Pasgelaai
Ramaphosa se skoonmaakbeleid en die ANC se kandidatelys
2019-04-10"Die strategie agter die optrede deur Mboweni jeens Mkhwebane is egter van groter belang vir Ramaphosa se skoonmaakprojek."
Persverklaring: Jong Sterre-projek bied uitsonderlike geleentheid vir jong dramaturge
2019-04-10Dramaturge wat aan die begin van hul loopbaan staan, word uitgenooi om teen 5 Julie 2019 in te skryf. Die suksesvolle kandidate word op 5 Augustus aangewys en sal die geleentheid gebied word om vir die tydperk vanaf 4 tot 25 Oktober 2019 in die Jakes Gerwel Stigting se Paulet-skrywershuis in Somerset-Oos te skryf.
Press release: Kids get arts-savvy at National Arts Festival
2019-04-10"The National Arts Festival, now in its 45th year, offers excellent theatre, dance, music, movement and interactive pieces for children to enjoy throughout the eleven days from 27 June to 7 July."
Mediaverklaring: wenners van die 2019 UJ-pryse
2019-04-10Dit is met groot genoeë dat die vakgroep Afrikaans in die Departement Tale, Kultuurstudie en Toegepaste Linguistiek aan die Universiteit van Johannesburg, hiermee die wenners van die 2019 UJ-pryse bekend maak.
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 9 se wenner
2019-04-10#politieklimeriek – Lees Carina Stander se Week 9-wenlimeriek. Sy is die negende finalis wat aan die einde van die kompetisie dalk as algehele wenner aangewys kan word.
Frédéric Chopin
2019-04-09"vanuit sy hoë nok
stoot die vlermuis ʼn twygwerk
vyfvingerig deur donker vlerke
dunner as voorhuid"
Just our luck
2019-04-09"He was still a dream. Roberto, Roberto, Roberto. She had phoned him once. Once was all it took to realise that her dream of him didn’t quite match up to the reality of him. She didn’t even think of her own dignity and pride."
Brugbouers deur Rudi Buys: ’n resensie
2019-04-09"Hoe meet mens in elk geval iets soos rasse-integrasie? Syfers en statistieke vertel nie die volle verhaal nie. Die Shimlapark-insident en die 2016-#Feesmustfall-protesoptog het dit duidelik gemaak dat ’n nuwe orde met nuwe uitdagings sigself aangemeld het."
Persverklaring: Nuwe Chaka-vertaling wen Hiddingh-Currie-toekenning
2019-04-09"Die Hiddingh-Currie-toekenning 2018 is aan Chris Swanepoel toegeken vir sy nuwe Afrikaanse vertaling van Thomas Mofolo se klassieke roman Chaka."
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 10
2019-04-09#politieklimeriek – Hier is al die inskrywings vir Week 10. Die wenner word Woensdag aangekondig. Die kompetisie is nou gesluit – dankie vir almal wat deelgeneem het! Die algehele wenner word op 26 April aangekondig.
Genees die tablet of gee dit kopseer? ’n Gesprek oor tegnologie by die huis en in die klas
2019-04-09"As hulle reeds in oormaat met tegnologie gebombardeer word, waarom dit dan ook in die klaskamer gebruik?"
Poet Laureate at the Adelaide Festival
2019-04-09"This literary festival, perhaps the most relaxed of the scores that take place in Australia every year, sprawls across a park in the city centre. It’s hard to resist its charm. And, this year, it’s pleasing to note that, over and above the Coetzee-Van Niekerk hour, there is a strong African presence."
Surprise! Surprise!
2019-04-09"Ek stuur my gedagtes doelbewus weg van Japie na my kinderjare toe. Na die dae toe ʼn mens nog vas geglo het dat jou ouers onsterflik is."
Bos deur Jaco Wolmarans: ’n resensie
2019-04-09"Hierdie is hopelik die begin van ’n lang lys suksesboeke in die spanningsgenre. Hy kan beslis kers vashou by ons land se voorste misdaadskrywers."
Sandveldstories deur Ferdinand Deist: ’n FMR-resensie
2019-04-09"Die verhale is deurgaans geskryf soos die karakters in daardie landstreek die woorde uitspreek en inspan: rewirs, kestrolle, opkoenek, lantering, badskamer, bykenvelletjies, ens."
#politieklimeriek – Video van Rohan Magerman se Week 6-wenlimeriek
2019-04-09#politieklimeriek: Deon Meiring – hoofsanger, kitaarspeler en liedjieskrywer van die rockgroep Glaskas – vang ons weekwenners se limerieke op video vas. Hier is die wenner van Week 6, Rohan Magerman, se limeriek.
Ôs het nog “Musk”-saadjies nodag
2019-04-09"En elke jaa soes ek sien hoe Hoerikwaggo brand, dink ek trug an my grootmense se wysheid. Dit moet brand, virrie oud om te vegaan, ennie niewe om op te staan."
Persverklaring: Draadhond
2019-04-09"Albei lede se oortuiging is om altyd goeie, oorspronklike musiek te maak waarna hulle self sou wou luister. Die liedjies is uiteenlopend, soms persoonlik, soms polities of met sosiale kritiek."
Joe Biden: sekspes of ongelukkige slagoffer van #MeToo?
2019-04-09"Dis juis hierdie dubbele standaard wat maak dat daar soveel klagtes oor seksuele teistering die afgelope ruk in die pers aandag geniet. Mans in magsposisies word toegelaat om op onvanpaste maniere op te tree, en kom weg daarmee, omdat hulle charismaties is en volgers het wat hulle sal verdedig."
