Pasgelaai
Pasverskyn: Staande ovasie deur Herschelle Benjamin, Igna Botha, Veronique Jephtas en Marcel Spaumer
2020-11-19Staande ovasie bevat moderne, eietydse eenbedrywe vir tienertoneel van vier bekroonde, opwindende en opkomende jong dramaturge in ons land wat nog nie voorheen gepubliseer het nie.
Dalene Matthee (1938–2005)
2020-11-19"Baie mense dink ek het ’n spesiale verhouding met die Bos en met die olifante. Hulle sien maande lank nie ’n enkele olifant nie en skielik op ’n dag lê daar ’n bol stomende mis. Dan sê hulle: 'Dalene Matthee is hier iewers. Daarom het die olifante gekom.'"
NB bring hulde aan Christine Barkhuizen le Roux
2020-11-19Human & Rousseau en NB-Uitgewers verneem met groot hartseer en leedwese van die afsterwe van die geliefde skrywer Christine Barkhuizen le Roux (61).
The Madibaland World Literary Festival: an interview with Darryl David
2020-11-19"We may be divided by oceans. We may be divided by time zones, and circumstances, and more. But we are linked by stories, by our desire to dialogue – and I think this festival will be the perfect chance to celebrate that."
Graad 8, Afrikaans Huistaal: vraestelle en memoranda
2020-11-19Is jy graad 8 en dink jy nou al aan vakansie? Eers moet jy jou Afrikaans Huistaal op ’n prettige manier onder die knie kry. Laai LitNet se oefenvraestelle en memoranda gratis hier af.
Graad 6-wiskunde: persentasietoets
2020-11-19"Ek en my maat deel ’n groot pizza van 12 gelyke dele. Ons eet ¹⁄3 van die helfte van die pizza en gee een stuk vir my boetie. Watter persentasie van die pizza is oor?" Leer om hierdie kopkrapper en ander vrae oor persentasies op te los deur die vraestel en memo gratis af te laai.
Elders gesien: "Ek kan my nie ’n dag sonder RSG indink nie"
2020-11-19"Dit kan mos nie, dit mag mos nie."
Programme: Madibaland World Literary Festival 2020
2020-11-19"There has never been a festival quite like the Madibaland World Literary Festival – and you’re invited," says Darryl David, Director of the Madibaland World Literary Festival. Here is the full programme, as provided by Darryl David.
Engela Duvenage, skrywer van Uitvinders, planmakers en ander slimkoppe van Suid-Afrika, ’n onderhoud
2020-11-18"Ek hou daarvan om ’n bietjie oor baie dinge te weet. ’n Skoolvriend het destyds al gesê ek het ’n brein soos ’n Chappies-papiertjie."
“Rooidag, rooidag, wat bring jy?” – ’n persoonlike paadjie
2020-11-18Fanie Olivier deel gedagtes oor die indruk wat NP Van Wyk Louw se werk op hom gelaat het.
Geskiedenis, graad 7: vraestel en memo
2020-11-18Is jy in graad 7 en gee vanjaar se Geskiedenis jou slapelose nagte? Laat LitNet se gratis vraestelle jou help om jou werk onder die knie te kry. Laai 'n gratis vraestel en memo hier af.
Verskeie voëls en Die 17de veer: ’n gesprek met Nanette van Rooyen
2020-11-18"Ek hou my kinders dop. Ek luister hulle af. Ek probeer kyk deur hulle oë."
Oeroumas wat jag en Amasones wat oorlog maak – g’n mite
2020-11-18"Hoog in die Andes-gebergtes in wat nou Peru is, het wetenskaplikes een van die mees fassinerende ontdekkings gemaak wat die idee dat dit net mans was wat duisende jare gelede gejag het, pas op sy kop gekeer het. Dié werk is onlangs in die vakjoernaal Science Advances gepubliseer."
Is the spectre of nuclear terrorism justified?
2020-11-18"Is the spectre of nuclear terrorism and, concurrently, the depiction of nuclear terrorism as an existential crisis by the media, government officials and nuclear experts, justified?"
Is die skrikbeeld van kernterreur geregverdig?
2020-11-18"Is die skrikbeeld van kernterreur en, bykomend, die uitbeelding van kernterreur as ’n eksistensiële krisis deur die media, politici en sommige kenners, geregverdig?"
Tuisonderwys is nie inperkingsonderrig nie: praktiese raad vir ouers
2020-11-18Vir baie ouers is hierdie jaar veral dalk ’n tameletjie – nie net het die koronavirus die (skool)lewe op sy kop kom keer nie, maar daar is ook groot onsekerheid en kommer oor wat die toekoms mag inhou. Daarom kon jou belangstelling in tuisskoling dalk geprikkel wees. Yolanda Wessels skryf oor die voor- en nadele van tuisskoolonderrig.
"Die Universiteit van die Vrystaat was eintlik nog altyd deel van my lewe"
2020-11-18Rinda Botha, senior dosent in die Departement Publiekreg aan die Universiteit van die Vrystaat, gesels oor die ATKV-SA Akademieprys wat sy ontvang het vir ’n LitNet Akademies-artikel oor heksery en die reg.
Tegnologie, graad 7: vraestel en memo vir die vierde kwartaal
2020-11-18Is jy graad 7 en moet jy blitsig Tegnologie vir die eksamen baasraak? Moenie dat hierdie jaar jou onderkry nie. LitNet se gratis vraestel en memo sal jou deur die grense van gravitasie laat breek. Laai dit nou af en wees voorbereid!
Reader impression: Death and the after parties by Joanne Hichens
2020-11-18"Hichens has written an evocative and memorable description of a difficult journey which somehow leaves the reader hopeful for the future."
Persverklaring: Lize Beekman se nege jaar van stilte eindig hier en nou!
2020-11-18Aanhangers van gehalte- Afrikaanse musiek en liriek kan uiteindelik regstaan vir die sanger-liedjieskrywer Lize Beekman se nuutste album getiteld Hier en nou, wat in November 2020 uitgereik word.
