UJ-pryse 2019: Commendatio vir Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey
“Met hierdie roman, wat deur die keurpaneel as ‘voortreflik’, ‘verstommend’, ‘uitnemend’ en ‘merkwaardig’ beskryf word, maak Naudé die leser opnuut bewus van die krag van verbeelding.” Hier is Frederick J Botha se commendatio oor Charl-Pierre Naudé se Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey, ontvanger van die 2019 UJ-prys.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed