a destination: with its world-renowned handcrafted wines, history spanning over 300 years, heritage, exquisite gardens and refined cuisine, Vergelegen continues to be the choice of the discerning visitor seeking a total sensory experience."
