Pasgelaai

Persvrystelling: uitvoerende komitee van die US-Konvokasie aanlyn verkies

LitNet Universiteitseminaar | University Seminar 2020-12-09

Danksy ’n verkiesing wat die eerste keer aanlyn plaasgevind het, is die grootste aantal stemme ooit deur lede van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch uitgebring.

Deon Meiring eet ’n Bennie Griesel – en gesels musiek

Deon Meiring, Izak de Vries Musiek 2020-12-09

"Daardie kinderlike verwondering is byvoorbeeld iets wat vir my belangrik is. Dit help my om meer verbeeldingryk te wees. Dis juis iets wat nodig is om sin te maak uit grense. Die verbeelding om te kan kyk na dit wat moontlik is, al is dit nog nie die noodwendige werklikheid nie."

The joys of #ReadingAfrica: A panel discussion

Catalyst Press Books and writers 2020-12-09

On Sunday 6 December 2020 an international panel of authors and publishers took part in a discussion on the joys of #ReadingAfrica. View the discussion on LitNet’s YouTube channel.

Searching for Simphiwe by Sifiso Mzobe: a book review

Karina Magdalena Szczurek Books and writers 2020-12-09

"Mzobe is a consummate storyteller, and it is easy to lose oneself in the tales he shares so compellingly. My hope is that we won’t have to wait another decade for his next book to hit our bookshelves and hearts."

Bitter tea

Estelle Condra New writing 2020-12-09

"The name Pretorius sent a shock of frigidity into Nella’s heart. She shuddered. She thought of her blonde husband and what she had heard about a blonde man with the Pretorius girl."

Die stoute Corona / The naughty Corona: ’n resensie

Izak de Vries Resensies 2020-12-08

"Hierdie mooi, insiggewende teks is deur ’n mediese dokter vir sy kleinkinders geskryf. Die idee was aanvanklik om seker te maak dat hulle nie onnodig vir hulle eie veiligheid hoef te vrees nie."

Bethel se berg deur Maretha Maartens, ’n resensie

Anke Theron Resensies 2020-12-08

"Vir jong lesers wat in die 1980's nie eers ’n vonkel in hul ouers se oë was nie, verskaf dit ’n blik op ’n tyd in Suid-Afrika se geskiedenis toe dinge ’n heel ander sosiale dinamika gehad het, soos die engheid in ʼn plattelandse dorp; en dan is Bethel se ma boonop die predikant se dogter."

Branderjaer deur Joha van Dyk: ’n lesersindruk

Wanda Olivier Lesersindrukke 2020-12-08

"Ek beveel hierdie boek aan. Nie net vir die jeug nie, maar ook vir ’n breër groep lesers."

bergvergadering

Pieter Odendaal Poësie 2020-12-08

LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Pieter Odendaal se gedig hier.

Skoon wasgoed: ’n boek deur iemand wat nie bestaan nie

Frederik de Jager Boeke en skrywers 2020-12-08

"Die skepper van Evita Bezuidenhout en haar hele narrehok van ’n familie kon homself voor jou oë in Pik Botha en PW Botha en Piet Koornhof omtower, so werklik soos gedaantes in die Viewmaster. Maar Pieter-Dirk Uys het miskien sy hoogste prestasie in oëverblindery behaal deur homself, gestroop van al hierdie karakters, onsigbaar te maak. Die persoon in die kamer verby wie almal sou kyk."

Trinidad: ek kan niks belowe nie

Deborah Steinmair Rubrieke 2020-12-08

"Sy het uitgestaan – sy was mollig, met aknee en ’n perm en sy het tuisgemaakte klere gedra. Ek het agtergekom hoe raar sy is toe sy ná ’n week van ontgroening vir my sê sy is nogal bekommerd, want sy het ’n kilogram gewig verloor."

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in November 2020

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2020-12-08

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in November 2020 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is. 

Press release: Launch event of Liberty Books cancelled

LitNet Books and writers 2020-12-08

Due to the surging number of COVID-19 cases in the Western Cape, the manager and owner of Liberty Books and the management of the Peregrine Farm Stall have decided to cancel the launch event that would have taken place on 10 December 2020.

Hertzoggies vir die Kersvakansie

Karen Hart Kos en wyn 2020-12-08

"Van al hierdie politiekery het hierdie De Bakke-kind destyds niks geweet nie. Dit was ’n koekie uit Ouma se blikke en ek kon die son en die see daarin proe."

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Kris Van de Poel, Conrad Steenkamp en Maarten Vidal

Freek Robinson, Conrad Steenkamp, Kris Van de Poel, Maarten Vidal Onderhoude 2020-12-07

Freek Robinson gesels met Conrad Steenkamp, uitvoerende hoof van die Afrikaanse Taalraad, Kris Van de Poel, die algemene sekretaris van die (Nederlandse) Taalunie en Maarten Vidal, beleidsekretaris by die (Nederlandse) Taalunie, oor hul samewerkingsooreenkoms.

The portrayal of King Shaka in South African literature (ca. 1781–1828)

Johann Lodewyk Marais Academic research 2020-12-07

"Historians must interpret with care these contributions, which have informed the way Shaka has been portrayed as a child born out of wedlock who grew up under difficult circumstances but nonetheless became the king and founder of the Zulu nation in 1817."

Die uitbeelding van koning Shaka (ca. 1781–1828) in die Suid-Afrikaanse literatuur

Johann Lodewyk Marais LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2020-12-07

"In die literatuur word Shaka met onder andere Agamemnon, Attila, Julius Caesar, Tiberius, Beowulf, Napoleon en Hitler vergelyk. Opvallend genoeg is hierdie figure uit die Westerse tradisie en geskiedenis ’n poging om Shaka as enigmatiese figuur te probeer verstaan/verklaar en met ander bekende figure uit die verlede te vergelyk."

Woord van die jaar 2020: laaste inskrywings

LitNet Wen 2020-12-07

Hier is die laaste inskrywings vir LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2020. Die wenner sal vandeesweek aangekondig word.

Music and dance as text in three novels by Karel Schoeman: Na die geliefde land, ’n Ander land and Verliesfontein

Alta Coertzen Academic research 2020-12-04

"Reading the oeuvre of Schoeman’s novels from the perspective of music and dancing commands the reader’s admiration. The three extracts, studied from different musical, dancing and textual viewpoints, demonstrate his unique virtuosity."

Musiek en dans as teks in drie romans van Karel Schoeman: Na die geliefde land, ’n Ander land en Verliesfontein

Alta Coertzen LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2020-12-04

"Om Schoeman se romanoeuvre vanuit die oogpunt van musiek en dans te lees, dwing bewondering by die leser af. Die drie uittreksels wat uit verskillende musiek-dans-en-teks-invalshoeke bestudeer is, toon sy unieke vaardigheid."

Top