Pasgelaai
PEN Afrikaans Nuusbrief: Maart 2019
2019-03-13Oor: Resensiekursus, slypskool en skrywerskamer by die US Woordfees; PEN Afrikaans veroordeel aanval op joernalis Karima Brown en mediavryheid in Suid-Afrika; 'n skrywersresidensie in samewerking met die Jakes Gerwel Stigting; verwikkelinge rondom die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg; Charl-Pierre Naudé oor skrywersnetwerke en -residensies; ledegeld; 'n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Februarie; nuwe Afrikaanse boeke in Maart; nuwe lede.
The Miriam Tlali Reading and Book Club: an interview
2019-03-13On 16 March 2019 the Miriam Tlali Reading and Book Club will host a panel discussion under the theme “Literacy in indigenous languages as the foundation of community, economic, social and political development”. Menán van Heerden chats to Sindiswa Seakhoa about the book club, the legacy of Miriam Tlali and the importance of indigenous languages.
Olga Kirsch: ’n Lewe in gedigte: Egonne Roth se biografie oor Olga Kirsch, ’n LitNet Akademies-resensie-essay
2019-03-12"My bedoeling met dié artikel was om aan die biografie reg te laat geskied deur veral te konsentreer op hoe kennis van Olga Kirsch se lewe bydra tot begrip en waardering van haar gedigte. Dit is ’n eis waaraan Roth se biografie oortuigend voldoen."
Die bestes word vereer by 54ste Fleur du Cap-toekennings
2019-03-12"Met 'vintage' as vanjaar se tema is teaterlui in styl vereer vir hul uitnemende bydrae tot die uitvoerende kunste. Wenners word gekies uit produksies wat by professionele teaters in en om Kaapstad aangebied word, en altesaam 87 verskillende produksies van 2018 was in aanmerking vir die toekennings."
Call for papers – Sesde Colloquium over het Afrikaans – UGent, 16‒18 oktober 2019
2019-03-12Gelieve abstracts van max. 500 woorden in te dienen voor 15 april 2019. De thema's die zullen worden behandeld zijn 'Taalvariatie in het Afrikaans' op het vlak van de taalkunde en 'Literair oeuvre van Breyten Breytenbach' wat betreft de letterkunde.
Press release: Mama comes to the Artscape
2019-03-12Chenal Kock in association with Vulture Productions and the Artscape Theatre Centre invites you to experience Mama at the Artscape Arena from 10 to 13 April 2019. Mama is a character piece directed by Jeremeo le Cordeur, showcased through poetry and physical theatre that focuses on the Afrikaaps dialect.
Press release: Panel discussion on literacy and indigenous languages
2019-03-12The Miriam Tlali Reading and Book Club will host a panel discussion on 16 of March 2019 (13h00–15h00, Randpark Ridge, Johannesburg) under the theme "Literacy in indigenous languages as the foundation of community, economic, social and political development".
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Februarie 2019
2019-03-12Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Februarie 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
#politieklimeriek: Video-inskrywing deur Deon Meiring
2019-03-12#politieklimeriek – Kyk weer: Video-inskrywing deur Deon Meiring
Die Niewe Jesus, ampe maa noggie!
2019-03-12"Dis daa wat ek myself as jongmens tienie kêk en sy lang lys van T’s & C’s lat besluit het, en ek het my plek gat invat oppie Jaart of sjebien soes baie dit ken."
Persverklaring: Uitkampteater se tente keer terug na Oudtshoorn
2019-03-11"Uitkampteater, die KKNK se bekroonde kortkuns-program, slaan vir die vierde jaar sy tentpenne in die hartjie van Oudtshoorn in by die 25ste KKNK, wat van Donderdag 21 Maart tot Woensdag 27 Maart aangebied word."
Olga Kirsch. ’n Lewe in gedigte deur Egonne Roth: ’n resensie
2019-03-11"Afgesien van Kirsch se bydrae as Afrikaanse digter, kom haar Hebreeuse en Engelse poësie onder die soeklig, byvoorbeeld die publikasie van Nevertheless (1966), wat nêrens in enige ander biografiese opgaaf rondom Kirsch se lewe vermeld word nie."
Rocky Balboa: ’n filmverslag
2019-03-11"Rocky VI is nie ’n fliek oor boks nie, maar oor ’n bokser. Nie oor wen nie, maar oor oorlewing. Die legende is dalk nie wat jy bereik nie, maar waarvoor jy bereid is om op te staan."
NG Kerk kry pak in die hof
2019-03-11"Hierdie saak het natuurlik reperkussies wat heelwat verder strek as die NG Kerk se gay-paniek. Enige organisasie wat aanspraak maak op een stel regte as belangriker as ʼn ander stel regte van ʼn minderheid, sal nou baie versigtig moet trap."
In paint and ink: discussions on Breyten | In verf en ink: gesprekke oor Breyten
2019-03-11You are cordially invited to a half-day seminar on the life and work of Breyten Breytenbach. 19 March 2019, Kgorong Building, UNISA Main Campus.
WAT Mederedakteur: Kontrakpos vir vyf jaar (hernubaar)
2019-03-11Die WAT wag aansoeke in vir die pos van mederedakteur. Aansoeke sluit 12 Maart 2019.
4 Love: teaterresensie
2019-03-11"Die vier gesiene akteurs kom uit Londen se teaterland om uittreksels te doen uit bekende, gewilde toneelstukke uit die 20ste eeu." 4 Love is te sien in The Theatre On The Bay, Kampsbaai tot 16 Maart.
US Woordfees 2019 Instagram-resensie: Tien duisend ton
2019-03-11"Schutte en Pretorius maak volledig gebruik van die beperkte ruimte wat dien as hul leefwêreld en om in dié spasie 'n gehoor gevange te hou vir 80 minute, spreek van hope talent en vernuf aan die kant van die akteurs en die regisseur."
US Woordfees 2019 Instagram-resensie: Ons is nie almal so nie
2019-03-11"Om die rééds gestroopte teks verder af te skaal tot 'n verhoogproduksie van 70 minute klink haas onmoontlik, maar tog het die bloedjong regisseur, Mercy Kannemeyer, grotendeels daarin geslaag om Goosen se kenmerkende stem steeds te laat leef."
