Pasgelaai

LitNet: Jou hostel

LitNet Nuusbrief 2019-03-25

LitNet: Jou hostel

Vals nuus, paranoia, wolhaarstories in media en sosiale media deesdae

Hans Richardt SêNet-briewe 2019-03-25

SA het probleem van "saampraat" ...

PEN Afrikaans: Verklaring oor Gekose Komitee se aanvaarding van wetsontwerp

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2019-03-22

"Dit bly ons oortuiging dat die huidige wetsontwerp Suid-Afrikaanse skrywers uiters nadelig sal beïnvloed.  Ons is dit met kopieregkenners eens dat die wetsontwerp verwerp en herskryf behoort te word om ’n billike balans tussen die belange van outeurs en dié van 'gebruikers' van kopieregwerke te kan bereik."

Persverklaring: KKNK25-Verjaardagvieringe duur voort

LitNet KKNK 2019-03-22

"KKNK25 is in volle swang en die voorsorgmaatreëls wat organiseerders in plek gestel het om beurtkrag te bestuur, het verseker dat die eerste dag vlot verloop het."

Persverklaring: KKNK25 en visuele kunsuitstalling op luisterryke wyse geopen

LitNet KKNK 2019-03-22

"Vanjaar se 25ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees is gisteraand by die Prince Vintcent-gebou in Oudtshoorn amptelik in die hartjie van die Klein Karoo geopen. Die opening het saamgeval met die bekendstelling van die visuele kunsuitstalling by vanjaar se fees."

Anna-Mart van der Merwe verras oor toekenning vir beste aktrise

Marli van Eeden, Anna-Mart van der Merwe Onderhoude 2019-03-22

"Anna-Mart van der Merwe het onlangs die Fleur du Cap-toekenning vir beste aktrise in 'n teaterproduksie gewen vir haar rol in die bekroonde produksie Swerfgoed." 

Sol Plaatje Award for Translation in 2016 to 2018: acceptance speech by Karin Schimke

Karin Schimke Books and writers 2019-03-22

"Prizes like these highlight the noblest ambition of translation: to humanise."

Hildegard von Bingen (1098–1179) as ’n 12de-eeuse filosoof-teoloog

Johann Beukes LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2019-03-22

"Wat ’n merkwaardige Benediktyn, wat ’n merkwaardige filosoof-teoloog, en wat ’n merkwaardige mens: Hildegard von Bingen het die beeld van God, asook die beeld van die mens, op ’n uitnemende, altyd idiosinkratiese, hoewel miskien met oomblikke van diskursiewe eiesinnigheid en ’n mate van vroulike selfkoestering, verruim en verryk."

Woorde in Afrikaans

Barry Lampbrecht SêNet-briewe 2019-03-22

Wat sou die Afrikaans wees vir ...

Aantekening: Kan munisipale wetstoepassingsbeamptes goedsmoeds op die publiek losgelaat word?

Hennie van As LitNet Akademies (Regte) 2019-03-22

"Gesien in die lig van die feit dat die magte en bevoegdhede van munisipale wetstoepassingsbeamptes so drasties uitgebrei is, behoort die Polisiewet gewysig te word om voorsiening daarvoor te maak dat die Nasionale Kommissaris, soos in die geval van munisipale polisiebeamptes, nasionale standaarde vir die opleiding van munisipale wetstoepassingsbeamptes kan vasstel."

Die dag toe die draak kom: ’n onderhoud met Fanie Viljoen

Naomi Meyer, Fanie Viljoen Skrywersonderhoude 2019-03-22

"Die Optimus-studie wat tussen September 2013 en Februarie 2015 gedoen is, se bevinding was dat ’n derde van ons kinders voor die ouderdom van 17 seksueel misbruik word – seuns meer as meisies (36,8% teenoor 33,9%). In 60% van die gevalle is iemand in die kind se sosiale kring daarvoor verantwoordelik."

Response to Gustav Pienaar’s “impressions” of The man who killed apartheid

Harris Dousemetzis Boeke en skrywers 2019-03-21

"I have gone into considerable detail in countering Mr Pienaar’s criticism of my book, because I believe that he deserves a full and thoughtful reply, but also because criticism of this sort vilifies the memory of Dimitri Tsafendas himself."

Menseregtedag: die Cradock Vier-erfenisroete en Garden of Remembrance

Menán van Heerden Menings 2019-03-20

"Die Sharpeville-slagting (1960) word jaarliks op 21 Maart as Menseregtedag herdenk. Die Cradock Four Garden of Remembrance word op vanjaar se Menseregtedag amptelik in Cradock deur die Minister van Toerisme onthul. Hierdie fotogalery herdenk vier vermoorde aparheidsaktiviste, Fort Calata, Matthew Goniwe, Sicelo Mhlauli en Sparrow Mkonto, bekend as die Cradock Vier."

Eye of the storm

Abigail George Fiksie 2019-03-20

"Come down from where you are; come down from your house, your horse, your wedding carriage, your mountain of mountains. Your mouth is a summer in New York."

Jokey ve’loo sy lag

Nicolette Fouldien Fiksie 2019-03-20

"Ek kyk rond en ka niks innie donke'te sien’ie. 
Buurman stoot my diepe’ in en ek val orie ding by my voete."

Press release: Cape Town Carnival celebrates the hero in each of us

LitNet Lifestyle and entertainment 2019-03-20

"It was a giant celebration of colour, energy, talent and community spirit, as the streets of the Fan Walk in Green Point came alive last Saturday evening and the annual Cape Town Carnival thrilled thousands of visitors from near and far. The 55 000-strong crowd, which began converging on Green Point from mid-afternoon to enjoy the pre-carnival entertainment, food and drinks and the Carnival Village vibe, was enthralled by bright and brilliant floats, puppetry and performances."

Flower festival

Heidi Henning Poësie 2019-03-20

"The sweated-out, nudging prize-giving:
Neurotic nasturtiums pant for accolade,
Then frown,
Bow down;
Judges criticise their presentation."

Seisoene van Sabbatte

Jan Dreyer Poësie 2019-03-20

"Ses dae hou jy jou sterk
Die sewende is jy geblus"

#politieklimeriek – Video van Koos Kombuis se Week 2-wenlimeriek

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-03-20

#politieklimeriek: Deon Meiring – hoofsanger, kitaarspeler en liedjieskrywer van die rockgroep Glaskas – vang ons weekwenners se limerieke op video vas. Hier is die wenner van Week 2, Koos Kombuis, se limeriek.

Persverklaring: Oudtshoorniete op menigte platforms by KKNK25 te sien

LitNet KKNK 2019-03-20

"Volgens Theart is ’n handvol Oudtshoorn-boorlinge in verskeie genres en kunsvorme te sien, waaronder drama, musiek, Uitkampteater en straatteater."

Top