Pasgelaai
Munesu
2019-03-06"Die slaappilletjie hou sy terug vir wanneer sy veilig in haar sitplek is, want daai ene klop haar vinnig uit. Gewoonlik wag sy net tot na aandete voordat sy hom drink en na ʼn vinnige draai in die piepklein badkamertjie is sy reg vir ʼn rustige nag waar sy droom van Barnie en saam met hom hand aan hand stap deur katedrale, markpleine, langs wilde rooi papawers en kobaltblou oseane."
US Woordfees 2019: INK gratis beskikbaar – Uitgawe drie
2019-03-06’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar. Lees vandag in INK: ’n Fees van visuele kuns! | Vonke spat by Cyril-debat | Bettina: Só skep ek gay heldin | Babbelagtig – Narre bekoor oud en jonk | Toneel-resensies – My seuns; Rokkie; Swerfgoed; Huishou; Doos/Box; Stof; Sky en Czech; Walk; Onweer
Happy New Year: ’n teaterresensie
2019-03-06"Dié toneelstuk laat jou met ’n ligte hart uit die teater stap, want albei akteurs leef hulle oortuigend in die rolle in, die musiek laat jou voete onwetend saamtik en danksy hul vertellings en Lucie se illustrasies, wandel jy in jou gedagtes vir ’n uur of wat deur die strate van Kaapstad en glo weer in tweede kanse."
Johnnie Takbok draai boererock op sy kop met debuutalbum
2019-03-06"Die naam Johnnie Takbok is glad nie alledaags nie, daarom word mens aangenaam verras wanneer jy vir die eerste keer self deel uitmaak van die gehoor."
Die braambos bly brand: Nieteoloë se perspektiewe op Bybelverse – Pieter Malan en Chris Jones (reds): ’n lesersindruk
2019-03-06"Danksy al hierdie en nog ander uiteenlopende bydraes bly Die braambos bly brand deurgaans ’n boeiende boek. Elke skrywer bring ’n ander perspektief en onderwerp."
In memoriam: Deon (Gideon Jacobus) Knobel
2019-03-06"Dankie liewe Deon, jy was een van die mooiste mense nóg in my lewe."
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 4 se wenner
2019-03-06#politieklimeriek – Hannes Visser is Week 4 se wenner! Hy is die vierde finalis wat aan die einde van die kompetisie dalk as algehele wenner aangewys kan word. Lees sy limeriek en skryf in vir Week 5 – daar is weer R2 000 op die spel!
US Woordfees 2019: die markplein se “Zondo-kommissie”
2019-03-05"Hopelik dra die talle gesprekke wat tans by die US Woordfees gevoer word, daartoe by om gewone Suid-Afrikaners opnuut bewus te maak van die krag wat daar in die burgerlike samelewing gesetel is – om, soos dikwels in die verlede, saam te mobiliseer teen ongeregtigheid."
US Woordfees 2019: INK gratis beskikbaar – Uitgawe twee
2019-03-05’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar. Lees in vandag se uitgawe oor: Spesiale bylae – 4 blaaie oor Tinarie | GodgOdgoD – Nee, dit is nie laster nie! | Seemeeu, Kanarie vlieg hoog | Verevrou van vlees en papier | Spesiale hulde aan Nellie du Toit.
US Woordfees 2019: ’n onderhoud met Elmari Rautenbach
2019-03-05"Boeke maak ’n venster op die onbekende oop."
Repliek op die debat oor moedertaalonderrig binne die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel
2019-03-05"Die Universiteit van KwaZulu-Natal probeer ook met Zoeloe doen wat NWU met Afrikaans en onder meer Tswana regkry. Met ʼn moedige leierskap wat oor die vermoë beskik om met populistiese aansprake oor taalregte (na links en na regs) om te kan gaan, en bereid is om kundigheid oor taalbestuur te benut, kan ons saam vorentoe beur."
Afrikaans as onderrigtaal: ’n spesiale "vergunning"?
2019-03-05"Daar is oorvloedige bewyse dat daar ’n stryd teen Afrikaans woed; dalk ten dele begryplik in ’n bepaalde perspektief wat uit die oog verloor dat Engels op presies dieselfde wyse as Afrikaans baat gevind het by apartheid én dat ’n taal nooit (behalwe in ’n diktatuur) pa kan staan vir sondes van (sommige van) sy sprekers nie."
Press release: Star-studded line up for 2019 Cape Town International Animation Festival
2019-03-05Proudly presented by Animation SA, the star-studded programme has been announced for the eighth Cape Town International Animation Festival (CTIAF), which takes place from 8 to 10 March 2019 at the River Club in Observatory, Cape Town.
Dis 2019. Maak dit regtig nog saak as ’n mooi man gay is?
2019-03-05"Maak dit regtig nog saak in 2019 of ʼn mooi man, en Aucamp is dit beslis, gay is? Is dit regtig nog nodig vir bekendes om formele statements te maak oor seksualiteit? Wie gee om?"
US Woordfees 2019 Instagram-resensie: Huishou
2019-03-05"Verhoudings is moeilik. Of jy nou gay, straight, bi of wat ook al is. Voeg daarby ’n ouderdomsverskil, ’n identiteitskrisis, white guilt en ’n obsessiewe hunkering na ’n kind, en jy kry Huishou."
Die daggaboer deur Jean-Pierre de Kock: ’n FMR-resensie
2019-03-05"Wat my die allereerste in die roman beïndruk het, is dat jy op feitlik elke bladsy besonderse beelde, beskrywings of stelwyses kan bewonder."
US Woordfees 2019: Bloedbande van Verwoerd
2019-03-04"Die gesprek in die Boektent oor Verwoerd se boek was as’t ware ’n simboliese brug tussen die ou en nuwe Suid-Afrika waar daar na soveel jaar saam besin kon word oor die verlede, maar ook hoe om die toekoms tegemoet te gaan."
US Woordfees 2019: INK gratis beskikbaar – Uitgawe een
2019-03-04’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar. Lees in vandag se uitgawe oor: Deon Meyer oor sy stryd in die Zuma-tyd | Saartjie én INK 5 jaar by Woordfees! | Alles oor Mi(SA) – 3 volle blaaie | Fotoblad – Só lyk Katvoet-akteurs voor die gordyn lig | Marita van der Vyfer praat oor "alleen roei om die wêreld"
Press release: Cutting-edge dance from Flanders comes to South Africa
2019-03-04From March to June 2019, contemporary dance from Flanders will hit South African stages. Les ballets C de la B, GRIP and Siamese Cie, three of Flanders’s leading dance companies, showcase their work at the Market Theatre in Johannesburg, KKNK Oudtshoorn and the Baxter Theatre in Cape Town.
