Bloed/Blut: ’n onderhoud met Coreen Erasmus-Bezuidenhout
2018-04-17"Dit het my gebring by die liefdesverhaal van Rut en Helmut – ironies, ’n Jodin en ’n Duitser – moontlik met die idee in my agterkop om deur ’n eenvoudige verhaal van verbode liefde die idee van vergifnis en versoening oor te dra."
Alles begin met Anna deur Annemari Coetser: ’n resensie
2017-10-17"Dit behoort aanklank te vind by ’n wye lesersmark. Dit is soos Fees van die ongenooides – bedrieglik eenvoudig geskryf, sodat aanhangers van ligter boeke dit ook sal geniet. Tog het dit veel meer om die lyf as net ’n familiesage."
Ysige liefde
2017-10-17"George staan vir ’n oomblik en kyk na die verweerde lyf in die enkelbedjie, dan vou hy die sagte grys kombersie om haar voordat hy die beddegoed weer om haar benerigheid reg skik."
Oorkant jou deur Juliana Coetzer: ’n lesersindruk
2017-10-13"Vir my moet enige verhaal waar sou kon wees om geloofwaardig te wees. Hierdie was veel meer as dit: dit was asof universele emosies en gedrag uit ’n bron van buite geneem is en op ’n vlak aangespreek is wat in ons almal se onbewuste teenwoordig is."
Multivers deur Hennie Smith: ’n onderhoud
2017-04-26"Mense is so besig dat hulle nie sommer gedigte lees nie, veral nie as dit oor trivialiteite gaan nie. ’n Gedig moet streef na ewigheidswaarde: dit moet die leser of luisteraar met impak tref."
Syferfontein, ’n onderhoud
2017-03-07"Suinigheid is ’n siekte. Godsdiens kan insgelyks baie maklik patologies word. En saam glo ek is die twee ’n heerlike kombinasie om ’n karakter soos Peet mee te ontwikkel, veral in iemand soos Peet wat sy verwronge teologie gebruik om sy optrede te regverdig."
Syferfontein deur Cas Wepener, ’n resensie
2017-02-22"Dit is egter terselfdertyd die afgryslikheid van die karakter wat die leser emosioneel ontstem en juis daarom vir my geslaagd is."
Malhuis – ’n gesprek met Anel Heydenrych
2017-02-08"Ek dink daar is geweldig baie skrywers wat die “ligter” kant van die lewe ontgin en karakters skep wat nie met die donker poele van die lewe gekonfronteer word nie, maar ongelukkig is die lewe nie vir almal maklik nie."
Boekonderhoud: Lugkasteel deur Annelie Botes
2016-11-30"Ja, ek glo in reïnkarnasie. Wedergeboorte, soos ék dit verstaan. En volgens mý geloof sterf elke mens met ongedane sake. Lesse wat nie geleer is nie. En hy moet terugkom om klaar te maak wat ongedaan gelaat is. Om die lesse te kom leer wat hom verbygegaan het."
"Bietjie Baie" deur Trisa Hugo
2013-08-13 My bietjie is jou baie Die glas is half of vol Maak nie saak hoe jy kyk Iewers gaan die bolle rol
Liefdadigheidsprojek
2012-10-17 Die tantième sal dan gaan vir ons plaaslike Sopkombuis, en vir Vriende van Kleinmond Biblioteek. Dit gee blootstelling vir die skrywers, kos vir mense, en koop boeke vir kinders.

