Winterfoto-kompetisie: Trisa Hugo se inskrywing

  • 0

Trisa Hugo skryf: Wintersdae, as die son skyn, die maan vol is en die see terugtrek. In Kleinmond het ons heerlike milde winters, en die seewater is warm na die Noordwester, wat ons reën bring. Die foto is verlede week geneem.

Foto deur Trisa Hugo

 

Volg gerus hierdie skakel om ook in te skryf:

Kompetisie: Suid-Afrikaanse winterfoto's

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top