Pasgelaai

Director Sylvaine Strike on the success of Endgame at the Fleur du Cap Awards

Marli van Eeden, Sylvaine Strike Lifestyle and entertainment 2019-03-15

"The Artscape Theatre in Cape Town was abuzz earlier this week as the winners of the prestigious Fleur du Cap Theatre Awards were announced. The production Endgame won big, taking home three awards – Best Production, Best Actor and Best Director – for Sylvaine Strike."

Vryheid van spraak

Hans Richardt SêNet-briewe 2019-03-15

Max du Preez, ons wil nie meer Afrikaanse media-propaganda lees of luister nie ...

Video: "Hot noot"-gesprek by die US Woordfees 2019

Naomi Bruwer Menings 2019-03-14

Heindrich Wyngaard gesels met Jeremy Veary, Mercy Kannemeyer, Hein Gerwel en Astrid de Vos oor bruin en swart skrywers en denkers se belewenis van en bemoeienis met die Afrikaanse leef- en denkwêreld.

US Woordfees 2019: Hot noot

Hans Pienaar Menings 2019-03-14

"Afrikaans moet nou ’n era van die opkoms van nuwe vorme, nuwe velde betree, gelei deur die tone van die hot noot."

’n Ondersoek na Dennis Boks se veerkragtigheidshoedanighede in die konteks van ’n histories benadeelde gemeenskap

Bernie Plaatjies LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2019-03-14

"Boks se meesleurende storie is ’n lewende getuienis van wat gedoen kan word as ’n mens bereid is om verby die pyn van swaarkry te kyk en vorentoe te beur na ’n lewe van uitnemendheid en hoër standaarde. Daarom kan hy met reg beskou word as ’n ware en buitengewone rolmodel vir inwoners in histories benadeelde gemeenskappe."

Die stropers – onder draai die duiwel rond

Réney Warrington Film 2019-03-14

"Die stropers is ’n totale aanslag op dogma, indoktrinasie, patriargie, isolering teen die buitewêreld, fundamentele religie en ’n rigiede stelsel wat van almal slagoffers maak, ’n stelsel wat in stand gehou word deur niemand anders as ons self nie."

#politieklimeriek – Video van Neels Jackson se Week 1-wenlimeriek

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-03-14

#politieklimeriek Deon Meiring – hoofsanger, kitaarspeler en liedjieskrywer van die rockgroep Glaskas – vang ons weekwenners se limerieke op video vas. Hier is die wenner van Week 1, Neels Jackson, se limeriek.

Four poems by Tony Ullyatt

Tony Ullyatt Poësie 2019-03-14

"The road quakes beneath approaching hooves:
six dark shapes – ears, eyes, nostrils – and a colossal
presence come to the abrupt halt of confrontation."

Rosey die Rapper: “Dié is ek en ek wil rap”

Annie Klopper, Rosey die Rapper Musiek 2019-03-14

"Dit is altyd nodig vir ’n rapper om ’n boodskap te hê, want ons is baie powerful en musiek is een element van kuns wat baie kragtig is."

LitNet: Jou Olga Kirsch

LitNet Nuusbrief 2019-03-14

LitNet: Jou Olga Kirsch

Wit koevert, donker boodskap

Jan Daniels Fiksie 2019-03-14

"Vir ʼn paar oomblikke staar ek stil  na die koevert in my hand: ʼn Wit koevert vir ‘n donker boodskap, flits dit deur my brein."

Wees trots op jou taal en kultuur

Frik Lotz SêNet-briewe 2019-03-14

Daar is mos niks fout daarmee om trots te wees op wie en wat jy is nie ...

Covington

Leon Retief SêNet-briewe 2019-03-14

Hierdie is 'n gedeeltelike lys van persone en instansies wat in die openbaar verskoning aangebied het ...

Woordpret by die Woordeboek van die Afrikaanse Taal op 15 Maart 2019

LitNet Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2019-03-13

John Scott, tans die skrywer van die rubriek PS in Die Burger se By op Saterdae, is op 15 Maart die gasspreker by die WAT se volgende Woordpret.

Afskeid van ’n volk deur Philip Spies: ’n onderhoud

Naomi Meyer, PH Spies Skrywersonderhoude 2019-03-13

"Die toekoms is nie iets wat voorspel kan word nie. Dit is iets wat gemaak moet word."

Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey deur Charl-Pierre Naudé: ’n resensie

Marni Bonthuys Resensies 2019-03-13

"Dít was vir my die bekoring van die roman – die verwewing van gegewes maak dit bekend, maar ook totaal onbekend, nes die dubbelgangers wat in dieselfde en parallelle wêrelde leef."

US Woordfees 2019: Deon Maas wys sy eie weerloosheid

Jean Oosthuizen Toyota Stellenbosch Woordfees 2019-03-13

"Hoewel Maas bekend is vir sy omstrede standpunte, is hierdie boek van hom geensins iets wat konserwatiewe ouers vir hulle brose kindertjies hoef weg te steek nie. Dit is, in Maas se eie woorde, eerder ʼn reisboek oor iemand wat besig is om tuis te kom in ʼn nuwe land."

2019: Gesamentlike byeenkoms van leeskringe in en om Pretoria

Johan Talma Leeskringkamer 2019-03-13

"Die jaarlikse byeenkoms op 16 Februarie was ’n regte vreugdefees met Bibi Slippers aan die woord en musiek deur Jannie du Toit en Susan Mouton."

Nuttelose uurglas

Anzé Bezuidenhout Poësie 2019-03-13

"so sparteldra ek daagliks
(met verswakte vlerke)
my littekens deur die ure"

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 5 se wenner

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-03-13

#politieklimeriek – Cecile Bosman is Week 5 se wenner! Sy is die vyfde finalis wat aan die einde van die kompetisie dalk as algehele wenner aangewys kan word. Lees haar limeriek en skryf in vir Week 6 – daar is weer R2 000 op die spel!

Top