Pasgelaai

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in November 2018

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2018-12-14

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in November 2018 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Wen liefdesverhale vir die somervakansie

LitNet Wen 2018-12-14

Een gelukkige leser kan ’n geskenkpak van lekker liefdesverhale wen, perfek vir daai lui-lekker uitspandae by die see!

Om ’n brug te bou: ’n onderhoud oor Johnny Clegg se "The crossing"

Naomi Meyer, Schalk D van der Merwe Onderhoude 2018-12-14

"Die sosiale rol van kuns is ’n komplekse ding op ’n filosofiese vlak, maar in die geval van hierdie liedjie word dit dalk die beste opgesom deur te sê dat dit iets is wat mens neem na jou mees basiese, eerlikste en rouste emosionele vlak, gestroop van die vooroordele wat oor tyd in jou gemoed saampak."

Artikels en resensies uit Taalgenoot se Lente 2018-uitgawe

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2018-12-13

"Te danke aan die Taalgenoot-redaksie deel PEN Afrikaans graag die taal- en boekverwante inhoud uit dié kwartaallikse tydskrif se Lente 2018-uitgawe."

The Arabic trajectory in the post-Carolingian period of Medieval philosophy

Johann Beukes Academic research 2018-12-13

"Although acknowledging the importance of niche research from and within Arabic and other Semitic languages and contexts, the lack of reference to Medieval Arabic scholars in almost every introduction and compilation of Medieval philosophy over the past century needs to be addressed rather urgently."

Die Arabiese trajek in die post-Karolingiese periode van Middeleeuse filosofie

Johann Beukes LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2018-12-13

"Mag die artikulering van die Arabiese trajekte in die Karolingiese en post-Karolingiese periodes van Middeleeuse filosofie in hierdie artikel en die voorafgaande hiervan, ’n 21ste-eeuse resepsie van Middeleeuse filosofie verruim en verryk."

Die Afrikaanse Taalraad en medewerkers kuier by SASNEV

Menán van Heerden Menings 2018-12-13

Op Vrydag 7 Desember was die Afrikaanse Taalraad (ATR) en hul 2018-medewerkers by die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV) byeen tydens ’n gesellige dankiesê-geleentheid. Menán van Heerden het foto's geneem.

The Arabic trajectory in the Carolingian period of Medieval philosophy

Johann Beukes Academic research 2018-12-13

"Can we as Westerners ever speak of 'Medieval philosophy' as a historical-discursive given, without our Other voice?"

Die Arabiese trajek in die Karolingiese periode van Middeleeuse filosofie

Johann Beukes LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2018-12-13

"Middeleeuse filosofie word daarom sowel ensiklopedies as in terme van ’n 21ste-eeuse kulturele verantwoording verryk indien die Arabiese trajek chronologies by die Westerse register ingesluit word – en dus nie tot individuele nisnavorsing en ’n eenkant-rubriek soos "filosofie van Islam" beperk en daarmee effektief uitgesluit word nie."

PEN Afrikaans Vertaalfonds befonds meeste vertalings nog

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2018-12-13

Werk van Marlene van Niekerk, Breyten Breytenbach, Chris Barnard, Dan Sleigh en Lindie Koorts sal binnekort in vertaling beskikbaar wees.

Afrikaans, die baas van die plaas?

Olivia M Coetzee Rubrieke 2018-12-13

"En groei sal Kaaps groei, in skryf en in praat."

Die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN): ’n onderhoud met Wyno Simes

Menán van Heerden, Wyno Simes Onderhoude 2018-12-13

Wyno Simes is onlangs as die nuwe kurator van die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN) aangewys. Menán van Heerden het met Wyno gesels om meer oor die geskiedenis, literêre erfenis, dienste en oogmerke van NALN uit te vind.

Wholeworld

Jeanne Henning Els Fiksie 2018-12-12

“Ek wil nie so raak nie. Vergeet dat ek James is nie. Dis een ding wat niemand van my moet wegvat nie. My naam.”

Staatspublikasie van skoolboeke

Mpuka Radinku PEN Afrikaans 2018-12-12

"Die jongste DBO-publikasieplan kondig aan dat daar voortaan een kernhandboek per vak ontwikkel en gedigitiseer sal word om gratis aan skole te versprei. Uitgewershandboeke is afgegradeer na 'aanvullende materiaal' wat opsioneel vir skole sal wees."

Sending aan onwilliges

Bettina Wyngaard Rubrieke 2018-12-12

"As Chau die Sentinelese se 'nee' respekteer het, sou hy vandag nog gelewe het."

Só skryf mens ’n akademiese artikel

Estelle Kruger, Hannes van der Walt, Charl Wolhuter Onderhoude 2018-12-12

"Teen die tyd dat die artikel geskryf word, is dit eintlik te laat om so ’n raamwerk te bou, aangesien die raamwerk al die aanvanklike navorsing moes gerig en gelei het."

Namibiese verhale: Die keiservoël oor Namaland en Die vertes in

Chrisna Beuke-Muir Resensies 2018-12-12

"Wat tyd- en ruimte-aanbieding sowel as tema betref, gaan die verhaalgebeure in albei werke oor die lot van die inwoners van Duits-Suidwes-Afrika gedurende 1905."

Self-directed learning: The experiences and opinions of life sciences student-teachers worksheets in a cooperative teaching-learning environment

Neal Petersen Academic research 2018-12-12

"The literature indicates that citizens need to have social skills and higher cognitive thinking skills, such as problem-solving and creative thinking skills, in order to cope with the challenges posed by globalisation and the information explosion."

Selfgerigte leer: Die ervarings en menings van lewenswetenskappe-onderwysstudente tydens die gebruik van werkkaarte in ’n koöperatiewe onderrig-leer-omgewing

Neal Petersen LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2018-12-12

"Navorsing toon dat baie onderwysinstellings, soos skole en universiteite, nie studente lewer wat oor voldoende selfgerigte-leer-vaardighede beskik om nasionale sowel as globale probleme op te los nie."

Poacher by Shuhood Abader and Kimon de Greef: a book review

Johan Fourie Perlemoenstropingsnavorser Books and writers 2018-12-12

"The book exposes the inner workings of the poaching industry, laying bare the social structures that support the communities and people who participate." 

Top