Hanmari Pretorius

Hanmari Pretorius

Hanmari is ’n Afrikaans onderwyseres by die Hoërskool Bellville en liedjieskrywer in haar vrye tyd. André Schwartz het een van haar liedjies, "Ek sal wag", as enkelsnit vrygestel en die lied is ook op sy nuutste album. Sy het ’n diep liefde vir Afrikaans en neem elke jaar ’n groep graad 11-leerders in die Septembervakansie na Nederland vir ’n Afrikaanse herkomstoer.

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

Hanmari Pretorius Skryfkompetisies 2019-08-14

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Hanmari Pretorius:

"vlindervlerkvertroosting
wat jou fladdervingers bring
uvemvane
vlindervrou"

Top