Pasgelaai

Suidoosterfees 2019-video: Hoe soomloos is die kunste werklik?

LitNet Suidoosterfees 2019-05-03

Spreek die kunste werklik tot ’n diverse en verteenwoordigende gehoor en weerspieël dit ’n getransformeerde samelewing? Tydens die Suidoosterfees 2019 het die eerste van vier Jakes Gerwel-diskoersgesprekke op 25 April by Kunstekaap plaasgevind, met Mercy Kannemeyer, Saartjie Botha, Basil Appollis, Cintaine Schutte en Kabous Meiring (gespreksleier). 

Suidoosterfees 2019-video: Wie is ons en maak dit saak?

LitNet Suidoosterfees 2019-05-03

Wat is die invloed van geskiedenis op wie ons is, en hoe leef ons vorentoe in die Suid-Afrikaanse droom van ’n reënboognasie? Tydens die Suidoosterfees 2019 het die tweede (van vier) Jakes Gerwel-diskoersgesprekke op 26 April by Kunstekaap plaasgevind, met Haji Dawjee, Wilhelm Verwoerd en Heindrich Wyngaard (gespreksleier).

Suidoosterfees 2019-video: Afrikaans – ’n taal vir almal?

LitNet Suidoosterfees 2019-05-03

Wat is die struikelblokke wat verhoed dat jongmense Afrikaans wil vier en koester? Tydens die Suidoosterfees 2019 het die derde (van vier) Jakes Gerwel-diskoersgesprekke, aangebied deur die Afrikaanse Taalraad, op 27 April by Kunstekaap plaasgevind, met SZ Minnaar, Carla Barnard, Esra Plaatjies en Tracey Lange (gespreksleier).​

Göbekli Tepe – die Wieg van die Geloof?

Raed-na-Gael SêNet-briewe 2019-05-03

"Interessant is die bevindings van wetenskaplikes wat navorsing doen op die argeologiese terrein – Göbeklitepe in Turkye – waar opgrawings tekens van die oudste beskawing nog gevind, blootlê."

Suidoosterfees 2019-video: Die volle storie van Afrikaans

LitNet Suidoosterfees 2019-05-03

Hoe inklusief is Afrikaans se storie werklik? Die vierde en laaste Jakes Gerwel-diskoersgesprek het op 29 April by Kunstekaap plaasgevind, met Anastasia de Vries, Wannie Carstens, Willa Boezak en Michael le Cordeur (gespreksleier).

Drie gedigte deur Hanta Henning

Hanta Henning Poësie 2019-05-03

"later
langs die asblik
kou ons stil saam
aan vergete koekiereste
en ʼn versteende cadbury whole nut"

Die vlinder in Du Toit-straat

Paul Sorensen Poësie 2019-05-03

"En my gedagtes
Het met die vlinder
Op die fris lug
Gelangarm"

Like writer father, like poet daughter

Abigail George New writing 2019-05-03

"That’s being honest, and after the rain
she’s Jean Rhys, and during the rain she edits me

away, censors me, declares me Mrs Rochester.
Her hands smell like spaghetti."

Skemerson-rolprent in rolprentteaters te sien

Marli van Eeden, Pietie Beyers Onderhoude 2019-05-03

"’n Afrikaanse rolprent wat geestesgesondheid aanspreek, met akteurs soos Pietie Beyers, Anneke Weidemann en Elize Cawood in die rolverdeling, begin 3 Mei landwyd in rolprentteaters draai."

Suidoosterfees 2019: Die gangsters na jare stééds relevant

Marli van Eeden Suidoosterfees 2019-05-03

"Dit is die eerlike betekenisvolle spel van die akteurs wat juis die karakters daardie menslikheid gee en maak dat jy by hulle aanklank vind, ten spyte van die negatiewe konnotasie wat daar aan die woord 'gangsters' geheg word."

Nataniël ’n hoogtepunt by Suidoosterfees

Marli van Eeden Suidoosterfees 2019-05-03

"Dié vertoning is sowaar ’n skouspel en ek is geensins verbaas dat dit met ’n staande toejuiging van die gehoor afgesluit is nie." 

Between rock & a hard place by Carsten Rasch: a review

Michael Hardaker Resensies 2019-05-02

"Carsten Rasch’s Between rock & a hard place is a worthy and immensely readable addition to the canon."

Yellowbone by Ekow Duker: a review

Karabo Kgoleng Books and writers 2019-05-02

"Identity is explored racially, sexually, physically, culturally and linguistically. The reader observes how the major characters navigate these issues, as they respond to the events that challenge them and bring these issues to light."

Karaktermoord deur Carina Diedericks-Hugo: ’n resensie

Org Potgieter Resensies 2019-05-02

"In haar bedankings vertel Diedericks-Hugo dat die saadjie vir Karaktermoord reeds in 2011 geplant is en dat sy onlangs aangemoedig is om die eerste twee hoofstukke af te stof en die riller te voltooi. Dit was goeie raad aan ’n skrywer wat nou getoon het dat sy ook ’n ander genre kan baasraak."

The Fishy Smiths: A biography of JLB and Margaret Smith, geskryf deur Mike Bruton – ’n FMR-resensie

Rochelle re Roux Resensies 2019-05-02

"Die vangs van die eerste en tweede selakant en die waarde daarvan as ’n lewende fossiel word weer in hierdie boek met die nodige drama herroep, en selfs vir dié wat bekend is met hierdie geskiedenis, sal dit soos ’n opwindende speurverhaal lees."

Pos beskikbaar by LitNet: Assistent-inhoudsbestuurder

LitNet NetWerk 2019-05-02

LitNet, LitNet Akademies  en Voertaal.nu benodig ’n geesdriftige, verantwoordelike assistent-inhoudsbestuurder om saam aan ons netwerk te bou.

Om tot verhaal te kom – Verwerk trauma en verlies deur skryfterapie deur Lizette Rabe: ’n resensie

Riette Rust Resensies 2019-05-02

"Hierdie skryfgids beantwoord vrae soos: Hoekom skryf? Kan jy jouself 'gesond' skryf? Die 21 hoofstukke bevat basiese skryfwenke (soos 'vermy byvoeglike naamwoorde en clichés'). Jy lees ook hoe belangrik dit is om net te begin."

Die Heimat Projek deur André de Villié: ’n resensie

Yolanda du Toit Resensies 2019-05-02

"As jy as Afrikaan ’n wyle oorsee was, is dit die ideale boek om mee by te kom oor die stand van sake in die huidige Suid-Afrika."

Die swart hond

Helgard Brink SêNet-briewe 2019-05-02

Jy was maar altyd daar het ek eers later besef ...

’n Vreemdeling in die land: ’n kortverhaal uit 1965 van Karel Schoeman in die Ierse taal

Ria Winters Boeke en skrywers 2019-05-01

Karel Schoeman is op 1 Mei 2017 oorlede. Met hierdie essay bring Ria Winters sy stem weer uit die stilte deur lig te werp op die publikasie van Schoeman se Ierse kortverhaal wat in 1965 in Comhar verskyn het.

Top