Pasgelaai

Invitation to the launch of Christo Wiese – Risk & Riches by TJ Strydom

LitNet Books and writers 2019-04-30

The book will be launched in Johannesburg on 9 May and Peter Bruce will be in conversation with the author.

Suksesvolle aansoeke vir die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2019-04-30

"Die skrywersverblyf sal die skrywers in staat stel om vir ’n maand aan ’n manuskrip te slyp in die rustige en prentjiemooi omgewing van die Paulethuis in Somerset-Oos."

In the shadow of Brahms – Robert Fuchs and his First Piano Trio

Petro Engelbrecht, Bertha Spies, Henriëtte van Rensburg Opinion 2019-04-30

"This article deals with the relatively little-known composer Robert Fuchs, who used developing variation – a composition technique associated predominantly with Johannes Brahms – in his First Piano Trio."

Kunstenaars skep kreatiewe samewerking oor grense heen

Marli van Eeden, Willemien Rust, Ayẹni Ọlájídé, Yusuf Balogun Gemini Onderhoude 2019-04-30

"Ek sukkel eintlik nog steeds om ons creative output te definieer: ek dink dis waarskynlik iets in die lyn van poësie-ontmoet-lirieke wat deur instrumentele musiek ondersteun word. Maar ek dink die onderskeidende eienskap van ons projek lê eintlik in die kombinasie van Afrikaans en Yorùbá: ons moedertale wat teenoor mekaar, maar ook langs mekaar staan."

LitNet Akademies Weerdink: Die "Die Land"-musiekvideo, mites en nostalgie

Marietjie Pauw Seminare en essays 2019-04-30

Die LitNet Akademies Weerdink-reeks skakel akademiese navorsing met die brandende kwessies van 2019. “Behoort” die Afrikaner in Suid-Afrika? Waar bevind Afrikaners hulle in 2019? LitNet het vir Marietjie Pauw gevra om oor die hedendaagse herrie met Steve Hofmeyr en die “Die Land”-musiekvideo te besin.

Sweepslag deur Annerlé Barnard: ’n boekbekendstelling

LitNet Jonathan Ball-portaal 2019-04-30

Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van Sweepslag op 16 Mei 2019 in Bloemfontein.

Suidoosterfees, Gangsters en kuns

Bettina Wyngaard Rubrieke 2019-04-29

"Hoekom sou enigiemand lag, of jil, tydens gedeeltes van die vertoning wat eintlik vra vir ʼn ander tipe reaksie? Is mense so afgestomp vir wat in ons samelewing aangaan dat lag die enigste reaksie is om te toon? Of het die lag ʼn dieper ongemak probeer wegsteek?"

Kennisgewing: Frozen is hoendervleisteater

LitNet Teater 2019-04-29

"Dié produksie speel in die Lab Studio van die Adam Small-teaterkompleks (voorheen die HB Thom-teater) van 3-4, 6-7 en 9-11 Mei 2019."

Kennisgewing: KKNK-treffer Jakkals en Wolf Onbeperk kom Stellenbosch toe

LitNet Teater 2019-04-29

"Die Kanna-bekroonde toneelstuk Jakkals en Wolf Onbeperk word van 4 tot 11 Mei by die Adam Small-ouditorium op Stellenbosch opgevoer."

Persverklaring: Groot geld op die spel in 2019 se Nasionale BSV-skryfwedstryd

LitNet Skryfkompetisies 2019-04-29

"R18 000 prysgeld, geborg deur die Fakulteit Geesteswetenskappe van die UV en ’n slypskool by die bekroonde en veelvertaalde oud-misdaadjoernalis en spanningskrywer, Karen Brynard, is op die spel!"

Insig: ’n onderhoud met Elmari Rautenbach

Naomi Meyer, Elmari Rautenbach Onderhoude 2019-04-29

"Ek dink daar is ’n behoefte aan kunsjoernalistiek wat goed geskryf is en wat nie ’n templaat volg nie."

Ons Dame, die ewige diva

Marita van der Vyver Menings 2019-04-29

"Die stertjie van die storie is dat Daniel sommer so 'n mik-en-druk-kiekie van my geneem het, met die Eiffeltoring in die verte en die res van Parys onder ons uitgestrek, wat 'n paar jaar later as amptelike outeursfoto vir my jeugboek Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom gebruik is."

Oor 'n eerbewys met skatologiese reukie

Jeanette Serdyn SêNet-briewe 2019-04-29

Die onderrig van onse moedertaal lê my baie na aan die hart ...

Vonnisbespreking: Onregmatige arrestasie en daaropvolgende gevangehouding: die kousaliteitskwessie

Johann Neethling LitNet Akademies (Regte) 2019-04-29

"In De Klerk beslis die hof dat die onregmatige arrestasie en die daaropvolgende onregmatige aanhouding duidelik uitmekaar gehou moet word. Die polisie is slegs aanspreeklik vir die arrestasie en die twee ure aanhouding voordat die eiser voor die hof gebring is."

LitNet: Jou Suidoosterfees

LitNet Nuusbrief 2019-04-26

LitNet: Jou Suidoosterfees

Suidoosterfees 2019: ’n onderhoud met Irma Albers

Menán van Heerden, Irma Albers Suidoosterfees 2019-04-26

"Die Suidoosterfees, nou in sy sestiende jaar, bly streef om tydens die fees iets vir almal aan te bied, vandaar ons nuwe slagspreuk ’n fees vir almal." Menán van Heerden gesels met Irma Albers, die waarnemende uitvoerende hoof, oor 2019 se fees.

Selfbeskikking is erkende reg in Afrika-menseregtekonvensie

Hans Richardt SêNet-briewe 2019-04-26

Vir dié wat fundamentele reg tot selfbeskikking in Afrika in twyfel trek ...

The African Library: The queue by Basma Abdel Aziz

Annie Gagiano Books and writers 2019-04-26

"It is a mature and impressive novel, and one which many readers are likely to revisit in their memories or by rereading the text."

Berigte uit die skemerland deur Dolf van Niekerk: ’n lesersindruk

JC Pauw Lesersindrukke 2019-04-26

"Hierdie baie voortreflike bundel stel die vraag: 'Sien ’n mens nie dalk beter in die skemer nie?'"

Some remarks about Handré Brand’s remarks about The man who killed apartheid

Harris Dousemetzis Opinion 2019-04-26

"The main question is Tsafendas’s motive, and the fact that, for more than 50 years, people believed that Tsafendas killed Verwoerd because of a tapeworm, and that he was an apolitical idiot."

Top