Pasgelaai
Adam Small-fees 2019: Adam Small se profetiese stem is steeds relevant
2019-02-27"De Vries het gepraat oor Small se rol om apartheid tot ’n val bring deur middel van sy digkuns."
Energies
2019-02-27"We would be young forever
If we acknowledged lifelong learning
We would be forever young
Through new achievements and mistakes"
Twee nuwe gedigte deur Margaret Cordier
2019-02-27"Vanoggend was ek my oë,
met die water uit jou kom
loop nou langs riviere van jare se onthou."
The prize
2019-02-27"Her hair was combed into a neat side parting, and she was pleased with how it fell to just above her shoulders. She looked her age, but she looked good. She decided to go with the black polo neck top, with pearl earrings as her only adornment ..."
Hansie en Grietjie: ’n sprokiesvehaal geskryf deurie Grimm broes (deel 5)
2019-02-27"Maa die heks wou einlik vi Grietjie ingestoot het om haa te bak en te iet, maa Grietjie was te slim vi haa en het gesien wat sy proebee doen."
Loodsing van die Aksieforum vir Inheemse Tale
2019-02-27Die Aksieforum vir Inheemse Tale (Indigenous Languages Action Forum - ILAF) is die afgelope naweek in Boksburg geloods. Hierdie alliansie van sowat 30 taalpraktisyns en verteenwoordigers van etlike NRO’s het UNESCO se Aksieplan vir die Jaar van Inheemse Tale amptelik onderskryf, en wil ’n gesamentlike veldtog ter bevordering en ondersteuning van die inheemse tale en meertaligheid in verskeie sektore loods.
Die wêreld van die skrywer: skrywersnetwerke
2019-02-27Charl-Pierre Naudé skryf oor die rol van netwerke en netwerkskepping in sy loopbaan as skrywer, en brei uit oor skrywersresidensieprogramme waaraan hy al deelgeneem het.
Adam Small-fees 2019: foto's van die derde dag
2019-02-27LitNet het die Adam Small-fees 2019 in Pniël bygewoon. Hier is foto's van Dag 3 se sprekers.
Foto's: Bekendstelling van Die braambos bly brand
2019-02-27Die braambos bly brand is onlangs in Stellenbosch bekendgestel. In hierdie essaybundel, saamgestel deur Pieter Malan en Chris Jones, is daar ’n groep uiteenlopende mense gevra om elk ’n onafhanklike essay te skryf na aanleiding van ’n Bybelteks. Gerrit Rautenbach het foto's geneem.
Vereeniging – die onvoltooide vrede deur Leon Wessels: ’n lesersindruk
2019-02-27"Hierdie werk gee mens baie insig in veral die agter-die-skerms-politiek. Sy outobiografie is in keurige taal geskryf en onderhoudend; mens kan dit nie neersit tot die laaste bladsy nie."
Strafjaart: ’n onderhoud met Theo Kemp
2019-02-27"Ons het na al die eeue steeds geen idee wat ons moet doen met hulle wat ons gekoesterde samelewing bedreig en skaad nie."
Harris Dousemetzis se omstrede biografie oor Tsafendas: nóg ’n leser se indrukke
2019-02-27"In my gereelde Saterdag-rubriek in Die Burger het ek op 19 Januarie 2019 vertel het hoe ek my vervies het vir die Brit Harris Dousemetzis wat in sy boek oor Dimitri Tsafendas, The man who killed apartheid], téén alle logika en doodgewone gesonde verstand in aanvoer dat Tsafendas volkome rasioneel was toe hy Hendrik Verwoerd op 6 September 1966 in die parlement om die lewe gebring het."
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 3 se wenner
2019-02-27#politieklimeriek - Lees Marieta McGrath se Week 3-wenlimeriek. Sy is die derde finalis wat aan die einde van die kompetisie dalk as algehele wenner aangewys kan word.
Oor subjektiwiteit en Saaighon: Vitteneurigheid oor ’n bos van ’n boek
2019-02-27"’n Resensie is tog allermins ’n finale woord of mening. Dis juis die teendeel: die oopmaak van ’n gesprek."
Verskillende tipe demokrasieë
2019-02-27Ek luister en beleef die verskillende vorme van demokrasie waaroor Cicero, Plato, Socrates et al geskryf het millennia gelede ...
Spanning, intrige en baie aksie maak Jagter ’n meesleurende ervaring
2019-02-26"Dis skrywers soos Bettina wat jou laat wens skrywers kon boeke vinniger skryf, sodat ons as lesers nie so lank moet wag vir hul volgende pennevrug nie."
US Woordfees 2019: Soos ’n bliksemstraal – Uit die bloute
2019-02-26"Uit die bloute is ’n musiekteaterstuk wat in die 90’s een van die mees suksesvolle produksies ná die afskaffing van die destydse streeksrade was. Nou herleef hierdie vindingryke herverbeelding van twee klassieke kortverhale van Eugéne Marais met die gewilde akteurs Paul du Toit en Jenna Dunster onder begeleding van topmusikante."
Universiteit van Pretoria: Marionette of realiste op die pad na eentaligheid?
2019-02-26"Dit was nog altyd duidelik dat die huidige regering verengelsing voorstaan om te verseker dat hulle ideologie makliker gepropageer kan word. Die beste manier om dit te verseker, is om een taal af te dwing."
’n Novelle met ’n klankbaan: ’n ontginning van die musiekintertekste in Jeanne Goosen se Louoond
2019-02-26"Die musiek waarna die verteller in Louoond luister, verryk nie net die teks deur die verbande wat die leser kan lê tussen die verhaalgegewe en musiekintertekste nie, maar as 'klankbaan' verleen dit ook ’n melancholiese atmosfeer aan ’n droewige tyd van politieke onreg in Suid-Afrika."
