Op pad na ’n klooster in die sneeu deur Johannes de Villiers: ’n lesersindruk
2026-02-26"Hierdie roman is ’n ernstige en introspektiewe pelgrimstog, met ’n weemoedige gevoel."
Jo’burg, die blues en ’n swart Ford Thunderbird deur Vincent Pienaar, ’n lesersindruk
2026-01-13"Jo’burg, die blues en ’n swart Ford Thunderbird vertel die verhaal van die vroegryp Martie-Santjie, Piet Wieletjies en Stil Willie de Jager. Mense wat ek herken. Mense wat ek geken het."
Die spoegvanger deur Stefanus S Vivier: ’n lesersindruk
2025-09-17"As teks dra Die spoegvanger by tot die voortgesette gesprek oor die Afrikaanse roman se vermoë om verlede en geheue te herbesoek ... Dit is tegelyk ’n ontginning van ’n seun se psigiese en fisieke ontwaking en ’n kommentaar op die groter sosiale en politieke ideologieë van sy tyd."
Lekker mislei deur ons geskiedenis
2025-09-09"Hierdie ikoon van Kleinmond het hopeloos te min aandag (eintlik geen aandag) gekry in die geskiedenis wat opgeteken is van ons dorp nie."
Mamba deur Pieter Henning, ’n lesersindruk
2025-04-22"Daar is ook letterlike kronkels, met ’n slang as karakter. Dit is ’n vars aanslag om soms uit die slang se perspektief te kyk."
Thanatos
2024-10-10"Eros, Hypnos en Thanatos vervleg in my kop
Waar begin die een en waar hou die ander op?"
Die onsigbare: ’n onderhoud met PJO Jonker
2024-09-04"Die onsigbare is so goed soos ’n ware verhaal vir my. Daar is nie navorsing wat hierin gegaan het nie, liewer belewing en inlewing. Ek weet hoe ruik skaapwol, hoe dit voel as ’n skaap jou kaal voet raaktrap. Feite is terloops. Ek weet in elk geval nie meer wat is waar en wat is verbeelde werklikheid nie."
Wat sê Bettina?: ’n Gesprek tussen Bettina Wyngaard en Trisa Hugo
2024-06-05"Daar is altyd mense wat persoonlike aanvalle loods. It comes with the territory as jy ’n vrou met ’n mening is, dink ek. Aan die begin het dit my vreeslik ontstel. Met verloop van tyd het ek begin besef dat mense lees deur die lens van hulle eie ervaringe. Hulle haat nie wat ek sê nie, hulle word getrigger op grond van hulle eie ervaringe."
Die lewe is ’n plek deur Estelle Brits: ’n lesersindruk
2024-04-23"Daar is meer verhale wat jy met ’n knop op die maag lees en die einde wil uitstel, maar jy kan nie. Die lewe gebeur en die lewe is ’n plek. Die liefde in verskeie vorme is inderdaad deel van die lewe en die bundel sluit dit ook in."
Die geheime klippieklub deur Erla-Mari Diedericks: ’n lesersindruk
2023-11-02"Laag op laag, elke een op sy eie met unieke eienskappe, maar as geheel vorm dit ’n perfekte balans. My oerwonde wat heelgemaak word daardeur, vind weerklank uit die gevoel van Die geheime klippieklub."
21 Voices deur Marthie Momberg en die Palestynse stryd: Wat kan jý doen? | Naledi-dag 2023
2023-10-18"Luister na Marthie Momberg – sy vra die regte vrae, sy bring die boodskap dat ons net moet doen wat ons doen, en dit sal die regte ding wees."
’n Resensie van Out of mind deur Barbara Townsend
2023-07-31"Dit is ’n lywige werk met ’n stadige pas, in lyn met die tydsgees. Soms wil die leser gefrustreerd raak met die ontwykende, subtiele maniere en die stadige pas waarteen verhoudings ontwikkel, maar dit is hoe outydse hofmakery was."
WurmWerd
2023-04-20"Leon Landsberg het die koerante gebel. Die Burger en Rapport berig maar net te geredelik oor die oud-Bokvoorspeler wat teen hulle te velde trek. Slaaimie is met meer as ’n miljoen rand van Leon se ma weg. Geld wat hy glo drie jaar tevore vir haar in kripto sou belê het. Geld wat intussen verdwyn het."
Elders gesien: Terwyl ek nou boeke lees oor die Anglo-Boereoorlog
2023-04-18"Dis dan ook hier waar my ma altyd my ouma gemaan het om nie sulke stories vir die kinders te vertel nie. Maar ons wóú hoor, en dan het ons met bewende kniegies gesit en grootoog geluister."

