Montagu se leeskring deel graag hul jaarprogram van 2019 met LitNet se lesers.
|
Datum |
Boek/ onderwerp |
Skrywer |
|
4 Februarie |
Milk & Honey |
Rupi Kaur |
|
4 Maart |
’n Keur van boeke |
Jelleke Wierenga |
|
8 April |
ATKV-fliek oor Afrikaanse digters |
|
|
6 Mei |
Huilboek |
Ryk Hattingh |
|
3 Junie |
The Unbearable Lightness of Being |
Milan Kundera |
|
5 Augustus |
Die wêreld van Charlie Oeng |
Etienne van Heerden |
|
2 September |
Vertellinge uit eie werk deur Irene Blom |
Irene Blom |
|
7 Oktober |
Helena Gunter bespreek haar boek Tweespoor |
Helena Gunter |
|
4 November |
Getuie |
Christine Barkhuizen le Roux |
|
2 Desember |
Afsluiting |
|

