Pasgelaai
Bird Eiland: die skoot in die anus – feit of stadslegende?
2019-05-23"Sonder om die meriete van die breër bewerings van pedofilie teen Malan te ondersoek, ontstaan die vraag: Wat is die kans dat ’n jong seun wat met ’n militêre wapen in die anus geskiet word, dit hoegenaamd sal oorleef, en indien wel, dat hy ná ’n week ontslaan kan word?"
Ons raaiselpad met alzheimersiekte deur Elise Nel: ’n resensie
2019-05-23"Elise het sóveel fasette van die uitmergelende alzheimerpad wat sy saam met haar man gestap het, in hierdie boek vervat."
Gloria Bell: ’n resensie
2019-05-23"Gloria het haar werk en haar beste vriendin, maar sy is uiteraard soms eensaam. Sy is lief vir dans en gaan gereeld na ’n klub vir ouer mense, waar sy een aand ’n aantreklike vreemdeling ontmoet."
Bekkie Tjank, lat Caster moet bedank!
2019-05-23"As ’n internasionale institusie kan sê dat ’n vrou van kleur moet haa natuurlike liggaam anpas met dwelms soedat sy kan saam met anner vroumense haloep ... Maa hoekô dan nou net rêrig ’n vrou wat soe behandel wôd, en dit nog ’n vrou van kleur?"
Wanneer water wyn word deur Vivian Kleynhans (soos vertel aan Jacqueline Leuvennink): ’n resensie
2019-05-23"Wat wel vir my die hardste praat in hierdie boek, is die krag van ’n vrou. En hoewel hierdie ’n bruin vrou is wat swaargekry het onder apartheid en die verhaal uit daardie oogpunt geskryf is, is haar storie universeel."
Die Groot Jaco Jacobs-storieboek deur Jaco Jacobs: ’n resensie
2019-05-23"Dié boek is ideaal vir die beginnerleser, veral kinders tussen 7 en 12 jaar, en die verhale is gepas vir seuns én meisies. Daar is ’n goeie balans tussen die illustrasies en teks en dis ook verfrissend om te sien dat die illustrasies nie aangepas is om konsekwent te wees vir die omnibus nie."
Zeús, Oppergod van die antieke Griekse panteon, en die rare boodskap wat hy vir ons vandag nog inhou: deel 1
2019-05-23"In die ná-mitologiese, dws historiese, tydvak van ou Griekeland was Zeús die Oppergod van hulle komplekse panteon van 12 gode (dôdekátheon) wat hul permanente verblyf gehad het op die Berg Ólumpos (met 2 985 meter die hoogste berg in die Griekse Balkan), geleë reg op die grens tussen Thessalië in Noord-Griekeland en Macedonië."
Wanneer bloekoms dans deur JM Gilfillan: ’n resensie
2019-05-23"Gilfillan konstrueer verhale met eenvoudige intriges; biopsies oor die menslike toestand. Haar fokus is die broosheid (en wreedheid) van verhoudings en in bykans elke verhaal word die lot van vroue deur ’n Tsjechofiaanse bril bekyk."
Min Shaw: Sprokie van ’n liefling deur Shaun Andrew Mynhardt: ’n lesersindruk
2019-05-23"Benewens die hordes kleurfoto’s en die teks wat Shaw se lewe dokumenteer, bevat die boek ook ander interessanthede. Daar is byvoorbeeld persoonlike boodskappe van haar aan haar ondersteuners ingesluit."
Graad 5, Junie: Natuurwetenskappe en Tegnologie ‒ vraestel en memorandum
2019-05-22Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Graad 5 Natuurwetenskappe en Tegnologie.
Graad 5, Junie: Afrikaans Huistaal ‒ vraestel en memorandum
2019-05-22Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Graad 5 Afrikaans Huistaal.
SA Indie Film Fest back for its second year
2019-05-22"On 26 May, the South African Independent Film Festival, or SA Indie Film Fest for short, will take place at the Labia Theatre in Cape Town, celebrating independent filmmaking and screening some exciting films."
Franschhoek Literary Festival 2019: personal reflections
2019-05-22"We all want our books to sell well and to reach the widest possible audience. Being invited to Franschhoek is an invaluable leg-up for any writer’s career. May the festival continue to go from strength to strength."
Waarom nog veg vir Afrikaans?
2019-05-22"Die mite dat Afrikaans aan ’n sekere 'ras' behoort, wat die rede is dat daar teen Afrikaans gediskrimineer word, moet ontmasker word. Die Suid-Afrikaanse sensussyfers dui op ’n toename in die aantal eerstetaalsprekers van Afrikaans in al nege provinsies. Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge dui aan dat ’n groeiende meerderheid 'bruin' Afrikaanssprekendes is."
Boek, kuns, film in Johannesburg volgende week
2019-05-22Boek, kuns, film in Johannesburg op 29 Mei 2019.
’n Landboublad as “sosiale barometer”: Landbouweekblad as aanwyser van een eeu se landbou-ontwikkeling
2019-05-21"Die Afrikaanse landboutydskrif Landbouweekblad vier in Mei 2019 sy eeufees. Hierdie artikel beskou vanuit ’n mediageskiedkundige asook tydskrifstudie-vertrekpunt die ontstaan en ontwikkeling van die blad sedert 1919."
Die verevrou beeld wêreld van volstruise epies uit
2019-05-21"Jan van Tonder se oeuvre bereik ’n hoogtepunt met Die verevrou. Dit is ’n moet-lees vir diegene wat van verweefde karakters en storielyne en motiewe hou."
Kanker Schmanker deur Madelein Rust: ’n resensie
2019-05-21"Madelein span haar kennis van die sielkunde in om spanningsromans te skep, maar Kanker Schmanker, ’n outobiografie, is haar eie spanningsverhaal. Hierin laat sy die leser in haar binnekamer toe waar sy ’n intens persoonlike verhaal van lief en leed deel."
Medusa deur Rudie van Rensburg: ’n resensie
2019-05-21"In ’n besonder sterk ontknoping met verrassende wendings wen die speurders die stryd teen misdaad en geweld met hul volharding wanneer hulle die deurslaggewende ontdekkings maak en die ontbrekende dele van die legkaart op ’n knap wyse aanmekaar sit."
Schreiner Karoo Writers Festival: 6–9 June 2019
2019-05-21Here is the programme of the 9th Schreiner Karoo Writers' Festival – which takes place in Cradock from the 6th to the 9th of June 2019.
