Pasgelaai
Remembering Stephen Gray
2020-11-18"I had the honour of making several long visits to Stephen in 2019. They always followed the same pattern. Since he didn’t have a cell phone, I would wait for his little red Volkswagen to arrive at my gate, and we would be off."
Wanneer populisme septer swaai
2020-11-18"Met elke populistiese uitspraak word meer en meer mense oortuig dat waarheid en integriteit onderhandelbaar is. Met elke opruiende stelling wat gemaak word, glo meer mense dat reg en orde relatiewe begrippe is, en dat elkeen maar kan doen soos wat hy wil."
Public webinar: Gender and the slow violence of poverty
2020-11-17You are invited to a public webinar on Wednesday 18 November 2020 at 12:00.
Nazi-Duitsland en sy dwelms
2020-11-17"En tog word dwelmmiddels tydens oorlogsituasies mildelik ingespan om die soldate se militêre prestasies te verbeter, alhoewel dit nooit die geskiedenisboeke haal nie."
Toorbos: ’n onderhoud oor die film
2020-11-17Rene van Rooyen, wat nie net die draaiboek geskryf het nie, maar ook die regisseur is, het ook ander blye nuus: Die film is Suid-Afrika se amptelike inskrywing vir die gesogte Beste Internasionale Vollengte-film-toekenning by die 2021 Academy Awards. Maryke Roberts het met haar ’n onderhoud gevoer.
I am Greta, 'n resensie
2020-11-17"Hierdie film doen meer as net goeie werk vir die klimaat, dit breek ook lansies vir mense wat op die outismespektrum is."
Feite en vyte, ’n resensie van Uitvinders, planmakers en ander slimkoppe van Suid-Afrika deur Engela Duvenage en Wetenskaap deur Leon de Villiers
2020-11-17"Balans is een van die moeilikste wetenskaplike feite om baas te raak, maar tussen hierdie twee boeke kan jy nie ’n fout maak nie. Dit is ’n feit – of is dit nou ’n vyt?"
Anton Goosen – Liedjieboer deur Hanlie Retief: ’n resensie
2020-11-17"Ek het Liedjieboer in twee sessies klaar gelees. As dit nie was vir ’n optrede wat ek tussendeur moes gaan doen nie, het ek dit in een sessie verslind."
First sip: Putco Mafani – the price and prize of greatness by Putco Mafani
2020-11-17"Moment by moment, I found myself stubbornly in conflict with this leader, as I was a liberal broadcaster who spoke his mind openly. As a seasoned broadcaster, I knew what was good for South Africa. As an aspirant media owner, this was the dawn of a new South Africa."
Press release: Announcing the National Poetry Prize
2020-11-17New Contrast and Drift Estate Wines are excited to announce the National Poetry Prize. Closing date is 31 December 2020.
Participatory decision-making in the establishment and promotion of a sustainable teaching and learning climate: the role of the school management team in South African primary schools
2020-11-17"To encourage the participation of post level 1 teachers in an expanded SMT and decision-making in a school-based management model would require that the roles and responsibilities of these teachers be developed and expanded. It was found that, to achieve effective change, a heightened focus on skills and abilities is important so as to make effective decisions as a team and not as individuals."
Deelnemende besluitneming in die vestiging en bevordering van ’n volhoubare onderrig- en leerklimaat: die rol van die skoolbestuurspan in Suid-Afrikaanse laerskole
2020-11-17"Uit die data-ontleding blyk dat, alhoewel ontwikkeling op mikrovlak die potensiaal het tot groter doeltreffendheid in die uitbreiding van die skoolbestuurspan se besluitnemingsvermoë, die meeste uitdagings juis op mikrovlak beleef word. Die hoofrede vir die uitdaging is dat die onderwysers hulself nie beskikbaar stel vir ondersteuning op skoolvlak nie."
drie bossies sewejaartjies
2020-11-17LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Bibi Slippers se drieluik hier.
Uittreksel: Uitvinders, planmakers en ander slimkoppe van Suid-Afrika deur Engela Duvenage
2020-11-16Dit is voorwaar ’n trots Suid-Afrikaanse boek wat elke leser sal inspireer en motiveer om vrae te vra, te ontdek en te skep.
Seen on Facebook: "This weekend Gatlinburg is a COVID-19 super-spreader town"
2020-11-16"90% of the pedestrians on the packed sidewalks are not wearing masks. Lots of businesses do not require masks to enter."
Elders gesien: VSA-verkiesing – hoe ek dinge sien
2020-11-16"Die verkiesing is gekenmerk deur fopnuus en talle samesweringsteorieë – sommige gaan werklik ’n mens se verstand te bowe. Dit wys net weer ons lewe in ’n tyd waarin waarheid min saak maak as dit in die pad van ’n groot leuen staan."
Ballingskap van die nagspook
2020-11-16"stukke van ’n menswees
tussen bloedbevlekte woorde –
terwyl sy verbergde jare-letsels
wreed klouter oor haar vel"
Ego
2020-11-16"Wat ek is,
is veel dieper,
dieper as wat ek ooit sal kan besef
Ek kan nou met siele,
vir die eerste keer connect."
Along came the wind
2020-11-16"Thus the dead speak swift as the wind?
The chiming tunes,
The thumbing thunder that rolls,
smashing the hills in moments of grace."
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2020
2020-11-16Wat is 2020 se Afrikaanse woorde wat ontstel, prikkel of die heersende gesprek saamvat? Stuur jou voorstel teen 4 Desember per e-pos om in aanmerking te kom vir ’n R1 000-kontantprys.
