Pasgelaai

The language of bougainvillea

Abigail George Fiksie 2019-03-07

"Jakes, you’re the scavenger, his stage-actress mother called him. You’re never going to get married, are you, Playboy? You’re never going to give me grandchildren. I don’t understand this. I don’t understand you. Was there some traumatic incident in your childhood that I just don’t know about?"

NouNet: Brandstofpryse se vooruitsig lyk nie te goed

LitNet Onderhoude 2019-03-07

Wisselvallige brandstofpryse gee menige Suid-Afrikaner ’n kopseer en dié maand is dit geensins anders nie, met brandstofpryse vir Maart wat weer skerp gestyg het. Petrol het hierdie week 74 sent per liter duurder geword en diesel tussen 91 en 93 sent. Dawie Maree, ’n ekonoom en hoof van bemarking van landbou van Eerste Nasionale Bank, lewer kommentaar oor die impak van die stygende brandstofpryse op die verbruiker en landbousektor.

Tegnologie in die klaskamer: ’n onderhoud

Estelle Kruger, Ria Taylor Onderhoude 2019-03-07

Die wêreld is besig om te verander. Behoort onderrigbenaderings aangepas te word om digitale boorlinge binne die klaskamer te akkommodeer?

Incorruptible: Kort gesprek met Evelyn Groenink

Evelyn Groenink, Karin Benjamin van Lierop, Loes Nas NeerlandiNet 2019-03-07

"Naar aanleiding van haar deelname aan het US Woordfees in Stellenbosch hadden Loes Nas en Karin Benjamin een kort gesprek met Evelyn Groenink over haar laatste boek, Incorruptible, dat verbanden onderzoekt tussen de moorden op Dulcie September, Chris Hani en Anton Lubowski."

US Woordfees 2019 Instagram-resensie: ''The Boss'' word sewentig

Nadine Petrick Toyota Stellenbosch Woordfees 2019-03-07

"Indien jy karige kennis oor die ikoniese rock & roller/skrywer/digter gehad het, het jy beslis met splinternuwe insigte oor Springsteen by die praatjie uitgestap."

Die helaasheid van die dinge deur Dimitri Verhulst: ’n boekresensie

Wium van Zyl Resensies 2019-03-07

"Met Die helaasheid van die dinge word die Afrikaanse leser toegelaat tot ’n deel van die Vlaamse samelewing waaroor die toeris en bewonderaars van Breugel en Rubens of die skone argitektuur van Brugge skaars oor kan droom."

Al wat oorbly deur Santie van der Merwe: ’n lesersindruk

Irene Schoonwinkel Lesersindrukke 2019-03-07

"Ten slotte is Santie van der Merwe se roman 'n eenvoudige, maar tog betekenisvolle verhaal oor familie, verhoudings, verantwoordelikhede en die lewe."

US Woordfees 2019: Foto's van die SASNEV-borrel

Menán van Heerden Toyota Stellenbosch Woordfees 2019-03-07

Die jaarlikse SASNEV-borrel het Saterdag 2 Maart by die US Woordfees plaasgevind. Menán van Heerden het ʼn paar foto's geneem.

Three poems by Heidi Henning

Heidi Henning Poësie 2019-03-06

"on those nights
I am home-grown,
cared for, cured from cold"

Heilige ibis

Carma Shaw Poësie 2019-03-06

Sy steek haar kop deur rook en mis
en vly haar skoonste lig oor roet en as –
dáár
waar net gister nog, die helse vure was.

Munesu

Hendie Grobbelaar Fiksie 2019-03-06

"Die slaappilletjie hou sy terug vir wanneer sy veilig in haar sitplek is, want daai ene klop haar vinnig uit. Gewoonlik wag sy net tot na aandete voordat sy hom drink en na ʼn vinnige draai in die piepklein badkamertjie is sy reg vir ʼn rustige nag waar sy droom van Barnie en saam met hom hand aan hand stap deur katedrale, markpleine, langs wilde rooi papawers en kobaltblou oseane."

US Woordfees 2019: INK gratis beskikbaar – Uitgawe drie

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2019-03-06

’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar.  Lees vandag in INK: ’n Fees van visuele kuns! | Vonke spat by Cyril-debat | Bettina: Só skep ek gay heldin | Babbelagtig – Narre bekoor oud en jonk | Toneel-resensies – My seuns; Rokkie; Swerfgoed; Huishou; Doos/Box; Stof; Sky en Czech; Walk; Onweer

Happy New Year: ’n teaterresensie

Maryke Roberts Teater 2019-03-06

"Dié toneelstuk laat jou met ’n ligte hart uit die teater stap, want albei akteurs leef hulle oortuigend in die rolle in, die musiek laat jou voete onwetend saamtik en danksy hul vertellings en Lucie se illustrasies, wandel jy in jou gedagtes vir ’n uur of wat deur die strate van Kaapstad en glo weer in tweede kanse."

Johnnie Takbok draai boererock op sy kop met debuutalbum

Yolanda du Toit Musiek 2019-03-06

"Die naam Johnnie Takbok is glad nie alledaags nie, daarom word mens aangenaam verras wanneer jy vir die eerste keer self deel uitmaak van die gehoor."

Die braambos bly brand: Nieteoloë se perspektiewe op Bybelverse – Pieter Malan en Chris Jones (reds): ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2019-03-06

"Danksy al hierdie en nog ander uiteenlopende bydraes bly Die braambos bly brand deurgaans ’n boeiende boek. Elke skrywer bring ’n ander perspektief en onderwerp."

In memoriam: Deon (Gideon Jacobus) Knobel

Elsabé Brits In memoriam 2019-03-06

"Dankie liewe Deon, jy was een van die mooiste mense nóg in my lewe."

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 4 se wenner

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-03-06

#politieklimeriek – Hannes Visser is Week 4 se wenner! Hy is die vierde finalis wat aan die einde van die kompetisie dalk as algehele wenner aangewys kan word. Lees sy limeriek en skryf in vir Week 5 – daar is weer R2 000 op die spel!

US Woordfees 2019: die markplein se “Zondo-kommissie”

Jean Oosthuizen Toyota Stellenbosch Woordfees 2019-03-05

"Hopelik dra die talle gesprekke wat tans by die US Woordfees gevoer word, daartoe by om gewone Suid-Afrikaners opnuut bewus te maak van die krag wat daar in die burgerlike samelewing gesetel is – om, soos dikwels in die verlede, saam te mobiliseer teen ongeregtigheid."

US Woordfees 2019: Fotoblad 2

Gerrit Rautenbach Toyota Stellenbosch Woordfees 2019-03-05

Ervaar die US Woordfees 2019 deur foto's op LitNet!

US Woordfees 2019: INK gratis beskikbaar – Uitgawe twee

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2019-03-05

’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar. Lees in vandag se uitgawe oor: Spesiale bylae – 4 blaaie oor Tinarie | GodgOdgoD – Nee, dit is nie laster nie! | Seemeeu, Kanarie vlieg hoog | Verevrou van vlees en papier | Spesiale hulde aan Nellie du Toit.

Top