Pasgelaai
Reaping whirlwinds: Breath as a central metaphor in the development of a personal symbolism in the oeuvre of Willem Boshoff
2020-11-16"According to Boshoff this language is the Word, or rather words, spoken by God when the world was created and that as spoken words they are closely related to breath: 'Creation happened when the creator broke the silence with his sound [breath or spoken words].'"
Om warrelwinde te maai: Asem as kernmetafoor in die ontwikkeling van ’n persoonlike simboliek in die oeuvre van Willem Boshoff
2020-11-16"Die begrippe wind en asem, soos die verskeidenheid ontledings in hierdie artikel wys, is onderliggend in Boshoff se ondersoeke in terme van die verhouding tussen woord en beeld, tussen die geskrewe woord teenoor die gesproke woord, tussen boeke en bome – temas wat in Boshoff se oeuvre heers."
ATKV-Tienertoneelfinaal 2020: Jy word hartlik uitgenooi!
2020-11-14Skakel in op Saterdagaand 14 November 2020 om 18:00 en woon die geleentheid virtueel by. Hier is nog inligting.
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Robert Kriger
2020-11-13Freek Robinson gesels met Robert Kriger oor die gehalte van Suid-Afrikaanse onderwys.
Wys my jou Waarheid met Lidia: ’n onderhoud met Ivor Swartz
2020-11-13In haar eerste maandelikse podsending gesels Lidia Rauch met die skrywer (Die verlore seun vannie Gaatjie, Lux Verbi 2020) en jeugdominee Ivor Swartz.
Skepsel deur Willem Anker: ’n resensie
2020-11-13"Wat ook aanklank by jou vind, is die onuitgesproke ontsag vir die groeiende omvang van die kennis wat die mens aan die uitspeel is, oor haarself en haar skepsels, en ook oor die ultrakomplekse syn. Dis die ander betekenis van die titel ..."
Inter-review with Colleen Higgs about her memoir, My mother, my madness
2020-11-13"I think my mother’s death released me; I felt the burden of responsibility lift from me."
Hoe gemaak met TV-ego’s?
2020-11-13"Die groot vraag is of dit moontlik is om volkome objektief te wees. En die antwoord is natuurlik 'Nee'. Die beste wat ’n joernalis kan doen, is om te probeer."
23-jarige student Joha van Dyk se debuutroman landswyd gepubliseer
2020-11-13"Ek was al aan die skryf vanaf ’n jong ouderdom en dit was nog altyd my droom om ’n skrywer te wees. Ek het op ’n punt gekom in my derde jaar op universiteit waar ek net besef het, 'Wel, ek wou nog altyd ’n skrywer wees; hoe lank wil ek nou nog wag voordat ek kanse begin waag en my manuskripte instuur vir publikasie?'"
Pasverskyn: Skepsel deur Willem Anker
2020-11-13"En in die yswildernis van Svalbard verdwyn ’n navorser se minnaar spoorloos. Hulle is daar om geheimsinnige spierwit items te ondersoek – dalk beendere, maar dan beendere wat vertak en ineensmelt soos geen bekende skepsel s’n nie."
Grendelgenades
2020-11-13"COVID-19 en alles daaromheen het ons lewens transformeer – en het die potensiaal om ons te transformeer."
’n Besinning oor nierassigheid, identiteit en die DA
2020-11-13"Die DA sal dwaas wees om die sosiale element van maatskaplik-ekonomiese opheffing ook met ’n maatstaf van kleur-irrelevansie te hanteer. Vir duisende Suid-Afrikaners lê ’n groot deel van hul menswaardigheid in die regstelling van ’n verlede wat hul menswees op grond van hul etniese herkoms afgetakel het."
Die Donker Hart van Brackenfell
2020-11-13"Gister het ek vir die eerste keer in my lewe ’n kar gejumpstart met kabels. Op my eentjie. Ek hou van Brackenfell. Ek hou van die mense van Brackenfell."
Nostalgie
2020-11-13"Wat besinnende nostalgie egter nie kan doen nie, is om die verliese van die verlede ongedaan te maak. Want dit is, soos die titel van die tweede album van een van Afrikaans se groot eietydse meesters van besinnende nostalgie, Gert Vlok Nel, sê: Onherroeplik."
Persvrystelling: Tuin van Digters | 27‒29 November 2020
2020-11-13Kom sluit oop die grendels en slotte by die Tuin van Digters in Wellington op 27, 28 en 29 November 2020.
Passie vir boeke en skrywers voed Annie se towerkrag
2020-11-13Annie Olivier, niefiksie-uitgewer van Jonathan Ball: "Daar is min dinge wat my motiveer soos ’n skrywer wat hard werk en met niks minder as die beste tevrede is nie."
Pandemic tales: Making an educational life in a Stellenbosch University residence during the COVID-19 pandemic
2020-11-13"I share this story as our story – all of us who stayed behind – the story of how we made a life and home with our students during the COVID-19 pandemic."
Erupsie
2020-11-13"klippies in my skoen
wat nerwe skuur
laat klein jakkalsies toe
om die wingerd te verniel"
