Pasgelaai
Waar is die kerk se sosiale geregtigheid?
2019-04-01"Hierdie verkiesing gaan ʼn bumper crop wees van politici wat nie omgee vir hul kiesers nie. En die kerke, dieselfde kerke wat voorheen vir geregtigheid gestaan het, is hierdie keer weifelend, skoorvoetend om hul nek vir geregtigheid uit te steek."
Is vennootskappe die antwoord op die land se onderwysprobleem?
2019-04-01"Die opvoeder wat Engels Tweede Taal aanbied sit byvoorbeeld met meer as 90 leerders in sy klas en soms moet die leerders selfs hul eie toetse nasien. Hy het eenvoudig nie die tyd en hulpbronne om kwaliteitonderrig aan al sy leerders te gee nie."
Rookskerm deur Joubert Odendaal: ’n resensie
2019-04-01"Joubert Odendaal het die talent om situasies haarfyn te beskryf sodat jy werklik in vervoering kan raak oor die kleiner besonderhede, maar in ’n spanningsroman kan dit ongelukkig soms die spoed van jou verhaal breek."
Press release: Five Kanna nominations for Fugard's Statements after an arrest
2019-04-01"The compelling new production of Athol Fugard's classic play Statements after an arrest under the Immorality Act has scooped no less than five Kanna Award nominations."
My third amateur boxing match
2019-04-01"What a profound thought: that I should enjoy boxing – and life. It really was a lightbulb moment for me."
Die problematiek rondom die FAK se standbeeld-inisiatief
2019-03-29"Die FAK se inisiatief om 'Afrikaner-geskiedenis' opnuut met monumente te huldig, is die jongste nasionalistiese opflikkering in die oorblyfsels van die 20ste-eeuse politieke projek van die Afrikaners."
"Bizzie Lizzie" vereer vir diens aan die kunste
2019-03-29"Wanneer iets ’n mens se prioriteit is, wanneer dit jou suurstof is, is dit jou hartstog en maak jy tyd daarvoor. Die dinge wat ek aanpak, is my suurstof, my asemhaal – hoe sal ek nie tyd hê om asem te haal nie?"
Smulkos-bekendstelling
2019-03-29Human & Rousseau, Huisgenoot en You nooi jou na die bekendstelling van Esther Malan se Smulkos by Simonsvlei-wynkelder.
Dumbo: good enough
2019-03-29"Dumbo, along with Mary Poppins Returns, might not have been cinematic milestones in the careers of the cast and crew, but it is the kind of movie that is sorely needed: films that enhance childlike wonder in children ..."
Strafjaart-bekendstelling in Wellington
2019-03-29Penguin Random House nooi jou hartlik uit na die bekendstelling van Theo Kemp se Strafjaart op 11 April. Hier is nog inligting.
Playwright Athol Fugard receives award for lifetime contribution to theatre
2019-03-28"As with any award I have ever received, a small thought sneaks in: Did I really deserve this? Then, I look back on 50-plus years of writing plays and, yes, I guess one could call it a lifetime."
Amanda Strydom vereer vir lewenslange bydrae tot musiek
2019-03-28"Ek het gesing in die kerk, in die skoolkoor en later op skool- en kerkkampe. Dit was vir my heerlik om te sing, maar ek het nooit gedroom dat ek ’n loopbaan in musiek sou hê nie. Nou kan ek my skaars ’n lewe sonder musiek voorstel."
Die Afri-Kwé-taalprojek beklemtoon historiese en toekomstige verbintenisse
2019-03-28Op Saterdag 23 Maart het die !AL-OM Aboriginal Customary Council, in samewerking met die Departement Afrikaans en Nederlands, Universiteit Stellenbosch (US), en die Afrikaanse Taalraad, die Afri-Kwé-taalprojek bekendgestel. Volgens Andries Visagie (Afrikaans en Nederlands, US) verwys Afri-Kwé na die historiese en toekomstige verbintenisse tussen Afrikaans en Khoekhoegowab. Menán van Heerden vertel meer.
#politieklimeriek – Video van Hannes Visser se Week 4-wenlimeriek
2019-03-28#politieklimeriek: Deon Meiring – hoofsanger, kitaarspeler en liedjieskrywer van die rockgroep Glaskas – vang ons weekwenners se limerieke op video vas. Hier is die wenner van Week 4, Hannes Visser, se limeriek.
Marius Coetzee lees drie van sy nuwe gedigte
2019-03-28"ek vergryp my aan kraampies kwinkslae
ek herontdek plekkies en tekstuurtjies"
101 limerieke: ’n onderhoud met Julio Agrella
2019-03-28"Is politici nie die inspirasie van meeste komediante nie?"
Verbode reis na Omsk
2019-03-28"Reeds tydens die lees van die boek het gedagtes oor die eksistensiële probleem by my opgekom. Daarna het ’n tydperk van Dostojewski-koors gevolg. Nagte, weke en maande lank het ek sy werk gelees en herlees, afgewissel met ’n studie van sy lewe, wat nie minder aangrypend en tragies was as dié van sy groot karakters nie."
