Pasgelaai
Staatsgreeppoging in Amerika: pateties maar belangrik
2021-01-12"Navorsing toon dit is families wat al geslagte lank in die land is en dikwels redelik min akademiese opleiding het, en wat stadigaan relatief armer word namate die ekonomie oorskakel van industriële vervaardiging na ’n globale kennis-ekonomie, en ’n vloedgolf immigrante die land binnekom."
Waarom ’n entstof jou lewe kan red, maar nie jou DNS kan verander nie
2021-01-12"Entstowwe, of vaksines, om die wetenskaplike naam te gebruik, word gewoonlik vervaardig wanneer ’n verswakte weergawe van die virus wat die siektes veroorsaak, in ’n persoon ingespuit word om ’n immuunreaksie te ontlok. Die persoon se eie immuunstelsel vervaardig dan teenliggaampies teen die virus."
’n Geheelbeeld op die oeuvrebydrae van die digter Johann Lodewyk Marais ten opsigte van natuurpoësie en ekokritiese poësie
2021-01-12"Marais vervul ’n integrale rol in die Afrikaanse literatuur met sy intelligente en emosionele kommentaar op die omgewing en die gebruik daarvan."
Papierblomme deur Helena Hugo: ’n lesersindruk
2021-01-12"Dit is ’n boek vol swaarkry en ontnugtering, wat die storie ’n sekere oortuigingskrag gee."
21st key
2021-01-12LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Nathan Trantraal se gedig hier.
Die anderkantskemeruur
2021-01-12"Dis hierdie uur
wat mens laat terugblaai
die heel laaste daguur
en wonder of jou dieptesoeke
ooit wortels kon skiet"
Wene
2021-01-12"Of klop die hart van die stad eers in my
as dié blitsbesoeker, wat snuffel op straat,
sy kits-kos, kits-pos, kits-eer los
eietydse vertoonsug agterlaat"
Jeug op Majuba
2021-01-12"met die kleinste voete
die grootste hart
klim die jonges bergop
tot die kruin daarvan geplat"
My tuintjie het nie genoeg blomme nie
2021-01-11"Ek gaan pluk ’n marigold vir elkeen wat ek ken wat nie eers een week van 2021 gegun is nie, maar my tuintjie het nie genoeg blomme nie."
Raad gevra: Hoe motiveer ek my kinders om te leer?
2021-01-11"Hulle het heelwat kursusse gedoen hoe om te leer – watter breinkant, hoe om te leer, ens. Maar donkie wil nie drink nie!"
Gus Ferguson: Old poets never die, they simply decompose
2021-01-11"Gus’s totem, the snail, holds the key to a less well-known aspect of his make-up. He was a closet scientist; for him, science had a beauty and patterning that made it mystical."
'n Brief vir Ben du Toit
2021-01-11"Ben maak baie van die prentjie op die buiteblad van sy boek. Dit is vir hom simbolies van bevryding (van formele godsdiens en tradisionele geloof?) en van baie nuwe moontlikhede wat dit vir hom open. Op my maak die prentjie presies dit teenoorgestelde indruk. Dis ’n toneel van verlatenheid."
Scherzo
2021-01-11"Alim wys ons daarop dat dit tradisie is om die huise met beeldhouwerke en simboolryke muurskilderye te versier. Ek is dadelik opgewonde en wil sommer terstond so ’n besonderse huis koop."
