Pasverskyn: Lyfskap saamgestel deur Sophia Kapp en Leonie van Rensburg

  • 0

Titel: Lyfskap
Samestellers: Sophia Kapp  en Leonie van Rensburg
ISBN: 9780639605968
Uitgewer: LAPA

“Liefde, welke soort ook al, kom nooit alleen nie.”

’n Versamel erotiese verhale oor die liefde, wellus, genot, soete verleiding, passie, honger en vlamvat.

Skrywers soos Maya Fowler, Joan Hambidge, Zirk van den Berg, Fanie Viljoen, Riana Scheepers, Jan Vermeulen, Irna van Zyl, Hans Pienaar, Marion Erskine, Leon van Nierop en Kerneels Breytenbach het bygedra tot hierdie bloemlesing.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top