Pasgelaai

Wegblystem: Verkiesing 2019

Frik Lotz SêNet-briewe 2019-02-21

Daar is sommige mense wat sê hul gaan nie stem nie omdat hul stem nie ’n verskil gaan maak nie ...

Kitsfeite oor Fanakalo, die taal van die Suid-Afrikaanse myne

Menán van Heerden Menings 2019-02-21

Internasionale Moedertaaldag word elke jaar op 21 Februarie gevier. Vanjaar se tema is "Indigenous languages matter for development, peace building and reconciliation". Menán van Heerden vertel meer oor Fanakalo, "’n skaars voorbeeld van ’n pidgin (oorbruggingstaal van kommunikasie) gebaseer op ’n inheemse taal eerder as op die taal van ’n koloniserende of handelsmag".

Video: Die troebel tyd deur Ingrid Winterbach word bekendgestel

Naomi Bruwer Skrywersonderhoude 2019-02-20

Ingrid Winterbach se jongste roman, Die troebel tyd, is onlangs in Stellenbosch bekendgestel. Louise Viljoen het met haar gesels.

Oproep om referate vir die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2019-02-20

Voorleggings word ingewag vir referate oor die oorkoepelende tema "Mensgemaakte bedreigings vir lewe op aarde: Die tydperk van die Antroposeen". Die sluitingsdatum is 30 April 2019.

Die dag toe die draak kom deur Fanie Viljoen: uitnodiging na boekbekendstelling

LitNet Jonathan Ball-portaal 2019-02-20

Fanie Viljoen gesels op 5 Maart in Tygervallei met Beneschke Jansen van Vuuren oor sy boek rondom kindermolestering. Hier is nog inligting van die geleentheid.

US Woordfees 2019: Sonja van der Westhuizen se keuse

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2019-02-20

Wonder jy waarna om by vanjaar se US Woordfees te gaan kyk? Hier is Sonja van der Westhuizen se keuse van drie produksies.

US Woordfees 2019: Anelene Schoonees se keuse

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2019-02-20

Wonder jy waarna om by vanjaar se US Woordfees te gaan kyk? Hier is Anelene Schoonees se keuse van drie produksies.

US Woordfees 2019: Lydia Potgieter se keuse

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2019-02-20

Wonder jy waarna om by vanjaar se US Woordfees te gaan kyk? Hier is Lydia Potgieter se keuse van drie produksies.

King Richard III deur William Shakespeare by die Maynardville Opelugteater

Danie Botha Teater 2019-02-20

"Alan Committie lewer ’n vertolking van hoogstaande gehalte. Aanvanklik is hy die hertog van Gloucester. Hy stuit nie vir geweld en geslepenheid om koning Richard III te word nie."

US Woordfees 2019: Marthé McLoud se keuse

Marthé McLoud Toyota Stellenbosch Woordfees 2019-02-20

Wonder jy waarna om te gaan kyk by vanjaar se US Woordfees? Hier is Marthé McLoud se keuse van drie produksies.

Ralph Haynes, Godfather van die Wes-Rand deur Izak du Plessis: ’n resensie

Martie Retief-Meiring Resensies 2019-02-20

"Genoeg stof vir ’n rillekker verhaal. En dis hoe Izak du Plessis hierdie verhaal aangedurf het."

US Woordfees 2019: Gielie Hoffmann se keuse

Gielie Hoffmann Toyota Stellenbosch Woordfees 2019-02-20

Wonder jy waarna om te gaan kyk by vanjaar se US Woordfees? Hier is Gielie Hoffmann se keuse van drie produksies.

US Woordfees 2019: Cintaine Schutte oor Huishou

Naomi Meyer, Cintaine Schutte Toyota Stellenbosch Woordfees 2019-02-20

"Elkeen wil maar net beter wees as die vorige generasie, as die vorige nageslag. Ongelukkig bots van hul sienings en oortuigings met mekaar. Is dit nie maar die temperatuur en klimaat van ’n land nie?"

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 2 se wenner

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-02-20

Lees Koos Kombuis se Week 2-wenlimeriek. Hy is die tweede finalis wat aan die einde van die kompetisie dalk as algehele wenner aangewys kan word. Die groot prys is R10 000, so skryf in!

The sun

Abigail George Poësie 2019-02-19

"Love can fill you up, up, up.
Spit you out, out, out."

Woon en skryf vir ’n maand in Somerset-Oos: die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans loods ’n skrywersresidensie

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2019-02-19

Opbetaalde lede van PEN Afrikaans word hiermee hartlik uitgenooi om aansoek te doen vir die Jakes Gerwel Stigting se skrywersresidensie, aangebied in samewerking met PEN Afrikaans.

Twee nuwe gedigte deur Deon Swanepoel

Deon Swanepoel Poësie 2019-02-19

"Niks is gewaarborg op hierdie reis
alleen stap jy en los ’n spoor
hoe wankelrig ook al"

The adoption

Etienne Lombard Fiksie 2019-02-19

"The doctor suddenly looked up from his phone. His face had turned red. He started to walk towards the clubhouse, and then suddenly turned around and walked towards Gareth, facing him. They stood facing each other." 

Pniël Adam Small-fees 2019: ’n Onderhoud met Marlene le Roux

Marli van Eeden, Marlene le Roux Onderhoude 2019-02-19

Die derde Pniël Adam Small-fees, waar die Suid-Afrikaanse digter en dramaturg Adam Small vereer word, is om die draai. Dié jaarlikse literêre fees vind hierdie naweek, van 22 tot 24 Februarie, in die Bolandse dorpie Pniël naby Stellenbosch plaas. Marlene le Roux, uitvoerende hoof van die Kunstekaap-teater in Kaapstad, is een van die sprekers en lewer ’n boodskap van hoop oor Small se nalatenskap.

LAPA Uitgewers se aanbod by die US Woordfees

LAPA Uitgewers Toyota Stellenbosch Woordfees 2019-02-19

LAPA Uitgewers het talle skrywers wat optree tydens vanjaar se US Woordfees. Hier volg 'n oorsig.

Top