Die UJ-pryse word jaarliks in twee kategorieë en oor die grense van genres heen, toegeken. Die 2019 UJ-prys is aan Charl-Pierre Naudé toegeken vir Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey. Luister hier na Frederick J Botha se commendatio.
Lees ook
UJ-pryse 2019: Commendatio vir Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey

