Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

  • 0

vlindervlerkvertroosting
as die akkerblare val
vlinder-fladder vorentoe
male sonder tal
tel jy my op …
as ek
myself
in sydrade
toe wil spin
vlindervlerkvertroosting
wat jou fladdervingers bring
uvemvane
vlindervrou
wiwe
ragfyn
rein
soos môredou

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top