Pasgelaai

Wiskunde, graad 6, November: gratis vraestel en memorandum

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2020-11-30

Is jy in graad 6 en skryf jy hierdie week nog wiskunde-eksamen? Hier’s hulp vir jou! LitNet bied gratis hulp; kom laai ’n vraestel en memorandum hier af.

Eschatology and vita Christiana – a Biblical-spiritual reading of Luke 21:20–24

Hermie van Zyl Academic research 2020-11-30

"Times of crisis always lead to re-evaluation and restructuring of priorities. Luke 21:24 interprets the catastrophe of 70 A.D. as the end of an era: the special position of Israel. But it is also the beginning of a new era: the time of the nations."

Eskatologie en vita Christiana – ’n Bybels-spirituele lesing van Lukas 21:20–24

Hermie van Zyl LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2020-11-30

"Krisistye bring altyd herevaluering en herskikking van prioriteite. Lukas 21:24 interpreteer die katastrofe van 70 n.C. as die einde van ’n era, van die besondere posisie van Israel. Maar dis ook die begin van ’n nuwe era: die tyd van die nasies."

Wiskunde, graad 7, November: gratis vraestel en memorandum

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2020-11-30

Is jy in graad 7 en skryf jy hierdie week nog wiskunde-eksamen? Slaag jou jaar met vlieënde vaandels! LitNet bied gratis hulp; kom laai ’n vraestel en memorandum hier af.

Shakespeare, sonnet #21

Loftus Marais Poësie 2020-11-30

LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Loftus Marais se gedig hier.

Woord van die jaar 2020: nog inskrywings

LitNet Wen 2020-11-30

Hier is nog inskrywings wat ontvang is vir LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2020.

LitNet: Vrouemigrante

LitNet Nuusbrief 2020-11-27

LitNet: Vrouemigrante

Swart Vrydag- en Kubermaandag-winskopies by die WAT

LitNet Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2020-11-27

Borg twee woorde vir die prys van een. Kyk watter winskopies kan jy nog vandag en op Maandag by die WAT raakloop.

Press release: You are invited to the Liberty Books launch at Peregrine Farm Stall

LitNet Books and writers 2020-11-27

Join us to celebrate our new home and engage with our speakers who will ponder the question “What’s so blêrrie belangrik ‘bout books anyway?”

Ons instellings is kragtig: Vier voorbeelde en ’n waarskuwing

Frederik Rudolph van Dyk Menings 2020-11-27

"In hierdie opsig het die ANC daarin geslaag om talle inklusiewe politieke instellings in die Grondwet te omseil en af te takel. Só leef die oligargiese gees wat eeue reeds in talle vorme in suidelike Afrika heers, eenvoudig voort."

Wiskunde, graad 6-toets: inhoud en kapasiteit

Wilhelm du Toit Notas, toetse en vraestelle 2020-11-27

Het jou inhoud nog genoeg kapasiteit vir die res van die jaar? As jy in graad 6 is en hierdie sin nie volkome verstaan het nie, oefen jou kennis met hierdie toets. Die toets en memo is gratis beskikbaar om af te laai.

Pasverskyn: Voetstoots deur Annelie Botes

LitNet Boeke en skrywers 2020-11-27

Voetstoots is ’n bontgejaste keur uit 16 jaar van Annelie se koerantrubrieke. Dis lag, huil, kwaadword, nostalgie, deernis, onbegrip en lewenswette saamgeryg in ’n kleurvolle lappieskombers.

Persvrystelling: Dié NATi Jong Sterre moet jy beslis dophou

LitNet Suidoosterfees 2020-11-27

“Die waarde van jong kunstenaars wat saam met gevestigde kunstenaars werk, kan nie genoeg beklemtoon word nie. Vir ons by Suidooster is dit belangrik om by ontwikkelingsprojekte betrokke te wees, en dit is ’n riem onder die hart dat die Jong Sterre by Atlantic Studios, waar die sepie verfilm word, kon plaasvind.”

Plant-based lifestyles – ’n nuwe trend of ’n solution to environmental health en well-being?

Tasneem Daniels Menings 2020-11-27

"Alhoe is ôs baie attached aan ôse potjiekos en braai en denning vleis (’n famous Malay dish) Sunday lunches moet ôs altyd ’n higher awareness maintain oo hoe ôs die environment en life of farm animals can maintain met beter lifestyle choices."

Persvrystelling: Deon Meyer en Coenie de Villiers se Karoo Suites by Kaapse inryteater

LitNet Suidoosterfees 2020-11-27

"Deon Meyer en Coenie de Villiers beywer hulle lank reeds vir die ontwikkeling van jongmense met potensiaal.  Hulle eerste produksie kon – in samewerking met die Atterbury Trust – bykans ’n miljoen rand skenk aan leerders in die Karoo.  Die opbrengs van hierdie kaartjieverkope sal aangewend word om die Suidoosterfees en die Jakes Gerwel Stigting se liriekskryf-mentorskapprogram uit te brei."

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Dennis Fredericks, Theressa Frantz en Konrad Geldenhuys

Freek Robinson, Dennis Fredericks, Theressa Frantz, Konrad Geldenhuys Onderhoude 2020-11-27

’n Derde van die wêreld se vishulpbronne word oorbenut, en die situasie word erger. Sedert 1990 het verbruik van wilde vis met 122% toegeneem, veel vinniger as die bevolkingsgroei. Op 21 November is Wêreld-Visseryedag gevier. Freek Robinson gesels met Dennis Fredericks, waarnemende hoofdirekteur: marinehulpbronnebestuur (Departement Visserye), Theressa Frantz, voorsitter van die Alliansie vir Verantwoordelike Vissery en Konrad Geldenhuys, direkteur: bemarking van die visserymaatskapy Sea Harvest.

Wiskunde met LitNet, graad 9: om algebraïese breuke te vereenvoudig

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2020-11-26

Lee-Ann West is tot die redding! As jy in graad nege is en jy verstaan nog nie hoe om algebraïese breuke te vereenvouding nie, moet jy nou alles los en kom kyk. 

Geografie, graad 7, vierde kwartaal: vraestel en memo

Jacques Horne Notas, toetse en vraestelle 2020-11-26

Was dit die aardebewing wat nou die aand die grond onder jou voete laat skuif het? Of was dit jy wat gebewe het dat die grond so skud omdat  jou Geografie-eksamen nog voorlê? Moenie langer bevrees wees nie. Oefen jou werk met LitNet se gratis vraestel en memo.

Saluut aan Eugène Marais   

Hennie Smith Poësie 2020-11-26

"Uit die genepoel 
van die Afrikanerdom 
het jy gekom 
geniale profeet 
wat die woord 
sou meet"

Ek wil vir jou nog ’n Kersfees skryf

Melandi Loots Poësie 2020-11-26

"ek wil weer vir jou my hart toedraai 
met Desember-papier 
vol foto’s en gisters van my en jou" 

Top