Die liedjieskrywer en digtersanger Gert Vlok Nel, die oorsprong van die trefferlied, “Beautiful in Beaufort West” en ’n bekende naam in die plaaslike musiekbedryf sowel as in Europa, is Vrydagaand 18 Oktober in Die Bôrdienghuis by die Breytenbach-sentrum.
- Die vertoning begin 20:00 en pizza’s en drinkgoed kan al van 18:00 gekoop word.
- Kaartjies kos R150 per persoon.
- Bespreek nou by teater@breytenbachsentrum.co.za of by Jessica by 021 873 2786.
Lees ook
’n Reis huis toe met Gert Vlok Nel, Confucius en die Spook van Johannes Kerkorrel
Clover Aardklop: Onherroepelik van Gert Vlok Nel bekendgestel


