Pasgelaai

LitNet: Kry eksamenhulp hier

LitNet Nuusbrief 2020-11-20

LitNet: Kry eksamenhulp hier

NATi Jong Sterre: Kaap-produksie by Suidoosterfees 2020

Marli van Eeden, Dianne Du Toit Albertze Suidoosterfees 2020-11-20

"Alhoewel die storie afspeel in Kaapstad en kyk na die klank, kleur en kolonialisme van die dorp, gaan dit oor baie meer se 'djep' ('beroof'/'steel') as net daai. Die play is ’n kombinasie van Afrikaans, Afrikaaps, Engels en Gayle. Ek loer en leer maar van Afrikaaps by meesters soos Jitsvinger, Jethrow Louw en Niko10long." Hierdie geleentheid vind 21 November om 19:00 plaas.

Persverklaring: Koker-wenners 2020 versinnebeeld diversiteit van Afrikaans  

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2020-11-20

Die Kokertoekennings gee erkenning aan mense se bydraes tot die bevordering van Afrikaans en die belange van sy sprekers.

Als is ’n f*kop: ’n gesprek met Tobi Jooste

Elize Perrin, Tobi Jooste Skrywersonderhoude 2020-11-20

"Die boek gaan nie oor COVID-19 nie, alhoewel die virus die mat onder my voete uitgeruk het, nes by die mense in die res van die wêreld," vertel Tobi. "Ek kon nog met van die inperkingsreëls (hoe belaglik dit soms ook is) saamleef, maar wat my bekommer, is die emosionele impak wat die pandemie op mense het."

Agter die skerms met Barack Obama se megatreffer

Melt Myburgh Boeke en skrywers 2020-11-20

"Die boek word, net soos in die geval van Becoming, in Suid-Afrika gedruk. Om plaaslik te druk is goedkoper en dit skakel hoofbrekens met die verskeping van voorraad uit. Boonop verskaf dit ’n stewige finansiële inspuiting aan die Suid-Afrikaanse drukkersbedryf."

Reaksie op Michael le Cordeur se mening oor Kaaps in die Afrikaans-kurrikulum

Hennie van Coller, Jaap Steyn Akademies en skole 2020-11-20

"Sluit Kaaps die moderne Engelse woorde in wat altans in Standaardafrikaans nie erken word nie? Vir baie gebruikers van laasgenoemde vorm van Afrikaans is dié groot hoeveelheid Engels in Kaaps ’n belangrike struikelblok in die aanvaarding daarvan. Dit voel vir party van hulle of dit onbewus ’n polities korrekte kortpad na verengelsing is."

LAW FOR ALL's Top 10: "Exit" by Maretha Maartens

Maretha Maartens New writing 2020-11-20

"Twenty-nine minutes before her exit, Heaven-Leigh wanted something to eat – vetkoek with golden syrup. No, not an apple. Vetkoek with syrup ..."

Kommadagga-kortverhaal: Jy het nie ’n graad nodig vir common sense nie

Helena Troskie Fiksie 2020-11-20

"Terwyl my maat lang ure as hoof van ’n bankgroep werk, is ek aangewese op Owore se raad omtrent alles in Kampala. Hy is die een wat my wys waar die naaste convenience store vir brood en melk is."

Blomtyd in die Richtersveld

Jacques le Roux Reis 2020-11-19

"Van Eksteenfontein af verander die landskappe dramaties soos ek uit die berge en in die sandveld in ry."

’n Gesprek met HemelBesem oor “Witbooi”

Annie Klopper, HemelBesem Musiek 2020-11-19

"Ja, kyk, hip-hop op sigself is maar iets wat ’n baie conscious movement is," antwoord hy. "Obviously, die commercial idea is nie waarvan ek praat nie." Volgens hom het kommersiële, radiovriendelike hip-hop wel ’n plek, ofskoon dit "baie middeweg" is. "Maar daar’s ’n rede daarvoor: brugbou."

Vir Christine – Christine Barkhuizen le Roux (1959–2020)

Hans du Plessis In memoriam 2020-11-19

"Christine het my geleer wat passie is en dat geen droom ooit te groot is vir iemand wat van natuurlike talent toewyding maak en van ’n droom ’n lewe maak nie."

doringdraad

Elmarie Van Kampen Poësie 2020-11-19

"hartsvlaktes stom-verlate 
uitgemeet, afgebaken 
met brose hartsnare 
aan verrinneweerde sielslatte" 

omvorming

Desmond Gird Poësie 2020-11-19

"minder of meer as ’n wringende wurm  wat begeer 
om na dese in ’n skoenlapper te transformeer"

"Om siele vir die Here te wen" – die pastorale rol in tye van kunsmatige intelligensie

Wilhelm van Deventer Boeke en skrywers 2020-11-19

"Kan ’n intelligente rekenaar ’n siel hê wat vir die Here gewerf kon word? Sou ’n mens ’n rekenaar kon doop of nagmaal aan haar/hom/dit kon bedien?"

Student eerste in Suid-Afrika met ’n PhD in clowning

Marli van Eeden, Klara van Wyk Onderhoude 2020-11-19

Klara van Wyk is die enigste Suid-Afrikaner tot dusver wat ’n doktorsgraad in clowning, oftewel narkunde of narrery behaal het. Sy het in Maart 2020 haar PhD in die Universiteit Stellenbosch se Dramadepartement verwerf. Klara vertel vir Marli van Eeden meer oor wat haar graad en navorsing behels.

Reguit met Robinson: ’n Zoom-onderhoud met Servaas van der Berg

Freek Robinson, Servaas van der Berg SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2020-11-19

Die grootste deel van die jaar is verlore vir baie van Suid-Afrika se leerders. Freek Robinson gesels met buitengewone professor in ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch, Servaas van der Berg, oor die impak van COVID-19-maatreëls op onderwys. Wat gaan skole doen as meer leerlinge hul grade moet herhaal? Wat gaan word van leerlinge wat uitval en hulle vasloop in ’n krimpende ekonomie wat weinig geleenthede bied?

Persvrystelling: Die aanlyn Klassique Baroque-konsertreeks is steeds te sien

LitNet KKNK 2020-11-19

“Die terugvoer op die konserte was uitstaande en alhoewel ons die konsertreeks net tot einde Oktober beskikbaar sou stel, het ons weens verskeie navrae die periode verleng tot 30 November.”

A promised land by Barack Obama – Win a copy!

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2020-11-19

You could win a copy of A promised land by Barack Obama with the compliments of LitNet and Penguin Random House South Africa. Click on this link, then scroll down to see how!

ATKV-Tienertoneel 2020: Wenners aangewys

ATKV ATKV-Portaal 2020-11-19

Ná 223 nuutgeskrewe tekste, 478 mentorskapsessies en die fyn beoordeling van 255 video’s deur ons bekwame beoordelaarspaneel is die wenner van ATKV-Tienertoneel 2020 Saterdagaand digitaal aangekondig.

Reader impression: Going home by Sophia Lindop

Louise Viljoen (JBay) Books and writers 2020-11-19

"Going home not only celebrates the stories behind the rich food culture of Lebanon – both historical and contemporary – but also highlights the true meaning of life, which is found in togetherness, sharing, laughter and good food."

Top