Pasgelaai
PEN VIDA-telling: ’n ondersoek na geslagsverteenwoordiging in die Afrikaanse boekjoernalistiek
2019-05-10VIDA – Women in Literary Arts is ’n Amerikaanse nie-regeringsorganisasie wat daarop gemik is om lig te werp op moontlike geslagsongelykhede in die boekjoernalistiek en uitgewersbedryf. PEN Afrikaans besluit om ons eie PEN VIDA-telling te doen om te probeer bepaal hoe dié saak in die Afrikaanse boekjoernalistiek daaruit sien.
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in April 2019
2019-05-09Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in April 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
PEN Afrikaans: perspektiewe op die Ghoemas, Afrikaans, borgskappe en sensuur
2019-05-09PEN Afrikaans het bydraers gevra om hul indrukke oor die Ghoema-insident en die gevolge daarvan neer te pen. Lees die menings van Kerneels Breytenbach, Bettina Wyngaard, Izak de Vries, Colette Combrink, Bernard Odendaal en Mercy Kannemeyer.
Perspektief op /ɛ/-verlaging in Afrikaans
2019-05-07"Die belangrikste gevolgtrekking waartoe in hierdie studie gekom is, is dat /ɛ/-verlaging as fonologiese proses wel oor ’n wye front voorkom, maar veel meer gekompliseerd is as wat die gangbare beskrywings daarvan suggereer."
#politieklimeriek – Marieta McGrath is die wenner!
2019-05-07#politieklimeriek – Meer as 400 limerieke en 10 weke later, en ons het ’n wenner! Marieta McGrath is deur ons beoordelaars aangewys as algehele wenner van LitNet se #politieklimeriek-kompetisie.
Gangster State: Unravelling Ace Magashule’s web of capture by Pieter-Louis Myburgh: a reader’s impression
2019-05-07"It is quite a bold move on the part of the author to make claims such as the ones he makes. The book more than raises the eyebrows, as false claims would certainly land the author in hot water. However if there is any truth to these claims, it would mean that the ruling ANC is in really deep trouble as a party – and not only the ANC, but the country as a whole."
Plate by Marlene van der Westhuizen: a reader’s impression
2019-05-07"Plate features a truly sublime collection of 86 appetising main courses with a continental influence. Divided into three chapters – on meat, poultry and seafood – the hand-picked recipes look every bit as scrumptious as they taste."
Paula (1907–1996)
2019-05-07"Ek is nie verbaas oor die volgehoue belangstelling in my liefdesverhale nie. ’n Mooi liefdesverhaal verouder nie." Lees oor die lewe en werk van Paula in LitNet se ATKV-Skrywersalbum.
Yolanda Wessels vertel meer oor haar boek Smag
2019-05-07"Smag gaan oor wie ’n mens is, wat jy wil hê, en bowenal wat jy verdien. Elke mens smag om iewers te hoort en behoort; elke mens smag na liefde en aanvaarding."
25 jaar later: Hein Willemse kyk terug
2019-05-07Dit is 25 jaar na die eerste demokratiese Suid-Afrikaanse verkiesing. Met verkiesingsdag 2019 om die draai, deel Hein Willemse sy herinneringe van 27 April 1994.
''Die Land'', Steve Hofmeyr en die grondhervormingsdebat
2019-05-07"Na my mening is MultiChoice se besluit rakende Hofmeyr en die Ghoemas kommerwekkend."
25 jaar later: Bettina Wyngaard kyk terug
2019-05-07Dit is 25 jaar na die eerste demokratiese Suid-Afrikaanse verkiesing. Met verkiesingsdag 2019 om die draai, deel Bettina Wyngaard haar herinneringe van 27 April 1994.
25 years later: Karabo Kgoleng reflects
2019-05-07It has been 25 years since the first democratic elections in South Africa. With the 2019 elections around the corner, Karabo Kgoleng shares her memories from 27 April 1994.
25 years later: Christi van der Westhuizen reflects
2019-05-07It has been 25 years since the first democratic elections in South Africa. With the 2019 elections around the corner, Christi van der Westhuizen shares her memories from 27 April 1994.
Steve Hofmeyr: Bannelingskap redux – stil is die windjie en skraal
2019-05-07"Meer nog, mens moet jou afvra of dit dan ’n goeie ding is dat ’n entiteit soos MultiChoice, ’n voorste vlagswaaier van die kapitalisme, mag besluit wie in die openbare sfeer mag praat en wat gesê mag word."
25 jaar later: Michael le Cordeur kyk terug
2019-05-07Dit is 25 jaar na die eerste demokratiese Suid-Afrikaanse verkiesing. Met verkiesingsdag 2019 om die draai, deel Michael le Cordeur sy herinneringe van 27 April 1994.
Die orrel van die Notre Dame-katedraal: Die einde van ’n era
2019-05-06"Die hele wêreld was geskok toe daar op 15 April ’n verwoestende brand uitbreek in de Notre Dame-katedraal in Parys. Vir orrelliefhebbers was slegs een vraag belangrik: sou die beroemde Cavaillé-Coll-orrel die vlamme oorleef?"
Monumentaal
2019-05-06"En sonder hamer, sonder beitel
vind sy die krake tussen klip;
sy laat haar woorde en haar weelde
na nuwe wêrelde ontglip."
Bloed
2019-05-06"Suster Ana vind dit moeilik om met haar seer heup naby hom te kom. Sy word deur die groep uitgestoot tot sy uiteindelik aan die buitekring staan, met die biskop in die middel. Sy deel nie in die gejubel van die lidmate nie. Haar gesig is strak."
