Wie was "stigters" van Afrikaans?

  • 0

Die brief hieronder is die opinie van die briefskrywer en nie van die LitNet-redaksie nie.

Was die GRA of was dit die Afrikaans- of Hoog-hollandsspekende Boere van 2 Boererepublieke? De Volkstem was lank voor die De Patriot, die amptelike spreekbuis van Paul Kruger se regering en na die ABO tot in 1948, die amptelike spreekbuis van die SAPpe. 

Vir my was die GRA en De Patriot, net 5 mans se verset teen Engels as amptelike taal van die Britse Kaapkolonie.
'n Taal word nie deur 'n beweging of groep geskep nie, maar die bevolking wat dit praat en bevorder.
  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top