Pasgelaai

Bosveldbederf

Driekie Grobler Poësie 2020-11-26

"wanneer die storm uitgewoed is 
en bosloeries hul danklied aanhef 
eggo dit gul deur die kampwerf" 

My sonskyn

Loretta Szikra Poësie 2020-11-26

"Jy’s die odeur van die veld 
ná die eerste lentereën; 
die donder wat ’n storm 
soos ’n slagorkes laat dreun."

Jeugboeke met Johannes: ’n Zoom-gesprek met Maretha Maartens

Johannes Meyer, Izak de Vries, Maretha Maartens PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2020-11-26

Johannes Meyer en Izak de Vries voer ’n Zoom-gesprek met Maretha Maartens oor haar boek, Bethel se berg wat een van die naaswenners in LAPA se jeugromankompetisie van 2019 was.

Aan die voete van Maria

Reinet de Waal SêNet-briewe 2020-11-26

"Ek dink baie aan Maria wat ek as kind geken het; Maria van Sergeantstraat in Bloemfontein. Hoekom weet ek nie, maar toenemend vang ek myself uitkyk of ek ​haar kan uitken in die vroue wat soggens verby my huis loop en smiddae terug." 

Persvrystelling: Jan Rabie-Rapportprys 2021 – voorleggings ingewag

LitNet Boeke en skrywers 2020-11-26

Uitgewers word uitgenooi om boeke voor te lê vir die Jan Rabie-Rapportprys 2021 vir debuut- of tweede fiksiewerke in Afrikaans.

Beskut teen vrese deur Cas Vos: ’n lesersindruk

Pieter Verster Lesersindrukke 2020-11-26

"In geheel gesien is die bundel inderdaad ’n bundel wat tot nadenke stem in die krisistyd waarin die mensdom hom tans bevind. Talle verse getuig van groot vakmanskap."

Moenie die waarde van storievertelling in skole onderskat nie

Melt Myburgh, Corné van der Vyver Skole 2020-11-26

"Persoonlike storievertelling bewerk juis dit wat in digitale storievertelling kortkom – om mense te verbind deur middel van raakpunte in die onpersoonlike digitale era. Dit het COVID-19 ons ook kom leer – ons wil êrens behoort, aan iemand raak, iemand fisies sien en hoor."

Christine Barkhuizen-le Roux (1959–2020)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2020-11-26

“Ek hou daarvan dat elke woord in digkuns soveel gewig dra. ’n Mens moet letterlik oor elke woord dink en besluit of dit sy plekkie in die gedig werd is.” Christine Barkhuizen-le Roux se profiel op LitNet se ATKV-Skrywersalbum is nou bygewerk.

Annelie Botes en Deborah Steinmair gesels oor Voetstoots

Deborah Steinmair, Annelie Botes Skrywersonderhoude 2020-11-26

"Daar is ’n musikaliteit in ou Afrikaanse gedigte. Dis selde dat ek ’n volle gedig memoriseer, maar sedert my hoërskooljare kan ek talle grepe in my slaap opsê."

Hazara, elegy for an African farm by John Conyngham: reader impression

David Willers Books and writers 2020-11-26

"Hazara, taken from the name of Conyngham’s lost dynastic family sugar farm in KwaZulu-Natal (in turn taken from the name of his grandfather’s regiment in the British Indian Army), tackles the torment of confused identity in the ambivalent context of the old Anglo-South African relationship."

Aardbewings: die aarde wat skud en rammel – wat van Suid-Afrika?

Elsabé Brits Rubrieke 2020-11-26

"As dit voorheen gebeur het, kan dit weer gebeur, sê kenners, want Kaapstad het in 1809 en 1811 twee gróót aardbewings gehad. Die verskil is, vandag is die area bebou en hier is honderde duisende mense."

The history of man by Siphiwe Gloria Ndlovu, a review

Helen Moffett Books and writers 2020-11-26

"This novel is no less than an act of extraordinary grace by the author."

Persverklaring: “Ek wou nog sê ...” – Ode aan ’n lewende monument vir meertalige poësie

LitNet TV 2020-11-26

Programaanbieder en digter Daniel Hugo beskryf dié projek en die bloemlesings wat daaruit spruit as “’n monument vir al die tale van Suid-Afrika”. In elk van die tien episodes van “Ek wou nog sê ...” gesels hy met Afrikaanse digters oor hulle werk en hul uitkyk op die lewe. Seisoen 4 begin op Maandag 14 Desember om 19:30 op VIA.

Press release: Join us for two special events during #ReadingAfrica

Catalyst Press Books and writers 2020-11-26

"You are invited to join us for two exciting zoom discussions on the joys of #ReadingAfrica. #ReadingAfrica week is an annual event to celebrate African literature. This year it will take place from 6 – 12 December."

Bekendstelling van Randfigure – Stemme van toe tot nou

LitNet Boeke en skrywers 2020-11-26

Vroeg in Desember 2020 vind die bekendstelling van die bundel Randfigure – Stemme van toe tot nou by vier geleenthede plaas. Hier is nog inligting oor die bekendstellings in Bloemfontein, Wellington, Stellenbosch en Pretoria.

Gewone taal, asseblief, sodat kwesbares ook verstaan

Amanda Marais, Eleanor Cornelius Skrywersonderhoude 2020-11-25

Eleanor Cornelius: "Indien daar met Afrikaanssprekendes gekommunikeer word in taal wat hulle geredelik kan verstaan, en konstruksies gebruik word wat nie uitermate kognitiewe inspanning vereis nie, sal al hoe meer mense geneig wees om belangrike dokumente te lees wat hulle lewens en lewenskeuses kan beïnvloed."

Still life, an interview with Zoë Wicomb

Zoë Wicomb, Izak de Vries Interviews 2020-11-25

"I visited the Amazwi literary museum (then NELM) to look at Pringle’s papers. It was his letter requesting permission to take the Tswana boy Hinza Marossi to London that piqued my interest. Reading Mary Prince’s slave narrative, published by Pringle in London, settled it: I would try to write a novel about them."

Kommadagga-opinie: Goeie chaos

Stef Cupido Menings 2020-11-25

"Ons het dierbare burgers, soos Ampie Coetzee en dominee Boshoff, verloor, maar het ook al die titel Dorp van die Jaar gedra deur Kwêla, die show wat kykNET uitsaai. En Andrew Murray, ’n leraar en gestuurde van God aan die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika, sit steeds op dieselfde plek waar hy uitkyk oor ons dorp."

Persvrystelling: Maroela-studiefonds vir joernalistiek pas bekend gestel

LitNet Akademies en skole 2020-11-25

"In ʼn tyd van vreemde uitdagings wat 20 of selfs 10 jaar terug ongekend en ondenkbaar was, soos fopnuus, sosiale media en wêreldwye pandemies, is die rol van die media onontbeerlik vir ʼn deursigtige samelewing wat die staat en die publiek aanspreeklik en verantwoordbaar hou. Dis noodsaaklik dat joernaliste gehalte opleiding ontvang om hierdie rol in die samelewing te vervul."

Beskut teen vrese: ’n onderhoud met Cas Vos

Naomi Meyer, Cas Vos Skrywersonderhoude 2020-11-25

"Dit was nagdonker en ek moes die deur oopmaak. En wie staan daar? Corona met ’n opdrag: skryf oor my en my bondgenote."

Top