Pasgelaai
Die rottang was destydse Google Maps
2019-03-11Vroeër jare – voor die koms van Google Maps – was die rottang ʼn nuttige rigtingwyser ...
’n Kantopmerking oor Richard Steyn se Louis Botha, a man apart
2019-03-10"Die titel vir die biografie kon selfs ook Louis Botha: a man of courage gewees het."
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 6
2019-03-10#politieklimeriek – Hier is al die inskrywings vir Week 6. Die weekwenner word Woensdag aangewys. Skryf nou in vir Week 7 en wen R2 000!
US Woordfees 2019: INK gratis beskikbaar – Uitgawe ses
2019-03-09’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar.
Het jy jou Retoer-kaartjie al gekoop?
2019-03-09"Van der Vyver se roman bestaan uit vele meer soortgelyke en ander kortverhale, meestal net twee bladsye, soms langer. Geskryf in die eerste persoon, die taalgebruik lewendig en aktief."
Kainsmerk deur Annelie Botes: ’n resensie
2019-03-09"Nes die karakters, sal die meeste lesers van die broeiende verhale in Kainsmerk in hul menswees groei."
Liefde in die tyd van die internet: ’n stadsprokie deur Fransi Phillips: ’n lesersindruk
2019-03-09"Die boek vertel die verhaal van ’n vrou se vlug van haar gewelddadige minnaar na eksotiese Rusland, waar sy ’n Engels-onderwyser word en dan ’n verhouding aanknoop met een van haar studente, ’n welgestelde Russiese man, wat haar uiteindelik red nadat haar wrede voormalige minnaar haar ontvoer."
US Woordfees 2019: INK gratis beskikbaar – Uitgawe vyf
2019-03-08’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar. Lees vandag in INK: Grond: "Neem self beheer" |Deurnis: Lig, swaar, anders |Brett Bailey: "Ek is bevry" |Boeke en skrywers: ’n Keur van die fees | Toneel-resensies: Uit die bloute; Mos; Marsha; Die intermissie; Rooilug.
Murray’s food trails: Kalk Bay
2019-03-08"Spacious walkways stretch from one side of Kalk Bay to the other, offering excellent facilities for recreational walking or just sight-seeing – at places, with sight-seeing of the harbour and the mountains. Or, just come and enjoy fresh fish and chips from some of the local venues, such as Kalky’s, which is reasonably priced."
US Woordfees 2019 Instagram-resensie: Toutjies en Ferreira
2019-03-08"Botha kry dit nog altyd reg om vernuwende tekste op die planke te bring en met Toutjies en Ferreira vermeng sy komedie en drama op 'n manier wat selfs geharde kritici die knie sal laat buig."
PEN Afrikaans condemns attack on Karima Brown and media freedom in South Africa
2019-03-07As an organisation defending freedom of expression and media freedom, PEN Afrikaans condemns the attack in the strongest terms and urges the EFF leadership to do the same. | As ’n organisasie wat vryheid van uitdrukking en mediavryheid verdedig, veroordeel PEN Afrikaans die aanval ten sterkste en ons doen ’n beroep op die EFF-leierskap om dieselfde te doen.
US Woordfees 2019: INK gratis beskikbaar – Uitgawe vier
2019-03-07’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar. Lees vandag in INK: Jeanne Goosen se topboek herleef op die planke | Watter Afrikaan word hier besing? | Feeskunstenaars – Só werk Penny en Selvin | Bekroonde drama – Hoe pas stukkies tou by ’n Ferreira? | Dansende Katrina – "Dis my wêreld se mense"
US Woordfees 2019: Afrikaans se Afrika-komvandaan, video en foto's
2019-03-07Waar het Afrikaans begin? Wie het eerste Afrikaans gepraat? Hoe het die Khoi en Portugese met mekaar handel gedryf? Watter rol het slawe gespeel in die ontstaan van Afrikaans? Willa Boezak, Theresa Biberauer en Karin Brynard het met Adri Breed oor die Afrika-komvandaan van Afrikaans gesels.
Press release: African premiere of Save the pedestals at the Baxter
2019-03-07Save the pedestals, a unique, international, artistic collaboration between the Baxter Theatre Centre, Handspring Puppet Company and Halle Puppet Theatre, makes its African debut at the Baxter Flipside, for four performances only, from 28 to 30 March, at 8 pm, with a matinee on Saturday, 30 March at 4 pm. This follows its hugely successful world premiere in Halle, Germany, last year.
Press release: Fasten your seatbelts – here comes the Mother City Comedy Festival!
2019-03-07Fasten your seatbelts as the countdown begins to the first Mother City Comedy Festival. This new annual festival takes place at the Baxter Studio Theatre from 19 to 31 March.
Opvoederwees te midde van die realiteite van landelike geenskoolfondslaerskole
2019-03-07"Opvoeders in landelike geenskoolfondsskole se veerkragtigheid is tekenend van die persoonlike agentskap wat hulle toepas in reaksie op omgewingstressors. Dit stel uiteindelik hierdie individue in staat om psigologies volhoubaar te funksioneer ten spyte van hulle werkstoestande."
US Woordfees 2019: Die nag behoort aan die recce’s
2019-03-07"Na al die jare se geheimenis en swye oor die recce’s het daar die afgelope tyd byna gelyktydig ʼn hele paar publikasies oor hierdie spesialiseenheid verskyn. Alexander Strachan se jongste boek, 1 Recce, is waarskynlik een van die interessantste en akkuraatste weergawes van hierdie bykans mitiese verkenningskommando."
Persverklaring: Ervaar 24 jaar se visuele kuns-hoogtepunte by die KKNK25
2019-03-07Vanjaar se KKNK-kunsprogram, word van Donderdag, 21 Maart tot Woensdag, 27 Maart op Oudtshoorn aangebied en is ’n huldeblyk aan en viering van die verlede, asook ’n blik op die hede en toekoms van visuele kuns.
Opleiding Nederlands verdwijnt bij Vrije Universiteit Amsterdam
2019-03-07"Over de oorzaak van deze dalende aantallen studenten Nederlands is nu een felle discussie."
