Pasgelaai

Die kenmerke van illusie

Morné du Preez Poësie 2020-11-13

"die dag se wolkies wat oor die bloutes koets 
’n hunkerhart wat polsend soek, 
na die vryheid van jeug"

Darkness

Eldine Gous Poësie 2020-11-13

"In haar teenwoordigheid is ek op my gemak, 
want dit is ’n plek waar meeste mense 
hulself nooit wil bevind"

Met die Vierkleur in Parys deur Renée Conradie: ’n onderhoud

Naomi Meyer, Renée Conradie Skrywersonderhoude 2020-11-12

"Ek het eerlikwaar nie ’n doel voor oë gehad buiten om ’n storie te skryf wat hom by my aangemeld het nie."

Kommadagga essay: Music and my father

Zubayr Charles Opinion 2020-11-12

"My father and I go for months without speaking to each other. This ongoing cycle usually starts after he says something crude and vulgar, mixed with colourful language, and I’m left thinking about why I forgave him for his prior transgression."

Nuut by LAPA in November

LAPA Uitgewers PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2020-11-12

LAPA het splinternuwe boeke en daar is iets vir almal.

Johann Beukes: Afrikaans die soepelste taal vir filosofie

Melt Myburgh, Johann Beukes Onderhoude 2020-11-12

"Afrikaans is vir my so mooi, want dit het met grammatikale oorbodighede weggedoen. Juis daarom werk die taal so goed in en vir filosofie, waar gestroopte formulering wesenlik belangrik is in meervoudige stellinge."

LAPA-Jeugromankompetisie 2021

LAPA Uitgewers PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2020-11-12

Die kompetisie se prysgeld beloop R50 000. Die pryswenner kry R25 000 en twee naaswenners kry elk R12 500. Die manuskripte op die kortlys staan ook ’n kans om gepubliseer te word.

’n Podsending met Frazer Barry

Robyn van de Rhede, Frazer Barry Onderhoude 2020-11-11

Robyn van de Rhede gesels met Frazer Barry, voorsanger van Tribal Echo Band, oor sy werk en sy betrokkenheid by die Vrystaat Kunstefees 2020, die Suidoosterfees 2020, asook die Jakes Gerwel Stigting en die Suidoosterfees se mentorskap-program vir opkomende liriekskrywers en sangers, waar Frazer as mentor opgetree het.

Pharos-blokraaiwoordeboeke: ’n onderhoud vir blokraaiselliefhebbers

Naomi Meyer, Annemie Stoman Skrywersonderhoude 2020-11-11

"Elke blokraaigeesdriftige sal vir jou kan vertel van frustrasie. ... Dit was die vernaamste rede vir die skryf van Blokraai-antwoorde. Die geheim is om eers jou kennis te toets en wanneer jy op die punt is waar jy hande in die lug gooi, die boek as hulpmiddel in te span."

Press Release: #ReadingAfrica #OokInAfrikaans

Catalyst Press Books and writers 2020-11-11

#ReadingAfrica week is an annual event for all publishing companies, readers and authors who want to share their love for African literature, #OokInAfrikaans.

PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering 2020: Voorsittersverslag

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2020-11-11

"Dit is ’n plesier om Afrikaanse skrywers, joernaliste, uitgewers en ander taalgenote te kan verwelkom by die agtste algemene jaarvergadering van PEN Afrikaans. Dis die eerste keer wat ons aanlyn vergader ..."

PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering 2020: Notule

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2020-11-11

Hier is die notule van PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering van 2020.

PEN Afrikaans algemene jaarvergadering 2020: bestuurdersverslag

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2020-11-11

"Alles van waarde is weerloos, skryf die Nederlandse digter en kunstenaar Lucebert. Hierdie jaar het daardie weerloosheid én die waarde van dinge opnuut kom duidelik maak."

Donkerdrif deur Deon Meyer: ’n boekresensie

Willem Pretorius Resensies 2020-11-11

"Meyer verstrengel fiksie en feite tot die einde in ’n boeiende tango wat die leser vasgenael hou."

Waar die aarde treur

Loretta Szikra Poësie 2020-11-11

"Ek wil die nag se skoonheid 
en towerkrag beleef; 
aanskou hoe sy die sterre 
in haar kobaltkleed inweef" 

Trein na êrens

Susanne Pretorius Poësie 2020-11-11

"as haredos en jas se punt 
te woes in vier windrigtings lê 
is dit beste om stil te staan 
dat die wêreld verby kan gaan"

Lewe 

Jana Claase Poësie 2020-11-11

"Jy kan nie die DJ se playlist kies nie; 
maar jy kan wel kies 
hoe jy op al sy verskillende liedjies dans"

Kruis

Leona Conradie Poësie 2020-11-11

"Of is dit maar net ’n manier om die spoke van die verlede weg te hou? 
Of dalk alles wat onheilig is op hul plek te hou?" 

Ek onthou

Eldine Gous Poësie 2020-11-11

"Ek onthou 
Onthou hoe jou sweterige hande in myne vou 
Die krag in daai samesyn was ’n herinnering dat jy daar sal wees; 
Vir altyd"

Elders gesien: "Nou is die tyd om staatmanskap te bewys"

Danie van Wyk Elders gesien 2020-11-11

"Ons benodig koelkoppe om plofbare situasies te ontlont. Eers was dit Senekal en nou Brackenfell. Waarheen is ons op pad? Politieke leierskap ontbreek op hierdie oomblik."

Top