Pasgelaai

Veeltaligheid op universiteit: ’n uitdaging én ’n geleentheid vir identiteitsvorming

Emma Groenewald, Adré le Roux LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2019-06-03

"Studente bring hulle unieke lewenstories na die universiteitskonteks, waar skakeling met verskillende taal-, ras- en kultuurgroepe bydra tot die herevaluering en hervorming van identiteite. Interaksie tussen studente op ’n veeltalige kampus bring dus nuwe moontlikhede vir identiteitsvorming. Deur taal kan die omgaan met verskillende individue/groepe verstaan en uitgedruk word."

Programma: Week van de Afrikaanse roman 2019

Ingrid Glorie NeerlandiNet 2019-06-03

Van vrijdag 20 t/m zondag 29 september 2019 wordt in Nederland en Vlaanderen de vierde Week van de Afrikaanse roman gehouden. Deze leescampagne richt de aandacht op Afrikaanstalige literatuur in Nederlandse vertaling.

Graad 3, gesyferdheid: vraestel en memorandum

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2019-06-03

Hier is 'n gratis oefenvraestel om gesyferdheid in graad 3 te oefen. 

Die Melktert Kommissie terug met ’n nuwe enkelsnit

Marli van Eeden, Jean-Marie Korff Musiek 2019-06-03

"Die hele idee agter 'Weier' en die proses met die opneem daarvan was dat ons wou hê dit moet voel soos ’n oorspronklike Melktert Kommissise song."

Graad 12, Afrikaans Huistaal: begripstoetse

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2019-06-03

Hier is ’n gratis graad 12-eksamenvraestel om begripstoetse vir Afrikaans Huistaal te oefen. 

Persverklaring: ATKV verwelkom Marlene le Roux as direksielid

LitNet ATKV-Portaal 2019-06-03

"Le Roux het ná haar verkiesing gesê dat die ATKV se lede ’n baie belangrike rol speel. Sy het ook beklemtoon dat daar op die jeug gekonsentreer moet word."

Selfbeskikking - privaat Afrikaanse tersiêre opleiding

Hans Richardt SêNet-briewe 2019-06-03

Ek dink sommige ou albatrosse het by geforseerde etniese amalgamasie-reënboognasie, met Engels as voertaal vasgehaak ...

Testosteroonvlakke

Leon Retief SêNet-briewe 2019-06-03

Jan, jy is blykbaar van mening, soos ek jou verstaan, dat daar ’n geleidelike styging in testosteroonvlakke by vroue is van 0,5 nm/l tot 5,1 nm/l en hoër ...

Israeli and South African citizens’ motivations for joining the Palestinian struggle

Marthie Momberg Academic research 2019-06-01

"Why would one publicly join the Palestinian cause if one is not Palestinian oneself? What about Israel, which also suffers violent attacks? Views on Israel and the Palestinians are often positioned as though there is a conflict between two equal entities."

Israeliese en Suid-Afrikaanse burgers se redes vir toetrede tot die Palestynse stryd

Marthie Momberg LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2019-06-01

"Waarom sou iemand wat nie self Palestyns is nie, die Palestynse stryd aktief en in die openbaar ondersteun? Hierdie artikel bied ’n oorsig oor die redes waarom Joods-Israeliese en Suid-Afrikaanse burgers aangesluit het by die Palestynse bevrydingstryd."

PEN Afrikaans Vertaalfonds kondig suksesvolle aansoeke aan

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2019-05-31

PEN Afrikaans kondig met trots drie nuwe suksesvolle aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds, wat moontlik gemaak word deur finansiële ondersteuning van die Trust vir Afrikaanse Onderwys (TAO), aan.

Breytenbach Nobelprijswaardig

Yves T'Sjoen NeerlandiNet 2019-05-31

"Elk jaar dragen wetenschappelijke academies en universitaire instellingen wereldwijd schrijvers voor met het oog op de Nobelprijs. Op vraag van initiatiefnemers in Zuid-Afrika heeft het Gents Centrum voor het Afrikaans en de Studie van Zuid-Afrika (Universiteit Gent) jaren geleden het verzoek ingewilligd om steun te verlenen aan de kandidatuur van Breyten Breytenbach."

LitNet: Waarom Camino?

LitNet Nuusbrief 2019-05-31

LitNet: Waarom Camino?

Vir Leon Retief oor sy brief van 13 Mei 2019

Jan Rap SêNet-briewe 2019-05-31

So wat sê jy nou eintlik – dat, omdat 5nm/l ’n definitiewe afsnypunt is, die styging van 0,5nm/l na 5,1nm/l nie geleidelik is nie? 

'n Absurditeit

Raed-na-Gael OU Profiel SêNet-briewe 2019-05-31

Hierdie krieket wêreldbeker nè, skop toe vir ons af met ’n moerse gatslag ...

Afrikaans as onderrigtaal

Jan Rap SêNet-briewe 2019-05-31

Ek luister nou die dag na ’n debat (Potchkampus) waar ’n DA-, Vryheidsfront-, EFF- en ANC-student by betrokke was ...

Press release: shnit Worldwide Shortfilmfestival is calling for final submissions by 1 June 2019

LitNet Lifestyle and entertainment 2019-05-30

shnit Worldwide Shortfilmfestival is calling for final submissions by 1 June 2019.

ATKV|SA Akademie-pryse 2019: Louise Viljoen word vir LitNet Akademies-artikel bekroon

LitNet Akademies en skole 2019-05-30

Die pryswenners van die ATKV ̶ SA Akademieprys 2019 is onlangs toegeken. Louise Viljoen is bekroon vir haar artikel wat in LitNet Akademies verskyn het.

UJ-pryse 2019: ’n video van die repliek-toespraak rondom Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey deur Charl-Pierre Naudé

LitNet Boeke en skrywers 2019-05-30

Die 2019 UJ-prys is aan Charl-Pierre Naudé toegeken vir Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey. Luister hier na Charl-Pierre Naudé se repliek.

Binyavanga Wainaina se "Hoe om oor Afrika te skryf"

Jean Meiring Seminare en essays 2019-05-30

"Sonsondergange en hongersnood tref immer die kol. Span altyd die woord Afrika of Donkerste of Safari in die titel in." 

Top